tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: May 2008
http://tellaseblog.blogspot.com/2008_05_01_archive.html
Monday, May 26, 2008. Wel soos julle seker kan aflei het ons nie veel gedoen die laaste ruk nie. maar ek kan net dink hoe negatief my fan club al is omdat my blog nie opdatum is nie. haha! Goed, na ons Durbuy naweek het ons nog n lang naweek gehad, net n Jan tuis bly een maar n well needed one, i must add! Die spesifieke naweek het Oom Piet besluit om bietjie nutsman te speel en nuwe blompotte te bou vir by die voordeur. nogal heel gaaf uitgekom! Hier is ek en Lisa. my partner in crime! Ekt vir my eerste...
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: February 2009
http://tellaseblog.blogspot.com/2009_02_01_archive.html
Thursday, February 12, 2009. Laaste update vir 2008 * *. Heya goed, hier volg my laaste blog oor die gebeure van 2008! Dit gan nie tot op die einde nie, maar die coolste goed is hier! Het nou ongelukkig nog nie geskryf oor my vakansie in SA nie, mar dis omtrent n boek op sy eie. sal wel een of ander tyd bietjie tyd en aandag daaraan gee! Rock fest in Leuven. Na n lekker laaaaaang vakansie, eers in Europa toe in SA toe het die tyd gekom om my sosiale lewe te hervat. ai die lewe is darm mar hard! Ons het b...
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: Amsterdam
http://tellaseblog.blogspot.com/2008/03/amsterdam.html
Sunday, March 30, 2008. Die coolste plek in die hele Europa. did you know dat cannabis plantjie legal is daar. vir die wat nie weet nie, dit is dagga! Ok wag. kom ek begin voor. Ons het begin by die Rijksmuseum waar mens nog baie van Rembrandt en vele ander artist se meesterstukke kan sien including die Nacht Wagt. dit is regtig awesome! Ek is nie iemand wat my stom kyk aan n simpel portret nie, maar die het my regtig gefacinate. en dit is soooo good gedoen! Sy storie is cool though. Na die skok toe gaan...
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: January 2008
http://tellaseblog.blogspot.com/2008_01_01_archive.html
Thursday, January 31, 2008. Another week bites the dust. of sal ek se ice! Damn dit was koud die week, het vanoggend weer n gevriesde kar gehad om meer te ry! Die vensters en alles was toe gevries, mens moet dan water oor alles gooi om die ys te ontdooi sodat mens darm net die deur ten minste kan oop maak! Die pad en alles is gevries, ek is so bang om te ry as dit so ek want ek sien al hoe slide ek teen die ander karre vas. Oom Piet se hy dink dit gaan sneeu die naweek! Raai wat ek begin die 12de Februar...
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: March 2008
http://tellaseblog.blogspot.com/2008_03_01_archive.html
Monday, March 31, 2008. Die beste dag van my lewe. ons het gaan ski! Aan die begin is mens helemal gedisorienteerd en kan amper nie beweeg met die stupid lang goed aan jou voete nie, maar oja sodra mens dit gewoond is dan is daar geen einde nie! Opad daarheen het ons uit oudergewoonte eers verdwaal (Oom Piet gaan my lekker vloek oor die comment. hehe) die ski plek was in Nederland, maar ons het Duitsland om gery om by Nederland uit te kom! Arme Anika het bietjie gesukkel met die briekery en was kort kort...
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: Die Miltons se visit...
http://tellaseblog.blogspot.com/2008/04/die-miltons-se-visit.html
Thursday, April 24, 2008. Die Miltons se visit. Hoe nice was dit nie om n bietjie van die huis in belgiee te he. Na ek en Oom Piet seker vir so n half uur rond gery het by die Carrefour in Waterloo, het ons uiteindlik die Miltons opgespoor! Wel al wat ek se is dat ek nie geweet het daar is twee Carfours in Waterloo nie. Oops. Anyway toe ons by die huis kom het die partytjie. Begin Almal was vinnig ingesettle en gemaklik, Oom Piet het sy famous herderspastei gemaak en it was all good! 8221; Nice Margie.
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: February 2008
http://tellaseblog.blogspot.com/2008_02_01_archive.html
Saturday, February 23, 2008. Hi long time no blog. raai wie raak lekker lui om die blog opdatum te hou! Wow kan nie glo dit is al klaar weer twee weke na my verjaarsdag nie, mens sien die hele jaar uit na dit en dan is dit so gou verby! Ons was maar lekker rustig gewees die twee weke, die kinders is darm nou al min of meer in n roetine, wat ek dink goed is vir hulle! Na badtyd kan hulle tv kyk tot bedtyd wat 8h is! Werk heel goed dink ek! Alles het goed gegaan, ek en die kinders het fun gehad alleen!
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: Laaste update vir 2008 ***
http://tellaseblog.blogspot.com/2009/02/laaste-update-vir-2008.html
Thursday, February 12, 2009. Laaste update vir 2008 * *. Heya goed, hier volg my laaste blog oor die gebeure van 2008! Dit gan nie tot op die einde nie, maar die coolste goed is hier! Het nou ongelukkig nog nie geskryf oor my vakansie in SA nie, mar dis omtrent n boek op sy eie. sal wel een of ander tyd bietjie tyd en aandag daaraan gee! Rock fest in Leuven. Na n lekker laaaaaang vakansie, eers in Europa toe in SA toe het die tyd gekom om my sosiale lewe te hervat. ai die lewe is darm mar hard! Ons het b...
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: ***Euro-trip 2008***
http://tellaseblog.blogspot.com/2008/09/euro-trip-2008.html
Sunday, September 7, 2008. Dames en Here. die oomblik waarop julle almal so lank wag. MY BLOG UPDATE. Wow waar om te begin. 14 Junie 7h die oggend le ek in my bed, gan omtrent dood van opgewondenheid, Madsie land vandag 13h. so lank wat ek al slaapies aftel en die tyd om wens en nou is dit uiteindilik hier! Na die geskarrel by die huis toe is ek nog amper laat ook vir Mads. hehe maar was toe nou net op tyd! Wie gee om anyway. toe ons by die huis kom toe het ons letterlik net haar tasse uitgehaal gegr...
tellaseblog.blogspot.com
Tella se blogggg...: September 2008
http://tellaseblog.blogspot.com/2008_09_01_archive.html