pik234kelik.wordpress.com
‘n Nuwe Era | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/2012/01/02/n-nuwe-era
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. 8216;n Nuwe Era. Met die dat ons huis ons ‘n fortuin gekos het om te herstel, en die skuldige party sy skouers optrek en weier om te betaal betree ek in hierdie nuwe jaar alweer ‘n nuwe fase in my lewe. Ek sal eenvoudig nou maar voldag moet inspring en werk. Maar nou sit ek met ‘n krisis van epidermiese proporsie, ons dorp het nie so iets soos naskool nie. Dit bestaan eenvoudig nie. Ek weet my kinders is behoorlik versorg. 8216;n Nuwe Era.
pik234kelik.wordpress.com
Grrrrr Lys | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/grrrrr-lys
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Hierdie is ‘n lys van almal en alles wat my afPP…. Voel welkom om by te sit en aan te las na willekeur. Die toekenning vir die swakste diens denkbaar, met die onhulpvaardigste personeel moontlik gaan aan! Baie geluk mag julle nog jare se moeilikheid beleef…. 5 PATCHES SE SKOONFAMILIE. 6 MISHANDELING VAN VROUENS EN KINDERS. 9 MEERMIN SE EKS. 10 DIE PESTE WAT SONKIND SE MAN GEHIJACK HET. 2008/04/21 at 9:21 am. En vandag pp die KOUE MY AF!
pik234kelik.wordpress.com
Dinge wat ek geleer het… | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/2011/10/05/dinge-wat-ek-geleer-het
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Dinge wat ek geleer het…. Die laaste drie jaar was seker van die moeilikste – en opwindendste van my lewe. Dit was swaarkry jare, rondswerf jare, hartseer jare, seerkry jare, maar ook lag jare, vreugde jare, my kinders sien grootword jare en die meeste van alles hoop jare. Ons trek seker binne die volgende week of twee terug na ons ou huis. Ek het geleer dat:. Daar altyd iemand anders is wat dit slegter as jy het. Dat die motor se brandst...
pik234kelik.wordpress.com
Pikkelik se blik | Oor dae en dinge en moegword en aangaan… | Page 2
https://pik234kelik.wordpress.com/page/2
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Net nog een…. Nee kyk, dis geensins in my aard op te spoeg en plak nie, maar elkeen wat nie ietsie van homself in hierdie gedeelte sien nie, het dringend Die Bril nodig. Die omie kom gebukkend, skuifelend die pad afgestap, sy verkreukelde hoed styf in sy hand. Vasgeklem. Die plooie trek donker dongas oor sy gesig, en sy oë is dof en blou. Sy klere hang soos ʼn meelsak om hom, sy skoene het al beter dae gesien. 8221; roep hy na my. Dit lyk ...
pik234kelik.wordpress.com
Kakelaar | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/2008/03/25/kakelaar
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Ons bly in ‘n voëlparadys. Daar is werklik nie genoeg spasie om almal op te noem nie, maar ek sal hulle so stuk-stuk aan julle bekendstel. As hy eers begin met sy ge-ka-ka-ka-ke-ka-ka en vroulief en die kinders val saam met hom in dan wonder ek maar altyd wat is dit nou eintlik in en om my huis wat hom aanmoedig om in sulke kras taal met my te praat! This entry was posted on Tuesday, March 25th, 2008 at 7:34 am and is filed under Voëls.
pik234kelik.wordpress.com
Flitslig se storie… | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/2011/08/24/flitslig-se-storie
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Flitslig se storie…. Hier volg my storie soos aangevra deur Toortsie. Stories opmaak is eintlik Mynick se afdeling. Ek LEES stories, hy vertel hulle. Maar nou ja, here goes…. Grts, Grts, Grts…. Een nag terwyl Nicolene in die bed lê hoor sy hierdie snaakse geluid. Doodbang kruip sy dieper onder die komberse in, maar hoe dieper sy gaan hoe minder help dit. Dis naderhand net haar ogies en hare wat uitsteek maar net niks help nie! Stadig, sod...
pik234kelik.wordpress.com
Tonteldoos…. | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/2008/07/23/tonteldoos
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Sy kan nogal komies wees as sy wil. So gaan soek bietjie deur julle boeke, en help my groot asseblief…. Lekker dag vir julle…. Hierdie antwoord het ek van Die Wolf. Daai buisie gedeelte wat lyk asof hy van geelkoper gemaak is, is die doos waarin jy die tontel bêre. Die tontel is die lappie. Dit lyk vir my op die foto asof daar nog ‘n swart lappie in is. This entry was posted on Wednesday, July 23rd, 2008 at 8:00 am and is filed under Unca...
childofafrica.blogspot.com
African Scatterling: Autumn ladder...
http://childofafrica.blogspot.com/2008/11/autumn.html
Friday, 14 November 2008. No spring nor summer beauty hath such grace. As I have seen in one autumnal face. 8216;n Wonderlike Geseënde Kersfees vir jou en jou mense. Ek wens julle vreugde, blydskap en vrede toe! 9829;♥♥. 24 December 2008 at 17:08. Subscribe to: Post Comments (Atom). I'm a child of Africa, currently living in the UK. Rohitesh and Marisha’s couple photoshoot in the CBD. Living and Loving Every Minute of It! Today we finished school for Easter. Had a girls lunch at Julia's afterwards!
childofafrica.blogspot.com
African Scatterling: Gardens of Marqueyssac (1)
http://childofafrica.blogspot.com/2008/10/gardens-of-marqueyssac-1.html
Wednesday, 15 October 2008. Gardens of Marqueyssac (1). Built in the 17th century by Bertrand Vernet, Counsel to the King. The original garden. Featured gardens, terraces, and a kitchen garden surrounding the chateau. The park of the Château de Marqueyssac is one of the finest achievements in the history of French gardens. Esigned for walks, the park overlooks the valley of the Dordogne from its high limestone cliffs. It offers the most splendid panorama in the Périgord. A listed site, the romantic and p...