laerskoolswartland.co.za
Laerskool Swartland Primary School - Laerskool Swartland Primary School
Laerskool Swartland Primary School. KOM WEES DEEL VAN DIE JAARLIKSE KERMIS! HIER IS WAT JY KAN VERWAG. Saalbyeenkoms 12 Februarie 2018. Hierdie leerders is hierdie week in die saal vereer vir hulle mooi prestasies in atletiek die afgelope twee weke! Onderwysers se Ken-mekaar-funksie 2018. Die graad 7 onderwysers het die aandag getrek met hulle kostuums vir die aand. Elke graad het volgens hierdie jaar…. Totsiens aan personeel wat ons verlaat in 2017. Http:/ www.school-communicator.com. Tel: 022 482 2251.
laerskoolswellendam.co.za
Laerskool Swellendam Primary – 'n Skool met 'n visie vir kinders met 'n missie.
Dokumente & Skedules. Dokumente & Skedules. ONS IS OOP VIR 2018. N SKOOL MET 'N VISIE VIR KINDERS MET 'N MISSIE. Laerskool Swellendam is n dubbelmedium skool en maak voorsiening vir onderrig in beide Afrikaans and Engels. Kyk gerus na wie ons is. Ons skep 'n akademiese atmosfeer vir selfbemagting deur kennis. Sien wat maak ons die regte keuse vir jou kind se morele ontwikkeling. Ons stel belang in baie meer as net jou kind. Vind uit wat jy moet weet. Uit Die Hoof Se Kantoor. Visie vir die Jaar van 2017.
laerskooltotius.co.za
Laerskool Totius
Val-in-die-tuin-met-'n-das-dag - Graad 7's. Parke byeenkoms Vrydag 26 Januarie. Vrolike Totius personeel en studente. Mnr en Mej. Totius 2017. Breyton Herbts - Verwerf SA kleure vir Ringtennis. So lyk 2017 se Gr 1's. 0/6 Netbal en Hokkie dogters. Cupcake Angels ten bate van kanker. Ons hoof se 50ste verjaardag! Graad 1 inskrywing kennisgewing. Brief ivm Gr 1 inskrywing. Kennisgewing - Registrasie 2017. Aandreeks Konsert Manie Jackson en Chrizaan. Aandreeks met Manie Jackson.
laerskooltuine.co.za
Laerskool Tuine
Mnr en Mej. Tuine. Wapen, Leuse en Skoollied. Mamma en Pappa Info. Briefies Uit die Nessie. Dinge in Ons Nessie. Uit die Hoof se Kantoor. Ek kannie bid ONSE. As net vir myself leef nie. As ek nie sy kind geword het nie. Ek kannie bid WAT IN DIE HEMEL IS. As ek nie aardgebonde is nie. Ek kannie bid LAAT U NAAM GEHEILIG WORD. As ek dit ydellik gebruik nie. Ek kannie bid LAAT U KONINKRYK KOM. As ek nie sy Woord uitdra nie. Ek kannie bid LAAT U WIL GESKIED. As ek altyd my eie sin wil hê nie. Ek kannie sê AMEN.
laerskooltygerpoort.co.za
Laerskool Tygerpoort
Graad RR en -R. Program van die Week. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ". This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ". Skakel mnr. Louis Becker. 083 456 9703 /. Advertensies in die Nuusbrief. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. " This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
laerskooltzaneen.com
HOME | Laerskool Tzaneen Primary
Skip to main content. Leerderondersteuning / Learner support. Gedragskode en Beleid/Code of Conduct and Policy. Gr 6 Avontuurkamp/Grd 6 Adventure Camp. Graad R - 7. Graad R Larrieland/Grade R Larrie Land. Graad 5 /Grade 5. Onderwysers sonder Voogklasse/Teachers without Guardian Class. Larrie Trots / Larrie Pride. Die Larries vier 95 jaar van uitnemendheid, sedert 1921. / The Larries celebrate 95 years of excellence, since 1921. It's a privilege to be a member of this school. Bulletjie Rugby Oefentye 2017.
laerskoolvaalrivier.co.za
Laerskool Vaalrivier
Nuwe skool skoolklere is nou beskikbaar by MGS en die skool kantoor - Kontak: 016 931 1173 vir meer inligting. Ons sien uit na ons eerste projek vir die jaar. Ons nagwedloop vind plaas Vrydag 02 Maart 2018. Groot pryse te wen. En senior fase toets reeks vind plaas Maandag 05 Maart tot Maandag 12 Maart 2018. Ons Beheerliggaam verkiesing vind plaas Woensdag 14 Maart 2018. Ons jaartema ‘t rap nuwe spore in 2018’. 17 Maart 2017 -. 5 Mei 2017 -. 12 Mei 2017 -. Opedag Graad RR, R en Graad 1 2018.
laerskoolvaalwater.co.za
Tuisblad
14 Jan - 25 Maart. 13 April - 26 Junie. 20 Julie - 2 Okt. 12 Okt - 9 Des. GrR: 07:30 - 12:00. Gr1: Ma: 07:30 - 12:30. Gr2 - Gr3: 07:30 - 13:30. Gr4 - Gr7: 07:30 - 14:00. GrR: 07:30 - 12:00. Gr1: 07:30 - 12:00. Gr2 - Gr7: 07:30 - 13:30. Published on Tuesday, 08 January 2013 08:43. Uit die hoof se kantoor Leonard Vorster. Luk 2:14 Eer aan God, Eer aan Hom wat in die hoogste hemel bly. Vrede vir almal hier op aarde - Vrede vir almal oor wie God nou feesvier. Published on Sunday, 30 August 2015 16:36. Vul di...
laerskoolvillieria.co.za
Laerskool Villieria
U is hier: Tuisblad. Posbus 31520, Totiusdal, 0134. H/v Ben Swart Straat en 30ste Laan. S 25 42.699'. E 28 14.119'. Klik op die datum vir besonderhede. Web ontwerp deur SASchools.
laerskoolvissershoek.co.za
Laerskool Vissershoek
Ons bied die volgende aan. Laerskool Vissershoek bied baie vir ouers en kinders, en het baie uitgebrei oor die jare. Die volgende Buitemuurse aktiwiteite word aangebied:. Baie instappies [professionele aktiwiteite]. Mini Krieket (Gr R-3). Bulletjie Rugby (Gr.R-3). Die volgende Ander aktiwiteite word aangebied:. Revue [Visbekkies(Junior) en Re-vissievue (Senior)]. Konserte per klas as die tyd ons toelaat. Mnr en Mej Vissershoek. Kunsklasse vir Gr.R-3. Ek is ‘n mens, mens, wat my lewe wy aan die onderwys&#...
laerskoolvredendal.co.za
index
1 Ons skool beskik oor 'n Facebook-blad. Gaan loer gerus op Facebook by Laerskool Vredendal en lees die nuutste nuus en kyk die nuutste foto's van waar ons leerders oral was. 2 Alle oud-skoliere, voltooi asb. die vraelys hier onder sodat ons jou inligting in ons databasis kan invoeg. 3 Samestelling van 'n argief vir die skool. 4 Ouers van voornemende leerders aan Laerskool Vredendal kan die dokumente wat nodig is vir u aansoek, hier.