roepingasonnie.blogspot.com
My roeping as onderwyser
http://roepingasonnie.blogspot.com/2014/09/besig-besig-en-nog-besiger-die-dae-van.html
My roeping as onderwyser. Dinsdag, 02 September 2014. Besig, besig en nog besiger! Die dae van proef en student wees raak al hoe minder, maar hoe meer ek deel word van die skool, hoe meer word ek verlief op skoolhou. Regdeur die proef het ek nuwe dinge probeer en nuwe dinge ondek, een daarvan is. Die website is nog baie nuut, maar ek glo dit maak al 'n groot verskil vir onnies regoor die land! Teken in op: Plaas opmerkings (Atom). Bekyk my hele profiel. Besig, besig en nog besiger! Die dae van proef en.
kcanley.blogspot.com
In My Write Mind: June 2014
http://kcanley.blogspot.com/2014_06_01_archive.html
In My Write Mind. You have stumbled upon the blog of Casey Anley: teacher, student and lover of all things education. I have a passion for making learning interesting, as well as learning of new tools in which to do so. Follow me on my journey as I try out new educational software and websites, chat to education gurus and interact with other teachers, conference leaders and participants, parents and learners. Technology in the Classroom. Monday, June 23, 2014. Hence, here I am! Subscribe to: Posts (Atom).
roepingasonnie.blogspot.com
My roeping as onderwyser: Nog insperasie en idees vir ons roeping
http://roepingasonnie.blogspot.com/2014/07/nog-insperasie-en-idees-vir-ons-roeping.html
My roeping as onderwyser. Donderdag, 17 Julie 2014. Nog insperasie en idees vir ons roeping. Ek het 'n website ontdek wat oulike power points bevat, besoek dit gerus, al is dit engels, kan dit nogsteeds inligting verskaf wat jy as onderwyser dalk nodig het. Veral tydens proef! Daar is ook oulike idees wat jy in die klaskamer kan gebruik by http:/ www.boardworkseducation.com. Sterkte vir almal wat gaan proef die kwartaal ook aan die onderwysers wat klaar in die roeping is en hul verskil maak.
roepingasonnie.blogspot.com
My roeping as onderwyser: Eerste dag as blogger...
http://roepingasonnie.blogspot.com/2014/06/eerste-dag-as-blogger.html
My roeping as onderwyser. Donderdag, 26 Junie 2014. Eerste dag as blogger. My storie begin op 'n plaas op die platteland in die Suid - Kaap waar ek groot geword het as die jongste van vier dogters. Almal met verskillende drome, maar almal met dieselfde liefde vir die natuur. Vanaf ek kon onthou wou ek al 'n juffrou/onderwyser/onnie wees wat 'n verskil wou maak en my liefde vir die natuur wou deel. Hier volg 'n paar foto's wat my beskryf en my beter bekendstel. Die plek waar ek vandaan kom. Ek stem, Louise.
roepingasonnie.blogspot.com
My roeping as onderwyser: September 2014
http://roepingasonnie.blogspot.com/2014_09_01_archive.html
My roeping as onderwyser. Dinsdag, 02 September 2014. Besig, besig en nog besiger! Die dae van proef en student wees raak al hoe minder, maar hoe meer ek deel word van die skool, hoe meer word ek verlief op skoolhou. Regdeur die proef het ek nuwe dinge probeer en nuwe dinge ondek, een daarvan is. Die website is nog baie nuut, maar ek glo dit maak al 'n groot verskil vir onnies regoor die land! Teken in op: Plasings (Atom). Bekyk my hele profiel. Besig, besig en nog besiger! Die dae van proef en.
roepingasonnie.blogspot.com
My roeping as onderwyser
http://roepingasonnie.blogspot.com/2014/07/proef-dit-tyd-wat-jy-as-student-besef.html
My roeping as onderwyser. Donderdag, 31 Julie 2014. Dit tyd wat jy as student besef dis jou roeping of nie! Ek is moeg en uitgeput, maar besef definitief dis die moeite werd, na ek die berig gelees het en weer besef het wat ons roeping behels en hoekom ek so passievol is daaroor, gaan lees gerus hoekom onderwys die moeite werd is! Ek glo ook dat om 'n onderwyser te wees, jy moet streef na verbetering en om 'n verskil te maak! Glo in jouself en in dit wat jy wil bereik en die res sal self kom!
roepingasonnie.blogspot.com
My roeping as onderwyser: July 2014
http://roepingasonnie.blogspot.com/2014_07_01_archive.html
My roeping as onderwyser. Donderdag, 31 Julie 2014. Dit tyd wat jy as student besef dis jou roeping of nie! Ek is moeg en uitgeput, maar besef definitief dis die moeite werd, na ek die berig gelees het en weer besef het wat ons roeping behels en hoekom ek so passievol is daaroor, gaan lees gerus hoekom onderwys die moeite werd is! Ek glo ook dat om 'n onderwyser te wees, jy moet streef na verbetering en om 'n verskil te maak! Glo in jouself en in dit wat jy wil bereik en die res sal self kom! Kyk vir na ...
roepingasonnie.blogspot.com
My roeping as onderwyser: June 2014
http://roepingasonnie.blogspot.com/2014_06_01_archive.html
My roeping as onderwyser. Donderdag, 26 Junie 2014. Eerste dag as blogger. My storie begin op 'n plaas op die platteland in die Suid - Kaap waar ek groot geword het as die jongste van vier dogters. Almal met verskillende drome, maar almal met dieselfde liefde vir die natuur. Vanaf ek kon onthou wou ek al 'n juffrou/onderwyser/onnie wees wat 'n verskil wou maak en my liefde vir die natuur wou deel. Hier volg 'n paar foto's wat my beskryf en my beter bekendstel. Die plek waar ek vandaan kom. Onderrig keuse...