affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: Fufi-slide...
http://affiplasi.blogspot.com/2012/06/fufi-slide.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Party mense is net nie bang nie. Die "klein" boeties kom op met 'n plan, een van daai wat in vakansies die in ding is! So begin hulle heelwat laag, met 'n ski-tou en 'n ou, harde stuk tuinslang, maar die fufi en die slide wil net nie by mekaar uitkom nie. Die bome op die werf bied ook nou nie van die beste klim en hoogte kombinasies nie. Net voor ons toe oppak, gaan ek ook. Dit was super lekker, hoog en uitdagend! Subscribe to: Post Comments (Atom). I will no...
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: Die hartseer deel van die lewe...
http://affiplasi.blogspot.com/2013/07/die-hartseer-deel-van-die-lewe.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Die hartseer deel van die lewe. Dis op sulke dae dat ek wens dinge was anders. Maar dinge is nou so en ek moet dit aanvaar. Smile en daaroor kom. Dis die verloop van die lewe! So 'n paar dae terug het duifie siek geword. Sy was sommer lusteloos! En na 'n dag wat ek nie by die huis was nie het ek op haar afgekom met haar kop binne in die waterbak! July 22, 2013 at 2:27 PM. Weet jy hoe bekend dit klink? Jy moet meer blog! Subscribe to: Post Comments (Atom).
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: Plaasjapie
http://affiplasi.blogspot.com/p/plaasjapie.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Dis ek die rowwe jack! Ek is ‘n homeschooler, in my tienerjare. ‘n Christen wat haar bes probeer om op God se pad te bly, wat nie altyd maklik is nie…. En is gek daaroor! Nooit wag vir oefen dae nie! Ek is mal oor foto’s neem en scrapbooking doen! Pienk en pers is nie my kleur nie, maar om die res van die familie gerus te stel het ek 'n paar stukkies pienk in my kas. Blou en groen is my kleure! Ek is mal oor baie sakke aan my broeke! By dit als is ek vrek ban...
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: May 2012
http://affiplasi.blogspot.com/2012_05_01_archive.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Ek kan nie glo dat tyd so gou verby vlieg nie! Dis tyd dat Liefie Lyfie leer vlieg! Nogal 'n lywige werkie, maar ek geniet dit. Subscribe to: Posts (Atom). Ek is die malle in die meisies wêreld! View my complete profile. Biologiese kalf/lam grootmaak produkte. Kry 'n Bybel vers vir die dag. I said I am afraid. For God hath not given us the spirit of fear; but of power, and of love, and of a sound mind. I said I can't figure it out. I said I can't forgive.
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: Scrapbooking
http://affiplasi.blogspot.com/p/scrapbooking.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Boekie-kaartjie aan 'n vriendin. N Kaartjie aan my bure-vriendin. N Geskenk aan my neefs en niggies oorsee. Anthony: my nefie in New Zealand. My nefie wat saam met ons op die plaas bly. Subscribe to: Posts (Atom). Ek is die malle in die meisies wêreld! View my complete profile. Biologiese kalf/lam grootmaak produkte. Kry 'n Bybel vers vir die dag. I said I am afraid. For God hath not given us the spirit of fear; but of power, and of love, and of a sound mind.
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: June 2012
http://affiplasi.blogspot.com/2012_06_01_archive.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Party mense is net nie bang nie. Die "klein" boeties kom op met 'n plan, een van daai wat in vakansies die in ding is! So begin hulle heelwat laag, met 'n ski-tou en 'n ou, harde stuk tuinslang, maar die fufi en die slide wil net nie by mekaar uitkom nie. Die bome op die werf bied ook nou nie van die beste klim en hoogte kombinasies nie. Net voor ons toe oppak, gaan ek ook. Dit was super lekker, hoog en uitdagend! Subscribe to: Posts (Atom). I said I am afraid.
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: December 2011
http://affiplasi.blogspot.com/2011_12_01_archive.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Wit vertoon altyd sag, tot lig op dit val, dan word dit skerp. Wit laat my dink aan skoon, blink skoon. En die blomme laat my dink aan hoe groot God ook al is, hy maak fyn en klein goedjies. En hulle is so perfek! Ek onthou met Johan se doop, toentertyd so tien jaar terug was die boom se blomme aan die vrek kant, maar ek het blomme gepluk vir my ma. Bruid van die Bosveld (Drolpeer). Wit mag dalk ooreenstem, maar niks meer nie! Subscribe to: Posts (Atom).
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: Ons groei en ons eet!
http://affiplasi.blogspot.com/2013/07/ons-groei-en-ons-eet.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Ons groei en ons eet! So bietjie van 'n update op Liefie Lyfie. Sy eet twee spuite pronutro en nog twee lepeltjies saad! En hier gebeur die einaardigste ding. Wat jy die goed noem weet ek nie! Maar duifie het een verloor. Kyk net hoe kyk sy hoe ek die kos regkry! Eers 'n lepel saad. Dan 'n spuit pronutro. Weer saad en dan weer pronutro. Te oulik hoe die donsies vere word! July 22, 2013 at 2:31 PM. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile.
affiplasi.blogspot.com
Plaasjapie: Liefie Lyfie my Duifie!
http://affiplasi.blogspot.com/2012/04/liefie-lyfie-my-duifie.html
Die lewe op die plaas deur 'n kamera se lens. Liefie Lyfie my Duifie! As my maatjies nou al vir my bondeltjies donse aandra! Die kleintjie se ma is geskiet (soos dit maar gaan op 'n saai plaas) en toe bring my vriendin vir my die kuiken. Dit was nie lank nie of sy was deel van die gesin. Met 'n warmwatersak en 'n sagte handdoek is sy in die aand gelos (en as sy in die nag kriewel staan ek op en gaan maak die sak vol warm water). Tweep tweep - kostyd! Subscribe to: Post Comments (Atom). I said I am afraid.