johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: December 2008
http://johnnymalgas.blogspot.com/2008_12_01_archive.html
Sunday, December 28, 2008. Die liefde is 'n idioom. N verdere soeke om te behoort. N verdere dwang om deel te wees. Deel van die web. Wat jou wurg tot die illusie. Wat jou geliefdes glo. Hou die winter in jou hande vas. Want jy is self die vyand. Jy is jou eie boks. Hou vas aan jou stilte. Want jy is jou eie geraas. Vergewe die duiwel in jou. Want dis wie jy is. Hou op om te luister na stemme van buite. Want dis nie wie jy is nie. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile.
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: December 2009
http://johnnymalgas.blogspot.com/2009_12_01_archive.html
Monday, December 07, 2009. Maar in al hierdie dinge is ons meer deurmekaar deur hulle wat wou maak of hulle ons lief het. Thursday, December 03, 2009. Daar is geen reg of verkeerd nie. Geen reg of weg nie, daar is net. Maar dit word ontneem deur die verkragting van bewussyn. Die kettings om die enkels van jou kreatiwiteit. Ons is elkeen uniek! Elkeen sy eie energie, Die mens is `n sosiale alleenloper. I think Therefore I am". Die delikaatheid van die siel oorspoel. Van die alledaagse verstaan.
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: May 2010
http://johnnymalgas.blogspot.com/2010_05_01_archive.html
Tuesday, May 04, 2010. Dis donker in die vertrek. Maar hy wil sê hys dit gewoond! Hy dink dit is agtuur of so. Hy hoor die stemme buite die deur hy sien die wasem van vuil asems teen sy ruit. Hulle weet hy’s daarbinne en roep hom, speel met hom. Hy voel beskut in sy stewige kliphuis. Hy loer na sy deur. Sien die skuifslot. Oop! Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile.
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: Nimf
http://johnnymalgas.blogspot.com/2011/09/nimf.html
Saturday, September 17, 2011. Die soetigheid in ons. Is die wortel van die seer. Die soeking na die fynheid. Matigheid word vervelig,. Die goedheid maak jou seer. Die dade sonder rede. Laat jou leef, laat jou leer. Als vir eerstyds eenkant. Met die angs van vergeet. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile.
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: February 2008
http://johnnymalgas.blogspot.com/2008_02_01_archive.html
Sunday, February 10, 2008. Die ooghoeke het geskeur. Die lig het verbeur. Die vrede het sy gang gegaan. Die rooigloed in haar ewigheid. Deur sy verbeelding versuur. Iets wat wreed vreet word dikwels in die gemoed deur. Jou donkerste monster oordonder en dan word jy mal. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile.
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: September 2006
http://johnnymalgas.blogspot.com/2006_09_01_archive.html
Friday, September 29, 2006. Dis asof alles nou begin. En alles tot einde staan. In die niet van jou en alles om jou. Maak jy deure oop. Glimlag skuins en wonder. Is jy my verlosser". Voor poorte wat lei. Staan net die dun gesaaides. Wednesday, September 27, 2006. In watter winters dwaal jy my geliefde? Waar in die groot sterreruim is jou kleure boog? Is dit die vrae in die verlate van gister. Wat die eentonigheid deur die hede dra? Wortel jy steeds in die grafte van Sion. Ink vloei uit die pen. N Opregte...
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: Tweestryd
http://johnnymalgas.blogspot.com/2010/09/tweestryd.html
Sunday, September 19, 2010. Hannes kon die hele nag glad nie ‘n oog toemaak nie. Die een koue sweet uitslag na die ander. Wat sou hy die volgende oggend doen? Wat sou hy sê? Sou sy iets sê? Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile.
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: November 2006
http://johnnymalgas.blogspot.com/2006_11_01_archive.html
Wednesday, November 01, 2006. Van hande-bak-hou ‘n ambag gemaak. En elke sypaadjie ‘n Sealy Posturepedic. Vir laatslaap die duurste prys betaal. Met sente uit vuil palms. Slim praatjies of dalk net waarheid. Laat Alleman se sente brand. Dwing hom dalk tot leuenaar. Deur die vryheid van die lewe. Deur goedkoop wyn se walms. En dalk besluite te berou. 8220;Goeie middag meneer. Ek verkoop boekmertjies, maar ‘n donasie is ook welkom”. Uit die oë van ‘n oom. Word ‘n vlam in my groter. Aantreklik kon hy eens.
johnnymalgas.blogspot.com
Johnny Malgas: September 2011
http://johnnymalgas.blogspot.com/2011_09_01_archive.html
Saturday, September 17, 2011. Die soetigheid in ons. Is die wortel van die seer. Die soeking na die fynheid. Matigheid word vervelig,. Die goedheid maak jou seer. Die dade sonder rede. Laat jou leef, laat jou leer. Als vir eerstyds eenkant. Met die angs van vergeet. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile.