ciberia.co.za
Find out more - Ciberia
http://ciberia.co.za/sample-page-2
Design articles, links, and notes. Written by David du Plessis. I work at Deloitte Digital. Where I’m a user experience manager. My interests lie at the intersection of design, agile, and managing in complex situations. The world is becoming increasingly complex, but our ability to cope with complexity is not getting any better. It’s not only us individually, governments and big companies struggle with it too. And The Open University. And at smaller awesome ones like Flow Interactive. I’m intereste...
sjakagedigte.blogspot.com
Sjaka S. Septembir - Gedigte: April 2008
http://sjakagedigte.blogspot.com/2008_04_01_archive.html
Sunday, April 6, 2008. Speel die lotto en wen ‘n miljoen. Sit weer in die Maandag oggend verkeer. Soek onder sy bed na sy ander sokkie. Sy, girlfriend, maak skoon haar geweer. Trek die Wilkinson lem, deur die wit skuim op sy ken. Die lewe pla hom want hy sien geen nut. Lê nog in die kooi. San en Bets sit op die trein en klets. Lien en Soek is by Pn’P vir brood. Hul praat oor die Huisgenoot. Ek as digter kom nou eers op dreef en besef. Hierdie nuwe oggend is vêr van leeg! Sjaka S. Septembir.
sjakagedigte.blogspot.com
Sjaka S. Septembir - Gedigte: BRAND BRAND BRAND (aan jou sagte harde teerheid, I)
http://sjakagedigte.blogspot.com/2008/07/brand-brand-brand-aan-jou-sagte-harde.html
Monday, July 14, 2008. BRAND BRAND BRAND (aan jou sagte harde teerheid, I). Jy koop pampoen in my daaglikse spieël. Jy kook pampoen in my daaglikse spieël. Jy eet pampoen in my daaglikse spieël. Jy kak pampoen in my daaglikse spieël. Gewapende helder rooi tafeldoek. Tafel sweefdryf in die middel van die son wit see. Die reuk van die panty. Wat jy deur die voorruit goei. Tref die VW se blou sit plek. Sagte oranje pampoen, gesmeer met. 8216;n silwer mes met ‘n geronde punt. Oor jou pubieke krulle.
sjakagedigte.blogspot.com
Sjaka S. Septembir - Gedigte: June 2007
http://sjakagedigte.blogspot.com/2007_06_01_archive.html
Tuesday, June 19, 2007. Lang tree bed toe. Bowie suggereer dat daar nuwe beginne steeds blom uit die 70’s uit. So stap ek in die kamers van my hart en my kop rond. Orals bots hul teen mekaar en daar goël ‘n hanswors. Met christusse op kruise, ‘n hond huil deur die donker. Gange, aanhoudend en beduidend, dit alles. Kook in my op as ek uit ryk na jou kaal dui my geliefde Talja, dit alles ontplof. Op ‘n vreemde vernuwing wanneer ek weer ou patrone inslaan. En baba kak sing halleluja aan die tree wat ek moet.
sjakagedigte.blogspot.com
Sjaka S. Septembir - Gedigte: December 2007
http://sjakagedigte.blogspot.com/2007_12_01_archive.html
Saturday, December 15, 2007. In en uit en in. Bleek koffers versier die ingang. Die ingang wat nie myne is nie. Dit wat behoort aan elkeen. Bestudeer die koffers want hul behoort aan jou! Een van die bleek koffers runnik. Met die skop van ‘n plaag. 8230;‘n ander is vol hande. Vroue hande van alle kleure. Chinees, portugees, xhosa, zulu, afrikaner. Fyn vingers, sommige met geverfde naels,. Om my draai ‘n skoppelmaai van oop en toe koffers! Toe geknipte, gekleurde koffers, fill my UITGANG. Draai om en sien!
sjakagedigte.blogspot.com
Sjaka S. Septembir - Gedigte: December 2008
http://sjakagedigte.blogspot.com/2008_12_01_archive.html
Monday, December 15, 2008. Jesis, nog ‘n dronk aand in 2008…seer, donker. Wat sal gebeur as ek nog dronker word. Nog meer uit mekaar uit val. Nog meer die volume op draai en die musiek hier laat blêr. Soos die aand ster buite my venster, huilend hygende ster…. Nog bier roep ek. Ek wil ontplof, ek wil die rou vleis van my bors. Oop skeer en my hart en longe laat uit val. Op die grond voor my lovers en. My piel styf in hul gesigte. Vir hul om gedigte oor te prewel. Liefde wolf-pluk aan my en ek vra soma ook.
watkykjy.co.za
Skakels, Maart 2002 | Watkykjy
http://www.watkykjy.co.za/2002/03/skakels-maart-2002
Watkykjy #9 landing pic, November 2000. November 30, 2000. Oxford street and beyond…(met die central line). January 19, 2002. 039;n Watkykjy huis in Hentiesbaai? January 30, 2009. Hang bietjie uit met jou tjommie. January 11, 2011. Daisy Lowe – Woensdag se warm bokkie. December 10, 2014. April 18, 2011. Sestien redes om Easter te celebrate. April 18, 2014. Eendag in Kaapstad…. April 29, 2011. Sondag. Skêre met skietgoed. November 24, 2013. Buurtwag – ‘n Afrikaanse short film. January 30, 2013. A – F.
sjakagedigte.blogspot.com
Sjaka S. Septembir - Gedigte: July 2008
http://sjakagedigte.blogspot.com/2008_07_01_archive.html
Monday, July 14, 2008. BRAND BRAND BRAND (aan jou sagte harde teerheid, I). Jy koop pampoen in my daaglikse spieël. Jy kook pampoen in my daaglikse spieël. Jy eet pampoen in my daaglikse spieël. Jy kak pampoen in my daaglikse spieël. Gewapende helder rooi tafeldoek. Tafel sweefdryf in die middel van die son wit see. Die reuk van die panty. Wat jy deur die voorruit goei. Tref die VW se blou sit plek. Sagte oranje pampoen, gesmeer met. 8216;n silwer mes met ‘n geronde punt. Oor jou pubieke krulle.
SOCIAL ENGAGEMENT