AFRIKAANSINAMERIKA.WORDPRESS.COM
Afrikaans-in-Amerika – Boeremeisie tussen die YanksBoeremeisie tussen die Yanks
http://afrikaansinamerika.wordpress.com/
Boeremeisie tussen die Yanks
http://afrikaansinamerika.wordpress.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Thursday
LOAD TIME
0.4 seconds
16x16
32x32
PAGES IN
THIS WEBSITE
8
SSL
EXTERNAL LINKS
50
SITE IP
192.0.78.13
LOAD TIME
0.367 sec
SCORE
6.2
Afrikaans-in-Amerika – Boeremeisie tussen die Yanks | afrikaansinamerika.wordpress.com Reviews
https://afrikaansinamerika.wordpress.com
Boeremeisie tussen die Yanks
afrikaansinamerika.wordpress.com
Suiderson se skyn – Afrikaans-in-Amerika
https://afrikaansinamerika.wordpress.com/2016/06/20/suiderson-se-skyn
Boeremeisie tussen die Yanks. In jou eerste winter in Amerika vang helderoranje lemoene jou oog in die koswinkel. Jy gewaar die Outspan logo en jou maag maak so ’n walletjie. Jy tel die sakkie met die ses lemoene op en gedoriewaar. Product of South Africa. Sê die etiket. Jy dink aan jou Suiderland se lemoenstreke en wonder vanwaar hierdie halfdosyn kom. Die Gamtoosvallei? Jy gaan hulle koop, besluit jy. Maar dan sien jy die lemoene kos ses dollar en jy huiwer. Met Ministers van Finansies speel. Nie Jy wi...
Familie binne goue rame – Afrikaans-in-Amerika
https://afrikaansinamerika.wordpress.com/2016/07/04/familie-binne-goue-rame
Boeremeisie tussen die Yanks. Familie binne goue rame. Dag, Neef, en hoe gaan dit nog met jou? Dis wat jy elke keer vir so baie van die gesigte, wat jy agter hulle goue rame by die National Gallery of Art se raakloop, wil sê. Dié kunsmuseum is deel van die Smithsonian museums in die middestad van Washington DC en is ’n juweel. Boonop ’n gratis juweel, want die Engelsman wat die Smithsonian aan die Amerikaners nagelaat het, se voorwaarde was dat geen besoeker toegang tot die museums moet betaal nie. Versk...
Wanneer word ’n Toeris ’n Reisiger? – Afrikaans-in-Amerika
https://afrikaansinamerika.wordpress.com/2016/10/20/wanneer-word-n-toeris-n-reisiger
Boeremeisie tussen die Yanks. Wanneer word ’n Toeris ’n Reisiger? Om ’n toeris te wees, is amper so erg soos om ’n terroris te wees, seg die slim mense. ’n Toeris is ’n verbruikende, verorberende, inslukkende zombie, wat ’n plek se besienswaardighede besoek en daarvandaan weggaan sonder om ’n snars van die plek te verstaan. ’n Reisiger, aan die anderkant, drink die plaaslike kultuur soos ’n fynproewer in. Ek was onlangs ’n toeris in New York. Glo my, ’n stukkie seeskuim, à la die einde van. Gehad het....
Tuisskool-in-Afrikaans – Afrikaans-in-Amerika
https://afrikaansinamerika.wordpress.com/author/afrikaansinamerika
Boeremeisie tussen die Yanks. Wanneer word ’n Toeris ’n Reisiger? Om ’n toeris te wees, is amper so erg soos om ’n terroris te wees, seg die slim mense. ’n Toeris is ’n verbruikende, verorberende, inslukkende zombie, wat ’n plek se besienswaardighede besoek en daarvandaan weggaan sonder om ’n snars van die plek te verstaan. ’n Reisiger, aan die anderkant, drink die plaaslike kultuur soos ’n fynproewer in. Ek was onlangs ’n toeris in New York. Glo my, ’n stukkie seeskuim, à la die einde van. Gehad het....
As jy die bal lekker ver misslaan – Afrikaans-in-Amerika
https://afrikaansinamerika.wordpress.com/2016/07/21/as-jy-die-bal-lekker-ver-misslaan
Boeremeisie tussen die Yanks. As jy die bal lekker ver misslaan. Baseball is maar ’n saai spulletjie, want sien, hulle slaan selde die bal raak. Dit ontdek jy tydens jou eerste baseballwedstryd op ’n snikhete someraand in Julie. Op die tamaai skerm in die stadion flits hulle vir jou die gooispoed van die bal. Van die vinnigste balle kom teen 100 mph (160 km/h) op die stomme slaners aangestorm. G’n wonder hulle slaan mis nie. Vir jou was die mooiste oomblikke van die wedstryd toe harkdraers opdraf en die ...
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
8
Spokie sny spoor | Spokie sny Spoor
https://spokiesnyspoor.wordpress.com/author/spokiesnyspoor
All posts by Spokie sny spoor. October 14, 2016. As ek nog eenkeer in my blog moet vaskyk teen verroeste fotos – skree ek! Daar is niks vars. Miskien is dit tyd vir kamera afstof en fotokaart skoonvee, voor Desember vakansie aanbreek:. 8220;Wow – geel-oog, waar was ek die dag toe jý geskape is? Foto’s, foto’s, foto’s! 8221; Nostalgie leer dat jy nie maklik fotos wegsmyt binne die eerste maand na ‘n vakansie nie. Gedurende ‘n eerste sifting kry ek darm so 20%. 8221; Moet hierdie foto asblik toe? Die olifa...
Bos Stories | Spokie sny Spoor
https://spokiesnyspoor.wordpress.com/stories
Inleiding tot …. Kannie wag om jou al my bosstories te vertel nie. As kind het ek grootgeword in die bosveld van Suid Afrika en was dit niks snaaks vir pa om ‘n sinkhuisie aanmekaar te timmer rondom ‘n massiewe maroelaboom nie. Daar sou ons woon tussen Dikstertskerpioene – wat tot 14cm lank word – tot slange wat saans agter my strelende klaviertokkelspel aanseil. Naby Orpenhek teen die H7. Van naguiltjies aan die slaap gesus te word nie. Header scorpion pietpetoors.com). October 14, 2016 at 10:32 am.
tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com
Afrikaans is ‘n Lego-blokkie-taal – Tuisskool in Afrikaans
https://tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com/2016/12/15/afrikaans-is-n-lego-blokkie-taal
Afrikaans is ‘n Lego-blokkie-taal. Die uwe spelle nie te sleg nie. Daar is egter ʼn paar spelwoorde in Afrikaans wat my pootjie en wat ek maar keer op keer moet naslaan. Meestal wanneer om twee woorde los en wanneer om hulle vas te skryf. Een of twee woorde? Enige woord wat terug in het, laat my ook kopkrap. Is dit. Dan twyfel ek ook baie keer wanneer om. Te gebruik. Sê mens ingeleg t. E vrugte of praat jy van ingeleg d. Sal dit nie lekker wees nie as ons in. 1 Kyk na die stamwoorde. Of ʼn woord soos.
April | 2015 | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/04
My terapie vir oudword. Posted by Tannie Frannie. Asymp; 8 Kommentaar. My kleindogtertjie Gabby is nou so-te-sê een en ‘n halwe jaartjies oud. Sy ontwikkel verstommend vinnig het vroeg gesit, gekruip en geloop. Toe Ouma nog haar woordeskat wou opteken, was daar reeds soveel woordjies dat Ouma nie kon voorbly nie! Dis nou waar die knoop lê. Ouma het van meet af aan besef ons gaan hier met ‘n kampioenvloermoergooier te doene hê maar eers op tweejarige ouderdom! Die ding het só gekom: sy wil nie nog kos/wat...
Aanhalings: dag twee (ja, askies, ek weet ek’s laat…) | Tannie Frannie
https://frandr.wordpress.com/2015/06/28/aanhalings-dag-twee-ja-askies-ek-weet-eks-laat
My terapie vir oudword. Aanhalings: dag twee (ja, askies, ek weet ek’s laat…). Posted by Tannie Frannie. Asymp; 5 Kommentaar. Hierdie oomblik in een van my gunstelingskrywers Pat Conroy se roman. Was vir my so mooi dat ek dit neergeskryf het:. A squadron of brown pelicans. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “Aanhalings: dag twee (ja, askies, ek weet ek’s laat…)”. Junie 29, 2015 om 3:08 vm. Dis pragtig en mooi beskryf . Mens sien hul vlieg as jy jou oë toemaak. Junie 29, 2015 om 6:26 vm. This b...
tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com
As lesvoorbereiding al jou tyd opvreet – Tuisskool in Afrikaans
https://tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com/2017/01/05/as-lesvoorbereiding-al-jou-tyd-opvreet
As lesvoorbereiding al jou tyd opvreet. Se lesse opstel, steun ek swaar op woordeboeke. Dalk dink jy nou: as ek net woordeboeke hoef na te slaan, hoekom. Koop Natúúrlik kan jy eie lesse opstel. Ek weet van ma’s wat. Aangekoop het wat waarskynlik beter taalkenners as ek is. Van hulle het ʼn agtergrond in Latyn, Duits en Frans of is getroud met predikante wat Grieks en Hebreeus ken. Die woordeboeke wat ek gebruik. Ek en tweedehandse boeke is ou vrinne. Is ʼn wonderlike boek, maar hy was nie wat ek tóé nodig ...
tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com
Jy kom net nie op die fiets nie – Tuisskool in Afrikaans
https://tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com/2017/01/12/jy-kom-net-nie-op-die-fiets-nie
Jy kom net nie op die fiets nie. So baie polisiemanne op ons spoor. Het jy ook al so gevoel? Dan is daar die lewe self. Jonger boeties en sussies, die baba wat op pad is, siekte, bestuurslisensies wat hernu moet word, wasgoed, rekeninge, kos, ʼn huis wat netjies gehou moet word. Jy kom net nie op die fiets om weg te kom van die agtervolgende polisieman nie. ʼn Sistematiese, maar ook ʼn kronkelpad. As jy my nou sal verskoon, ek moet self verder hol met die fiets nog langs my. Ek stoom voort om so gou as ...
tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com
Taal en klei – baie in gemeen – Tuisskool in Afrikaans
https://tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com/2016/12/08/taal-en-klei-baie-in-gemeen
Taal en klei – baie in gemeen. Onthou jy nog dié dae? Wat is jou naam? Vra iemand vir jou kind. Naam, antwoord hy. Nee, wat is jou naam? Naam, sê hy weer. Dis die fase wanneer kinders net die laaste woord wat iemand vir hulle sê agterna papegaai. Al is hulle gewoonlik nog nie eens twee jaar oud nie, kan hulle aan die stemtoon hoor ʼn vraag word gevra. En sosiale wesentjies wat hulle is, weet hulle hulle moet antwoord, maar hulle het nog nie woorde om dit te doen nie. Jy moet aan jou kinders se moedertaalo...
tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com
Pluk die mat uit onder die skeptiese siele – Tuisskool in Afrikaans
https://tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com/2016/12/01/pluk-die-mat-uit-onder-die-skeptiese-siele
Pluk die mat uit onder die skeptiese siele. Dink net hoe jy die mat onder jou kritiese skoonsus / niggie / vriendin ( ja, die een met die super slim skoolkinders) gaan uitpluk as jou tuisgeskoolde bloedjies koeltjies van wederkerende voornaamwoorde. Begin praat. As jy. Begin gebruik, is dit heel moontlik, hoor, want week vir week maak die leerders met meer en meer Afrikaanse woordsoorte kennis. In die sin raaksien en merk. Hoekom moet kinders leer hoe hulle moedertaal se struktuur lyk? As dit na baie en ...
tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com
Hoekom ons skryf soos ons praat – Tuisskool in Afrikaans
https://tuisskoolinafrikaansblog.wordpress.com/2016/12/22/hoekom-ons-skryf-soos-ons-praat
Hoekom ons skryf soos ons praat. Ons skryf soos ons praat. Vandat mense Afrikaans begin neerskryf het, gebruik hulle dié slagspreuk. In dié opsig is Afrikaans soos Spaans, en glad nie soos Frans nie. In Spaans, ʼn fonetiese taal net soos Afrikaans, word elke letter uitgespreek. In Frans is daar hope letters wat geskryf word, maar nie gesê word nie. Byvoorbeeld dié tongknoper. Wat padda beteken, en wat. Hoekom het Frans daardie onuitgespreekte klanke in haar skryftaal behou? Met die nodige deftigheid uitsp...
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
50
Create a forum - afrikaansforum.com
Create a free forum on afrikaansforum.com. Vry forum - Maak forum. Economy, Law, Finance. 2015, afrikaansforum.com.
Welkom by Afrikaansgrappe.com - Afrikaans Grappe! - Lekker Lagstof! - Afrikaans Grappe! - Lekker Lagstof!
Kyk na a to z. Stuur vir ons Grappe. Welkom by Afrikaans Grappe! Is gevul met 139. Ja Een Honderd en Dertig-Nege! Van die snaakste afrikaanse grappe van reg om die wereld. Gebruik die groen navigasie steep hier en beloer kategoriee. Of stuur vir ons grappe. Lukraak Grap van die Dag:. Jack het sy ma dopgehou terwyl sy kleinsus borsvoed. Na n rukkie vra hy: Ma, hoekom het jy twee - is een vir koue - en d. lees meer. Top 5 Hoogste Gegradeerde Grappe:. Klop klop. Wie is daar? Rynette. Rynette wie? Hoe weet n...
afrikaanshop.co.za has been registered on behalf of a client
Afrihost - pure internet joy. Has been registered on behalf of a client. What is domain parking? Domain parking enables you to register and reserve your. Business or personal webaddress for future use. Afrihost - Pure Internet Joy.
afrikaanshteattat.wordpress.com
Afrikaans HT/EAT/TAT | Afrikaans ekstra hulp
Oor hierdie webtuiste/About this website. Graad 12 Huistaal Voorgeskrewe gedig Die Huis luister - Daniel Hugo. Afrikaans Lydend en Bedrywende Vorm / Afrikaans Active and Passive Voice. Afrikaans Voegwoorde: ‘n Inleiding. Oor hierdie webtuiste/About this website. Kliek op die menu skakel bo aan hierdie bladsy om na die lesse te gaan. Click on the menu link on the top of this page to view lessons. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Die adres word nooit bekend gemaak nie).
afrikaansinamerika.wordpress.com
Afrikaans-in-Amerika – Boeremeisie tussen die Yanks
Boeremeisie tussen die Yanks. Wanneer word ’n Toeris ’n Reisiger? Om ’n toeris te wees, is amper so erg soos om ’n terroris te wees, seg die slim mense. ’n Toeris is ’n verbruikende, verorberende, inslukkende zombie, wat ’n plek se besienswaardighede besoek en daarvandaan weggaan sonder om ’n snars van die plek te verstaan. ’n Reisiger, aan die anderkant, drink die plaaslike kultuur soos ’n fynproewer in. Ek was onlangs ’n toeris in New York. Glo my, ’n stukkie seeskuim, à la die einde van. Gehad het....
afrikaansinkaliforniee.blogspot.com
Afrikaans in Kalifornieë
Ek is Afrikaans en bly in Kalifornieë. Wednesday, November 20, 2013. My son is an American. Om die keuse te maak om in 'n vreemde land te bly, beteken jy moet vrede maak dat jou kind uiteindelik 'n ander taal as jy gaan praat. Photo courtesy James Chapman. Natuurlik. Taal is meer as net woorde. Dit bevestig ons geskiedenis, agtergrond en erfenis, en ek is trots op wie ons is. Maar wat gedaan? Baie van sy maats wie se ouers uit lande soos Frankryk, Japan, Swede en China kom, kry ekstra onderrig in hulle m...
afrikaansinleipzig.wordpress.com
Afrikaans in Leipzig | Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr
Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr. Dankie vir die Nominasie JanKaalvoet. My aanhaling vir die dag is deur Umberto Eco in. Die Naam van die Roos. 8216;n Google Blogger). Juni 25, 2015. N Gesprek Met Anton Goosen Ep. 7 WAT Podcast met Willem Welsyn. Juni 20, 2015. Ursprünglich veröffentlicht auf JanKaalvoet - My Skrewe. Dis moeilik om te dink dat ons as mens onsself genoegsaam ag om die lewe te probeer manipuleer sodat ons maksimaal daaruit voordeel kan trek. Juni 20, 2015. Daar’s ’n paar kiff...
afrikaansinskotland.blogspot.com
afrikaansinskotland
Ek is Afrikaans en bly in Skotland. Monday, 26 March 2012. Afrikaans is nie meer in Skotland nie, maar agtervolg my gerus na Kalifornieë. Wednesday, 6 July 2011. British to jump housing queue-. Councils in the UK will be allowed to give local people priority ahead of immigrants in a shake-up of the way homes are allocated. Ons is nou al ses jaar in die UK, en ons kwalifiseer nie vir 'n enkele benefit nie. Ons kan nie 'n huis van die council kry nie, ook nie elke maand 'n kindertoelaag nie (ja, régtig!