loertoer.wordpress.com
Loer Toer | Reisjoernaal oor Hier, asook Daar | Page 2
https://loertoer.wordpress.com/page/2
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar. 8216;N MAN OM TE ONTHOU. August 26, 2016. As wetenskaplike werk hy aan die begin van fakstransmissie tegnologie en hy het amper, nog voor Edison in Amerika, die fonograaf ontdek. En dit is ook nie al nie. Hy het poësie geskryf asook humoristiese monoloë wat verskeie dramaturge so inspireer het, dat hulle vollengte verhoogstukke hiervan geskryf het. En dit alles pas hy in 45 jare se leeftyd. Verdrink in die helder visie, in ligte pyn. Sê niks boos nie, sê niks goed nie,.
loertoer.wordpress.com
ABBAYE DU THORONET – Selfs die stene sal uitroep | Loer Toer
https://loertoer.wordpress.com/2015/07/14/abbaye-du-thoronet-selfs-die-stene-sal-uitroep
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar. ABBAYE DU THORONET – Selfs die stene sal uitroep. July 14, 2015. As tiener het dit my meermale opgeval dat ‘n kerkgebou as ’t ware op sy volste is wanneer hy leeg is. Hier op my oudag het ek dit op ‘n besondere manier beleef in die Thoronet-klooster, sowat 80 kilometer noord-wes van Antibes, in ‘n landskap wat ‘n bietjie aan die Boland met sy wingerde en die golwende heuwels in Grahamstad se omgewing, herinner. Die isolasie van Thoronet. Leeg en vol die gewelwe. My blik...
loertoer.wordpress.com
JEAN COCTEAU MUSEUM, MENTON | Loer Toer
https://loertoer.wordpress.com/2015/06/26/jean-cocteau-museum-menton
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar. JEAN COCTEAU MUSEUM, MENTON. June 26, 2015. Ek moet bely dat my belangstelling in die Cocteau Museum in Menton eerder argitektonies as artistiek was. Ek het nog altyd van die speelse gees in Cocteau se werk gehou, hoewel hy nie in dieselfde mate as die ander moderne kunstenaars tot my gespreek het nie. Die museum – weswaarts. Die eerste Cocteau-museum in Menton. Hoe ook al, dit was vir my fassinerend om foto’s van hierdie vorms te neem op ‘n afstand, asook van nader bes...
loertoer.wordpress.com
June | 2015 | Loer Toer
https://loertoer.wordpress.com/2015/06
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar. Monthly Archives: June 2015. JEAN COCTEAU MUSEUM, MENTON. June 26, 2015. Ek moet bely dat my belangstelling in die Cocteau Museum in Menton eerder argitektonies as artistiek was. Ek het nog altyd van die speelse gees in Cocteau se werk gehou, hoewel hy nie in dieselfde mate as die ander moderne kunstenaars tot my gespreek het nie. Die museum – weswaarts. Die eerste Cocteau-museum in Menton. Hoe ook al, dit was vir my fassinerend om foto’s van hierdie vorms te neem op ‘n...
loertoer.wordpress.com
SEPTENTRION – die kind-danser | Loer Toer
https://loertoer.wordpress.com/2015/02/12/septentrion-die-kind-danser
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar. SEPTENTRION – die kind-danser. February 12, 2015. Seker die bekendste en geliefste oorblyfsel uit die Romeinse eeue in Antibes, is die grafsuil van Septentrion, die kind-danser, uit die derde eeu ná Christus. In sig van die katedraal, word dit in ‘n nou straat teen die muur van die Hotel de Ville uitgestal. Daar is woorde uitgebeteil, ‘n teks wat lui. Septentrion, ‘n Griekse naam wat. Die vrae doem op. Is die grafsuil dan ‘n afkondiging, dalk herdenking, van Septent...
loertoer.wordpress.com
Romaans en Barok: twee ervarings | Loer Toer
https://loertoer.wordpress.com/2015/02/11/romaans-en-barok-twee-ervarings
Reisjoernaal oor Hier, asook Daar. Romaans en Barok: twee ervarings. February 11, 2015. Ste Raparate, Nice: lig en kleur. Nou staan ek in helder lig onder die koepels en boë van Ste Reparaté, die Nice katedraal in die oudorp van die stad, ‘n suiwer barok ervaring. Ek sing nie. Ek neem foto’s. Om my klik ander kameras. Daar is nie juis weerklanke nie: dié katedraal is in die tweede helfde van die sewentiende eeu op die werf van ‘n middeleeuse kerk gebou. Die barok as trompetgeskal. Thoronet: van alles ver.
willemvanderwalt.wordpress.com
Poet | Willem van der Walt
https://willemvanderwalt.wordpress.com/the-poet
Willem van der Walt. A springboard to my writing and travels. I published a few poems in a student magazine. The main thrust in this regard has been in the field of lyrics. I have felt a strong call to do this in Afrikaans which lends itself to the blues mode. These lyrics deal with a wide variety of subjects. My inspirasie was die 19de eeuse liriek deur Anoniem. Ja, kelkie sonder voet. Daar’s ‘n lag op my lippe. En ‘n huil in my gemoed. Net Blues – Tweede Sarsie. Die nag’s verby. Is dit weer hy? Notify ...
willemvanderwalt.wordpress.com
Will van der Walt | Willem van der Walt
https://willemvanderwalt.wordpress.com/author/willemvanderwalt
Willem van der Walt. A springboard to my writing and travels. About: Willem van der Walt. Http:/ www.willwilltravel.wordpress.com. Posts by Willem van der Walt:. June 19, 2012. An error has occurred; the feed is probably down. Try again later. BEVRYDING VAN NICE, 28ste Augustus, 1944. HOY’S KOPPIE, Hermanus. ART NOUVEAU en ART DECO: Yin en Yang van kuns. Charles Addams, cartoonist. As I walked out this morning. Create a free website or blog at WordPress.com. Willem van der Walt. Blog at WordPress.com.
willemvanderwalt.wordpress.com
Playwright | Willem van der Walt
https://willemvanderwalt.wordpress.com/the-playwright
Willem van der Walt. A springboard to my writing and travels. Willem has written a number of musicals and radio plays in English and Afrikaans. Two of his plays were performed at the National Arts Festival in Grahamstown ( Kaapse Blues and Jonah ) and Animals (based on Orwell’s classic) that is doing the rounds in South African schools. Was conceived and first performed in the early-1980s. It is based on George Orwell’s. And is arguably the most relevant satire of our time. In the year 2000. The radio pl...