bgrworcester.wordpress.com
Oorweeg u kind in matriek ’n toekoms as rekenmeester of ouditeur? BGR Jacobs & Vennote bied geleenthede! | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/2012/07/12/oorweeg-u-kind-in-matriek-n-toekoms-as-rekenmeester-of-ouditeur-bgr-jacobs-vennote-bied-geleenthede
Skip to primary content. Oorweeg u kind in matriek ’n toekoms as rekenmeester of ouditeur? BGR Jacobs and Vennote bied geleenthede! July 12, 2012. BGR Jacobs and Vennote is ’n opleidingskantoor wat geregistreer is by FASSET en is geakkrediteer by SAICA, SAIPA en ICB om klerkskappe aan te bied. This entry was posted in Uncategorized. Leave a Reply Cancel reply. Enter your comment here. Fill in your details below or click an icon to log in:. Address never made public). Notify me of new comments via email.
bgrworcester.wordpress.com
Wenners van die pale-toe kompetisie | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/2012/08/28/wenners-van-die-pale-toe-kompetisie
Skip to primary content. Wenners van die pale-toe kompetisie. August 28, 2012. This entry was posted in Uncategorized. Leave a Reply Cancel reply. Enter your comment here. Fill in your details below or click an icon to log in:. Address never made public). You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out. You are commenting using your Twitter account. ( Log Out. You are commenting using your Facebook account. ( Log Out. You are commenting using your Google account. ( Log Out.
bgrworcester.wordpress.com
Diesel rabat in die boerdery bedryf | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/2012/08/28/diesel-rabat-in-die-boerdery-bedryf
Skip to primary content. Diesel rabat in die boerdery bedryf. August 28, 2012. Diesel rabat eise is onder die loep by SARS. In ‘n onlangse skrywe het SARS beklemtoon dat alle diesel eise in die toekoms nagegaan en geoudit gaan word. Gedetailleerde logboeke moet bygehou word sodat bewys gelewer kan word van alle eise. Tydens registrasie word bewys van geskiedenis van diesel aankope/verskaffer en verbruik van diesel gevra. Plek waar die besigheid geleë is/ waar handel gedryf word/waar diesel gebruik word;.
bgrworcester.wordpress.com
BGR Worcester | Newsletter | Page 2
https://bgrworcester.wordpress.com/page/2
Skip to primary content. Skip to secondary content. Newer posts →. June 28, 2012. BGR Jacobs and Vennote het vier rekeningkundige afdelings wat kliënte maandeliks bystaan met die opdatering van hul finansiële rekords. Een van die funksies wat hul verrig is die salarisadministrasie vir die kliënte. VIP Payroll word vir die verwerking van die inligting gebruik. Statutêre registrasies waar nodig vir die LBS, WVF, SDL en Vergoedingskommissaris;. Maandelikse berekening van salarisse;. June 28, 2012. Die SDL (...
bgrworcester.wordpress.com
SARS se vereistes vir mediese uitgawes. | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/2012/07/31/sars-se-vereistes-vir-mediese-uitgawes
Skip to primary content. SARS se vereistes vir mediese uitgawes. July 31, 2012. Daar is talle navrae vanaf SARS oor mediese uitgawes wat geëis word. Die volgende inligting is ‘n uittreksel uit ‘n onlangse brief wat BGR Broodryk Kotzé Ingelyf van SARS ontvang het:. Deur die mediese fonds betaal is nie. Neem ook kennis van die volgende:. Fakture en rekeningstate is nie bewys van betalings nie en sal nie in ag geneem word nie. Dit is dus duidelik dat SARS baie streng is hieroor en ons moedig u aan om ook ‘n...
bgrworcester.wordpress.com
Belasting seisoen vir individue open 1 Julie 2012! Kort u hulp? | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/2012/07/12/belasting-seisoen-vir-individue-open-1-julie-2012-kort-u-hulp
Skip to primary content. Belasting seisoen vir individue open 1 Julie 2012! July 12, 2012. Die belasting seisoen het op 1 Julie 2012 oopgemaak vir die jaar van aanslag wat strek van 1 Maart 2011 tot 29 Februarie 2012. Alle individue kan hulle belastingopgawes per hand voltooi en by die naaste SARS kantoor afgee of pos tot 28 September 2012. Bronne: www.sars.gov.za. Videos rondom eFiling registrasie, voltooi en indiening van jou ITR12. En indiening van ondersteunende dokumentasie). Enter your comment here.
bgrworcester.wordpress.com
‘n Middag saam met Dawie Roodt | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/2012/08/28/n-middag-saam-met-dawie-roodt
Skip to primary content. 8216;n Middag saam met Dawie Roodt. August 28, 2012. This entry was posted in Uncategorized. Leave a Reply Cancel reply. Enter your comment here. Fill in your details below or click an icon to log in:. Address never made public). You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out. You are commenting using your Twitter account. ( Log Out. You are commenting using your Facebook account. ( Log Out. You are commenting using your Google account. ( Log Out.
bgrworcester.wordpress.com
BGR Jacobs & Vennote Werksgeleenthede | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/2012/08/28/bgr-jacobs-vennote-werksgeleenthede
Skip to primary content. BGR Jacobs and Vennote Werksgeleenthede. August 28, 2012. Ons firma bied verskeie geleenthede vir opleiding en werksondervinding. Ons glo dat ons kliëntebasis en ons verbintenis tot kwaliteit opleiding ons ‘n baie goeie keuse maak in ‘n area met al die voordele van die platteland, maar in ‘n groot dorp wat steeds groei. Ons kan die geleenthede soos volg opsom:. Ons stel jaarliks verskeie personeel aan vir die bogenoemde afdelings en poste, en dit sal wissel van matrikulante tot g...
bgrworcester.wordpress.com
succeedg | BGR Worcester
https://bgrworcester.wordpress.com/author/succeedg
Skip to primary content. Skip to secondary content. BGR Jacobs and Vennote Werksgeleenthede. August 28, 2012. Ons firma bied verskeie geleenthede vir opleiding en werksondervinding. Ons glo dat ons kliëntebasis en ons verbintenis tot kwaliteit opleiding ons ‘n baie goeie keuse maak in ‘n area met al die voordele van die platteland, maar in ‘n groot dorp wat steeds groei. Ons kan die geleenthede soos volg opsom:. Ons stel jaarliks verskeie personeel aan vir die bogenoemde afdelings en poste, en dit sal wi...
SOCIAL ENGAGEMENT