moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: July 2015
http://moolmanskool.blogspot.com/2015_07_01_archive.html
Hart van die Huis. Friday, 24 July 2015. Baie Tuisonderwys ouers se grootste kommer is gewoonlik hul kind se vaardigheid om te lees. Ek wil graag ons storie met julle deel. Albei my kinders het taamlik vroeg begin leer lees (probeer). Iemand het eendag vir my gevra hoekom laat ek hulle elke dag lees? Dit het vir my ongelukkig slegte gevolge gehad. Ek was baie hard op hulle en wou net hê hul moes suksesvol wees.ROOI VLAG! Ons het die lees net eenvoudig laat staan. Ja, ek het vir hulle voorgelees en ni...
moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: My kunstige lewe
http://moolmanskool.blogspot.com/2015/06/pen-en-ink-tekeninge.html
Hart van die Huis. Sunday, 21 June 2015. Ons as Tuisonderwys moeders het soveel meer in ons as net ons kinders te leer. Wat sommiges dalk nie weet van my is dat ek ook 'n vryskutskrywer, vertaler en kunstenaar is. Die kunste is 'n baie groot deel van my lewe. Ek skilder in olie, aktriel en waterverf. Ek teken ook met pen and ink en potlood, werk met pastelle en ook waterverf potlode. 'n Keer of wat ook 'scratcboard' probeer. Hieronder is 'n kykie na van my tekeninge wat ek in Pen en Ink gedoen het. Tuisg...
moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: Nuwe kwartaal skop af
http://moolmanskool.blogspot.com/2015/07/nuwe-kwartaal-skop-af.html
Hart van die Huis. Tuesday, 21 July 2015. Nuwe kwartaal skop af. En so het die nuwe kwartaal afgeskop. Ons het getrek, ons is rustig in ons eie huisie. Sondag hardloop ek toe rond en kry bokse uit die motorhuis om ons boeke, potlode, penne ens bymekaar te skraap. Die kas het net soveel plek, waar pak ek alles, wat kies ek, wat sit ek eers terug in 'n boks? My kop het behoorlik gedraai. Ja ek neem baie die rol van juffrou in, my kinders hou van orde, hulle hou van ma wat saam leer. Posted by Maryna Moolman.
moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: June 2015
http://moolmanskool.blogspot.com/2015_06_01_archive.html
Hart van die Huis. Sunday, 21 June 2015. Ons as Tuisonderwys moeders het soveel meer in ons as net ons kinders te leer. Wat sommiges dalk nie weet van my is dat ek ook 'n vryskutskrywer, vertaler en kunstenaar is. Die kunste is 'n baie groot deel van my lewe. Ek skilder in olie, aktriel en waterverf. Ek teken ook met pen and ink en potlood, werk met pastelle en ook waterverf potlode. 'n Keer of wat ook 'scratcboard' probeer. Hieronder is 'n kykie na van my tekeninge wat ek in Pen en Ink gedoen het. Ons v...
moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: GED
http://moolmanskool.blogspot.com/p/die-ged-roete.html
Hart van die Huis. Daar is baie in die Tuisonderwys wat nie die NSS wil skryf nie. 'n Alternatief is die GED wat 'n Amerikaanse kwalifikasie is. N Oulike vriendin het alles mooi uiteengesit. Gaan asb na Marelize se kletsblad. Om meer daaroor te lees. Baie dankie aan haar vir al die inligting wat sy saam gestel het. Ek weet baie gaan daarby baat. Ons gaan self ook die GED en SAT doen in die toekoms. Boek loer: Somme(r) Pret (Wiskunde). N Terug kyk na 2016 en. Gewyde liedjies vir die jongspan. Maak Spellin...
moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: Knutsel met Elektriese stroombane
http://moolmanskool.blogspot.com/2015/08/knutsel-met-elektriese-stroombane.html
Hart van die Huis. Tuesday, 11 August 2015. Knutsel met Elektriese stroombane. In my skooldae het ons formeel van stroombane geleer. Die juffrou het die demonstrasie gedoen en ons moes die diagramme teken en al die betekenisse skryf en leer. Klink opwindend nê! Nee nie regtig nie. Wat jy alles benodig. Krokodil knippies (rooi en swart). Gloeilampies (die wat jy in 'n flits gebruik). Enige ander komponente - opsioneel (waaiertjies, verskeie skakelaars, motortjies, ratte wat beweeg ens). Die knutsel aktiwi...
moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: Wetenskap
http://moolmanskool.blogspot.com/p/wetenskap.html
Hart van die Huis. Hier sal jy alles van toepassing tot Wetenskap op die bladsy vind, dit sal terug skakel na die oorspronklike skrywe. Maak 'n ballon vuurpyl. Oeroue plante - Welwitschia. Wonder van die vergrootglas. Verskil tussen klapper en vuurwerk. Inleiding tot die knutsel aktiwiteite. Knutsel met Elektriese Stroombane. Periodieke Tabel van Elemente (alles tot toepassing van elemente). Geheimenisse van die Natuur en Wetenskap. Wetenskap in die Begin. Science in the Beginning). N Terug kyk na 2016 en.
bible-club.blogspot.com
Bible Club for Kids: June 2014
http://bible-club.blogspot.com/2014_06_01_archive.html
Monday, 30 June 2014. July Challenge - Day 1. Welcome to our first day! We are going to start slowly, so keep up and then, hopefully, by the end of this Challenge you will be full of ideas on how to be a happy and connected family. By doing something every day, no matter how small! Check out this link. If you are wondering what you might need to take part in this 31 day challenge. Your assignment for Day 1: Smile. Bybelklub vir Kinders / Bible Club for Kids. Bible Club for Kids. What do you need? The ass...
moolmanskool.blogspot.com
Hart van die Huis: SOTW
http://moolmanskool.blogspot.com/p/sotw.html
Hart van die Huis. STORY OF THE WORLD. Storie van die wêreld). Alles wat ons vir SOTW doen sal hier verskyn onder een bladsy waar dit jou kan neem na die oorspronklike skrywe daaroor. Kliek op die Hoofstuk naam onder elke foto hieronder om na daai betrokke blad te gaan. Boek loer: Somme(r) Pret (Wiskunde). N Terug kyk na 2016 en. Gewyde liedjies vir die jongspan. Ek het op n boekie afgekom wat my kinders gekry het toe hulle nog in die kleuterskool was jare gelede. Ek deel graag die liedjies met. Woordsoo...
SOCIAL ENGAGEMENT