platterfuss.wordpress.com
UNICORN, you taught me how to fly…. (a must read) | I am JUST me *uncensored*
https://platterfuss.wordpress.com/unicorn-you-taught-me-how-to-fly-a-must-read
I am JUST me *uncensored*. Net oor my… en die lewe… I AM just me… jy’s of lief vir my, of jy haat my, jou keuse! DIS nou wat ek van praat…. Celebs’ fan NO 1! Wie’s PlatterFuss, ‘music wise’…. 8216;n Paar pics…. Blog ‘paaaaaaaaaaaaartie’. UNICORN, you taught me how to fly…. (a must read). UNICORN, you taught me how to fly…. (a must read). An Autobiography written at 25). Written by Chi-Hung Luke Hsieh. Dedication: To my mom, the most beautiful woman under the sun. The most beautiful woman on earth. Thank ...
platterfuss.wordpress.com
To blog or not to blog | I am JUST me *uncensored*
https://platterfuss.wordpress.com/2010/12/19/to-blog-or-not-to-blog-2
I am JUST me *uncensored*. Net oor my… en die lewe… I AM just me… jy’s of lief vir my, of jy haat my, jou keuse! DIS nou wat ek van praat…. Celebs’ fan NO 1! Wie’s PlatterFuss, ‘music wise’…. 8216;n Paar pics…. Blog ‘paaaaaaaaaaaaartie’. UNICORN, you taught me how to fly…. (a must read). To blog or not to blog. So na jare van blogbefoktgeite, wonder ek toe nou weer… to blog or not to blog? Heelwat het gebeur…. heelwat moet seker nog gebeur! Maar tog het ek ‘n rustigheid gekry! If I ‘need’ peo...But today...
unobastardo.wordpress.com
Geseende Kersfees! | Bastardo Wingerd & Wynkelder
https://unobastardo.wordpress.com/2007/12/24/geseende-kersfees
Bastardo Wingerd and Wynkelder. Hierdie wingerd en wyne is, soos Afrika, nie vir sissies nie! Bastardo is …. Desember 24, 2007. Posted by unobastardo in Luister. Vir almal en spesiaal vir Platt! Geseende Kersfees en die mooiste 2008! Desember 25, 2007. Desember 25, 2007. Dieselfde wense vir jou and kie! 3 Kaalvoetkind - Desember 25, 2007. 8216;n Baie Geseënde Kersfees vir jou ook Uno! Desember 26, 2007. En vir jou in die mooiste, mooiste Kaap. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Bastardo is …. Build...
chocolatekoek.wordpress.com
Nuwe begin | Chocolatekoek's Weblog
https://chocolatekoek.wordpress.com/2007/09/26/nuwe-begin
Lekker afrikaanse blogging.com weblog. September 26, 2007. Vandag is die eerste dag dat ek ook blog! Ek lees graag Steve se Blog en al die nuwe bloggers wat ook daar kuier. Ek is ‘n blanke vrou wat aan die verkeerde kant van 40 is en geniet die lewe. Ek het ‘n man en ‘n kind en is al jare lank getroud. Ek hou van tuin maak, ek skilder so ‘n bietjie en hou van chat! Ek is ook ‘n shopoholic. Later bietjie meer van myself. Laquo; Lentereëns, 70’s en matriekafskeid. Jou blog lyk smart! On September 26, 2007.
unobastardo.wordpress.com
Slanghoek Vallei | Bastardo Wingerd & Wynkelder
https://unobastardo.wordpress.com/2007/11/06/slanghoek-vallei
Bastardo Wingerd and Wynkelder. Hierdie wingerd en wyne is, soos Afrika, nie vir sissies nie! Bastardo is …. November 6, 2007. Posted by unobastardo in Tafeldruiwe. Alhoewel ek ‘n boorling van die Boland is, is ek nie een van die gebore Slanghoek inwoners nie. Dit is geslagte en geslagte wat hierdie vallei bewoon. Vir hulle is die vallei hulle trots, hulle brood en botter, hulle lewe. Ek het maar net, soos die ou mense gesê het, met my spreekwoordelike agterent in die botter geval. Wingerde is aangeplant...
unobastardo.wordpress.com
Desember | 2007 | Bastardo Wingerd & Wynkelder
https://unobastardo.wordpress.com/2007/12
Bastardo Wingerd and Wynkelder. Hierdie wingerd en wyne is, soos Afrika, nie vir sissies nie! Bastardo is …. Desember 28, 2007. Posted by unobastardo in Trivia. Daar is ‘n tyd om te kom en ‘n tyd om te gaan. Ek het met die uitloop van die jaar besef dat ek nie ‘n goeie skrywer is nie. 8220;I am a lover, not a fighter. I am a reader, not a writer.”. Vir die wat hier kom lees het, vir die wat my vriende geword het, en sommer net vir almal by wie ek soms kon gaan stil sit en lees, dankie! Mag 2008 vir elkee...
unobastardo.wordpress.com
Bastardo Wingerd & Wynkelder | Hierdie wingerd en wyne is, soos Afrika, nie vir sissies nie! | Page 2
https://unobastardo.wordpress.com/page/2
Bastardo Wingerd and Wynkelder. Hierdie wingerd en wyne is, soos Afrika, nie vir sissies nie! Bastardo is …. November 25, 2007. Posted by unobastardo in Luister. Een van my gunstelinge. November 20, 2007. Posted by unobastardo in Trivia. Wat sou jy wou verander het in die jaar wat verby is? Wat gaan jy DEFINITIEF in 2008 doen? Nie nuwejaarsvoornemens nie, want dit hou gewoonlik nie. Wat weet jy met totale sekerheid gaan jy BESLIS doen? Okay, okay, dis ‘n twee-in-een-vraag). Druiwegroete uit die Boland!
platterfuss.wordpress.com
Die nag van die hollende padda en die slang….. | I am JUST me *uncensored*
https://platterfuss.wordpress.com/2010/12/19/die-nag-van-die-hollende-padda-en-die-slang
I am JUST me *uncensored*. Net oor my… en die lewe… I AM just me… jy’s of lief vir my, of jy haat my, jou keuse! DIS nou wat ek van praat…. Celebs’ fan NO 1! Wie’s PlatterFuss, ‘music wise’…. 8216;n Paar pics…. Blog ‘paaaaaaaaaaaaartie’. UNICORN, you taught me how to fly…. (a must read). Die nag van die hollende padda en die slang…. So gaan ek toe nou met verlof so ‘n jaar of wat terug ja! Ekke kan ook die ‘weggaan-ding’ doen! Ek’s hoeka lui gebore nie so gedonner nie! Laatnag, en my bed roep en gil....
platterfuss.wordpress.com
Wie’s PlatterFuss, ‘music wise’… | I am JUST me *uncensored*
https://platterfuss.wordpress.com/wies-platterfuss-music-wise
I am JUST me *uncensored*. Net oor my… en die lewe… I AM just me… jy’s of lief vir my, of jy haat my, jou keuse! DIS nou wat ek van praat…. Celebs’ fan NO 1! Wie’s PlatterFuss, ‘music wise’…. 8216;n Paar pics…. Blog ‘paaaaaaaaaaaaartie’. UNICORN, you taught me how to fly…. (a must read). Wie’s PlatterFuss, ‘music wise’…. Wel…. dit hang 100% af van my bui… Op die stadium het ek so 20000 songs op my pc, so, ek kan maar van bui verander, ietsie erens sal ‘pas’! Hier’s ‘n paar:. System of a Down. Guns’nRoses...