kindvanafrika16.wordpress.com
About | kindvanafrika
https://kindvanafrika16.wordpress.com/about
4 out of 5 dentists recommend this WordPress.com site. Ek leef om lief te he! Elke dag bring vir jou 'n nuwe begin ek is gelukkig in my eie vel, al moes ek eers diep spore in die lewe trap om dit te ontdek. 4 thoughts on “ About. November 20, 2012 at 9:02 am. Ek lag vir jou opskrif 4 out of 5 dentists…. November 20, 2012 at 9:28 am. Jong die tuiste is eintlik ‘n vloek, ek blog op kindvanafrika16, moenie my vra hoe en wat hier gebeur het nie? Te ingewikkeld vir my agtergeblewe tegniese brein. Blog at Word...
goggabyt.wordpress.com
Spikkels | GOGGABYT
https://goggabyt.wordpress.com/2014/09/08/spikkels
Waar jy kan krap tot jy beter voel. September 8, 2014. London en Trein bomme. Vakansie Tyd →. One thought on “ Spikkels. September 18, 2014 at 4:15 pm. Kan maar net sê sterkte…. en van verligting sug omdat my tyd verby is.🙂. Leave a Reply Cancel reply. Enter your comment here. Fill in your details below or click an icon to log in:. Address never made public). You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out. You are commenting using your Twitter account. ( Log Out. Blogs wat ek lees.
goggabyt.wordpress.com
Hartseer van ‘n werkende ma | GOGGABYT
https://goggabyt.wordpress.com/2014/11/12/hartseer-van-n-werkende-ma
Waar jy kan krap tot jy beter voel. November 12, 2014. Hartseer van ‘n werkende ma. Ek en Edward sit so nou die aand op die vloer en gesels terwyl on s my sy horde karretjies speel. Me: Edward, Mammie is not going to work on Friday, do you want to go and see the fish and sharks again at the aquarium? Me: do you want to go see the busses and the cars? Me: do you want to go and see the dinosaurs? Edward: no (sigh). I just want to be wiff you. Me: ok baby we will go together to see the dinosaurs. Gogga on s...
goggabyt.wordpress.com
Disclaimer | GOGGABYT
https://goggabyt.wordpress.com/kontak-bladsy
Waar jy kan krap tot jy beter voel. Alles wat ek tik en praat op die blog en in my potgooi is my opinie. Ek vat verantwoordelikheid vir wat ek se en enige iemand kan my direk kontak of vra wat my mening is of wat ek bedoel het. Niemand vertel my wat om te se of wat om te bespreek nie dit is my eie besluit. Ek het die reg om enige kru taal of onaanvaarbare comments wat my aangaan af te haal op my eie wil. Die maklikste is om nie weer terug te kom as iets nie na jou smaak is nie. Blogs wat ek lees.
kindvanafrikablog.wordpress.com
krismiskous | kindvanafrika16
https://kindvanafrikablog.wordpress.com/krismiskous
Sorg dat gister se spore more se beloning bring. 8230;…………NEEEEEEE. As teveel teveel raak. In ‘n paar woorde. Ek het al so gewens mens kan ‘n krismiskous vul met die goed wat vir jou belangrik is………. As ek die voorreg het om ‘n krismiskous vol te stop sou ek daarin wou sit. Liefde – want God. Hoop – want soms is dit al wat ons nodig het. Geloof – want dit kan mens dra deur donker tye. Welwillendheid – want dit is die trappies na jou siel. Ek wonder soms hoe moeilik dit moet wees vir ons Hemelse Vader.
kindvanafrikablog.wordpress.com
vandag sê ek net dankie sonder ‘n maaaaarrrrr…. | kindvanafrika16
https://kindvanafrikablog.wordpress.com/2013/05/09/vandag-se-ek-net-dankie-sonder-n-maaaaarrrrr
Sorg dat gister se spore more se beloning bring. 8230;…………NEEEEEEE. As teveel teveel raak. In ‘n paar woorde. Vandag sê ek net dankie sonder ‘n maaaaarrrrr…. Http:/ www.jccrafford.com/mug-and-tree-nursery-school/. This entry was posted on Mei 9, 2013 and tagged engele op aarde. Gister…… wonder hoe lyk môre…. Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Follow Blog via Email.
kindvanafrikablog.wordpress.com
HALLLLOUDA | kindvanafrika16
https://kindvanafrikablog.wordpress.com/2013/10/15/hallllouda
Sorg dat gister se spore more se beloning bring. 8230;…………NEEEEEEE. As teveel teveel raak. In ‘n paar woorde. Lank laas hier gewees ne! Sorrryyy hoor ma my lewe het met my weggehardloop en ek moes klou vir al wat ek werk was, anyway ek het bitter baie goeie nuus, mannas is terug want die gras weduwee ding heti met ons gewerk nie, en nou is hy geseën met die wonderlikste werk en ek met die pragtigste huisie opi plaas, so Jesus was en is goed vi ons! 7 thoughts on “ HALLLLOUDA. Oktober 16, 2013 om 6:01 vm.
goggabyt.wordpress.com
March | 2015 | GOGGABYT
https://goggabyt.wordpress.com/2015/03
Waar jy kan krap tot jy beter voel. Monthly Archives: March 2015. March 6, 2015. Bietjies van my gevoelens. Ek het hierdie stuk raakgelees en wou dit deel omdat meeste van die tyd al hierdie goed is hoe ek voel. (wel ek het net een kind en dit sal baie waarskynlik die enigste bly – so dis die enigste ekstra sin wat ek sal bylas tot die verskoning. My dearest firstborn son,. You see I want to get it RIGHT precisely because I’ve messed up so much in the past with you. I feel like I owe it to you. Y...On sl...
goggabyt.wordpress.com
London en Trein bomme | GOGGABYT
https://goggabyt.wordpress.com/2014/09/01/london-en-trein-bomme
Waar jy kan krap tot jy beter voel. September 1, 2014. London en Trein bomme. Elke dag is daar ter-duisende mense wat die Tube hier in London gebruik. Dit is baie van ons se enigste manier om by die werk te kom en as ‘n toeris in die hoofstad is dit die beste manier om alles te sien. Baie dinge laat my wonder wat as. Ek was oppad vir ‘n afspraak gewees en my roete was waar die eerste trein ontplof het. As my afspraak vroeer was dan wie weet? As jy dom is, is jy dom maar partykeer……. You are commenting us...