afrikaanslondon.co.uk
Afrikaans hip hop – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/category/afrikaans-hip-hop
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. Category: Afrikaans hip hop. Huidige gunsteling Afrikaanse liedjie. 11 August, 2015. Hierdie is my huidige gunsteling Afrikaanse liedjie wat ‘n vriend onlangs vir my aanbeveel het,. Deur Churchil Naudé. Die remix met kitare en dromme is baie cool. Want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet. 26 July, 2015. 8216;n Arty prentjie van Loki Rothman en Jack Parow. Die waarheid staan; sy naam is Jack Parow en hy is cooler as ekke.
afrikaanslondon.co.uk
Afrikaanse musiek – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/category/afrikaanse-musiek
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. Huidige gunsteling Afrikaanse liedjie. 11 August, 2015. Hierdie is my huidige gunsteling Afrikaanse liedjie wat ‘n vriend onlangs vir my aanbeveel het,. Deur Churchil Naudé. Die remix met kitare en dromme is baie cool. Ver van Suid-Afrika maar lekker te hore. 21 June, 2015. Jedd Kossew en Francois van Coke rock uit met akoestiese kitare uit. 18 January, 2015. Gisteraand het Die Antwoord by Brixton Academy gespeel so natuurlik het ek ...
afrikaanslondon.co.uk
Rugbywêreldbeker – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/2014/11/30/rugbywereldbeker
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. 30 November, 2014. Ek het onlangs aansoek vir Rugbywêreldbeker kaartjies gedoen en ek is gelukkig dat ek twee kaartjies gekry het; vir Kanada teen Romanië en Argentinië teen Namibië. Ek is vernaamlik baie gelukkig oor die kaartjie vir die Namibië wedstryd, ek wil al lank tyd hulle kyk. Leave a Reply Cancel reply. Your email address will not be published. Required fields are marked *. Protected by WP Anti Spam. Fanie Os Oppie Jas.
afrikaanslondon.co.uk
Afrikaans – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/category/afrikaans
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. 31 July, 2016. My huidide gunsteligine app is NetNuus. Wat ‘n vriend onlangs vir my gesê het. NetNuus, gratis Afrikaanse nuustakkies. Ek sukkel met apps soos Duolingo. Dinge oor die webblad. 5 May, 2016. Baie dankie. Dit laat my onthou hoekom ek hierdie skryf. Dis goed om vir jouself te skryf maar ‘n bietjie terugvoer word altyd baie gewaardeer. Gevolglik kan jy nou ‘n nuusbrief ontvang, kyk reg. Hoe ons op skool geleer het. Toe ek A...
afrikaanslondon.co.uk
Boeke – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/boeke
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. Here is a list of books that I’ve collected over the years about learning Afrikaans which you might find helpful. I will update the photos once I’ve sorted out my WordPress problems which plague this site. Seeing as Johan on the Yahoo Learn Afrikaans. Group posted it on the discussion page I realised I hadn’t updated it for a while. Teach Yourself: Complete Afrikaans – Lydia McDermott. Teach Yourself Afrikaans Lydia McDermott. This i...
afrikaanslondon.co.uk
Niks om oor te skryf nie – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/2015/02/22/niks-om-oor-te-skryf-nie
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. Niks om oor te skryf nie. 22 February, 2015. Ek sukkel op die oomblik om onderwerpe te vind, om oor te skryf. Wel, ek het een goeie onderwerp waaroor ek wil skryf maar dis lank en ek dink om die artikel na ‘n die gratis koerant in te dien as dit goed genoeg is. En as ek dit in die waarheid skryf, so ek moet nie vertraag nie. 8216;n Paar week gelede het ek en ‘n paar Suid-Afrikaanse vriende ‘n soort. Veel Engelse Suid-Afrikaners sê da...
afrikaanslondon.co.uk
Alexander – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/category/alexander
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. 22 June, 2016. Môreoggend gaan ons stem in die referendum oor die Verenigde Koninkryk se lidskap van die Europese Unie. Te bly, om nog ‘n lid van die Europese Unie te bly. EK skryf nou om my voorspelling te skryf, ek dink 53%-47% vir die. Miskien Vrydagoggend gaan ek anders voel, miskien gaan ek verkeerd wees en op die oggend skryf ek my gedagtes hieroor. Noord-Ierland, die ander Ierland. 31 May, 2016. In die aand yster mense hul bes...
afrikaanslondon.co.uk
Op soek na Afrikaanssprekers – Alexander leer Afrikaans
http://www.afrikaanslondon.co.uk/2014/10/22/op-soek-na-afrikaanssprekers
Brit in Londen leer homself Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute. Op soek na Afrikaanssprekers. 22 October, 2014. Elke paar maande dink ek oor hoe ek nuwe geleenthede kan kry om Afrikaans te praat. Dis goed om te lees en te leer maar sonder om te praat verloor ek my woordeskat. Toe ek laas met Afrikaanssprekende vriende uitgehang het, het ek min Afrikaans gepraat. Soms voel jy dis net makliker om net Engels te praat sodat almal kan verstaan. So, hoe vind jy ander sprekers in ‘n stad? How To Learn A...
windpompevygies.wordpress.com
Humber | Windpompe & Vygies
https://windpompevygies.wordpress.com/2012/05/23/humber
Onderweg na waar die son skyn en die windpompe en vygies volop is. Sat vir Holland. Wie is Nelba (oftewel Vygie)? Mei 23, 2012. Posted by Twilight in Uncategorized. Ek blom as die son oor my opkom en is dankbaar vir die lafenis van reën. Ek weet waar my hulp vandaan kom. Soms is ek skaam en soms skaamteloos in my kleurvertoon. Maar altyd 'n bietjie temperamenteel. So, moenie verwag ek gaan my kaleidoskoop altyd op dieselfde plekke oopvou nie. A Random Act of Kindness (A.R.K.). Everything is under control.