VANZYLBOERDERY.CO.ZA
Van Zyl Boerdery TUISVan Zyl Boerdery VAN ZYL BOERDERY se blesbokkudde het ontstaan in 1999. Die primere kriteria waarvolgens bokkestreng gekeur was, was bouvorm en horinglengte. Daar het nbesonderse kleurpatroon ontstaan watgevolglik deel uitgemaak het van die kriteria, die resultaat hiervan was Wit Saalrug Blesbokke. Vandag nog word diere nie alleen geselekteer vir die besonderse kleur van Wit Saalrug Blesbokke nie maar bly bouvorm en horinglengtes n groot rol speel. Daar is verskeie kampe waarin elke ram n aantal ooie kry
http://vanzylboerdery.co.za/


