strooimeisie.wordpress.com
Verbeeldingsvlug | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2016/11/02/verbeeldingsvlug
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? November 2, 2016. Ek wil wegvlieg… wegbreek… na ‘n plek waar geen papierwerk, selfoonopvangs of e-pos my kan vang nie. Ek wil alles wat my onseker maak en my weerhou om net myself te wees eenkant los en my vlerke wyd sprei. Nes ‘n visarend! Dink net hoe wonderlik dit sou wees! Besef visarende ooit hoe gelukkig hulle eintlik is? 4 thoughts on “ Verbeeldingsvlug. November 2, 2016 om 12:23. Ek het ...
strooimeisie.wordpress.com
Griep | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2016/11/13/griep
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? November 13, 2016. Vasgevang in ‘n griepsige greep, wens ek wanhopig op die dag wat my lyf sal ophou pyn, wat my neus iets anders as vrot sinusvuil sal ruik, my mond iets anders as smaaklose boks sal proe…. Soos kalwerliefde →. 6 thoughts on “ Griep. November 13, 2016 om 10:32. Sterkte jong. Hoop jy kan vandag in die huis bly en jouself lekker dokter. November 13, 2016 om 10:34. Liked by 1 person.
coetzeeblog.wordpress.com
F1000 | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/06/29/f1000
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Asymp; 14 Kommentaar. Daar loop nog baie van hulle. Heelwat, met houtbakke. Die hoë vogtigheid se roes, speel nie met daardie deel, van n voertuig nie. Betroubaar, daaroor, is daar geen twyfel nie. Steeds, baie gesog. Hou die advertensies dop en sien waarvoor verkoop hulle. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “F1000”. Junie 30, 2015 om 6:15 vm. Jy betaal seker baie geld aan petrol! 8221; Ek hou van die idee dat mens self aan jou voe...
coetzeeblog.wordpress.com
Kerkdiensie | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/07/27/kerkdiensie
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Asymp; 3 Kommentaar. Dink mens onwillekeurig aan die woorde van John Dever se lied, Some days are diamonds, some days are stones. Die verskil was, hierdie dag, het geen klippe in gehad nie, net pure diamant, met lekker mense. Dankie Danie en dankie Theo, Marlene en Mattias en Alta. Larr; Previous post. Next post →. Thoughts on “Kerkdiensie”. Julie 27, 2015 om 7:05 vm. Julie 27, 2015 om 1:31 nm. Joe, wat ‘n ongelooflike voorreg! Cycle from Agu...
coetzeeblog.wordpress.com
Die Pous was toe hier | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/07/13/die-pous-was-toe-hier
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Die Pous was toe hier. Asymp; 14 Kommentaar. Die Papa het toe gekom én gegaan. Die euforie wat oor dié land, die afgelope paar dae geheers het, moes hierdie Maandag weer plek maak vir die werklikheid, soos seker maar na elke behaaglike, luilekker naweek. Alles het redelik georganiseerd afgeloop, behalwe in een geval, waar die entoesiasme van die groot gemeente, dit nie volgens plan laat verloop het nie. Larr; Previous post. Next post →. Jy is...
coetzeeblog.wordpress.com
coetzee2014 | coetzeeblog
https://coetzeeblog.wordpress.com/author/coetzee2014
My skryfseltjies en foto s, meesal, oor ons lewe, in Paraguay. Asymp; 5 Kommentaar. Sien ek n paar weke gelede, die gobernación, se rooi skraper, is doenig, hier in ons omgewing. Snaaks, nie net die hoofpad, so 150 meter weg nie, maar ook n paar obskure paadjies, word verbeter. Doen navraag, die Guairá Rally, vind hier plaas en een van die trajekte, die een van Sondag, gaan hier neffens ons verby. Ja, maar omdat ek nie genoeg geld het nie, geniet ek dit maar so. Die boom, links die aanloop en die draai.
strooimeisie.wordpress.com
Liewe wêreld… | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2015/06/24/hello-world
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? Junie 24, 2015. Desember 5, 2016. Ek is Strooimeisie. Ja, dis seker nie regtig ’n naam nie; eerder net ’n woord. Maar dis ’n goeie woord met baie betekenisse wat daarin opgesluit is. Droë halm van gras/graan. 2. Uitgedorste halms, stingels van graan of peulgewasse. 3. Eufemisme, versagtende woord vir stront. Nie ‘n breek. Hoegenaamd geen werk doen nie; so droog. Lyk soos ‘n vark. Nie, maar gesaai.
strooimeisie.wordpress.com
‘n Nota oor my “stoute strooi” | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2016/12/05/n-nota-oor-my-stoute-strooi
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? 8216;n Nota oor my “stoute strooi”. Desember 5, 2016. Januarie 6, 2017. Leeukop (kyk kommentaar onder). Mag jou lewe vol gholfballetjies wees! Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out.
strooimeisie.wordpress.com
Geseënde Kersfees | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2016/12/25/geseende-kersfees
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? Desember 25, 2016. Desember 27, 2016. Almal het gaan sit en hande gevat. Almal is stil. Die reën op die sinkdak val egter so hard dat hy harder moet praat…. 8220;Here, dankie vir die voedsel wat vir ons voorberei is. Seën asseblief die hande wat dit voorberei het en seën die kos in ons liggame.”. Sy stem is skielik huiwerend… sy oë steeds toe…. 8220;En Here. Dankie.”. 8220;Dankie.”. Kersfees is ...
strooimeisie.wordpress.com
Te mooi om nie te deel nie | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2017/01/10/te-mooi-om-nie-te-deel-nie
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? Te mooi om nie te deel nie. Januarie 10, 2017. Goeie goed is mos skaars! Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Blog at WordPress.com.
SOCIAL ENGAGEMENT