ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Voorstelle
http://ngkrayton.co.za/voorstelle.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Vrae of voorstelle kan gestuur word aan Arina Olivier by aolivier@netactive.co.za. As jy dit nie op skrif wil sit nie, skakel Ds Ockie direk. Kommentaar op hierdie webblad? Stuur ‘n e-pos aan kerkkantoor@ngkrayton.co.za. Laai die dokument hieronder. Af vir inligting oor ons Bybel per Km projek.
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Bestuur
http://ngkrayton.co.za/bestuur.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Die gemeente word tans deur een voltydse leraar bedien. Is in Augustus 2002 in NGK Rayton bevestig. Hy is getroud met Arina, ‘n kommunikasiekonsultant en het drie kinders, Amorette (21), Jean (19) en Stephan (8). Word bygestaan deur emerituspredikante Di Neels Otto en Nico Steenberg, asook deur Proponent Thinus Gerber. En haar besonderhede is:.
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Media
http://ngkrayton.co.za/media.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Is die kolportrise en die uitstalling is elke Sondag na die oggenderediens in die gebedskamer oop. Besoek haar gerus vir die jongste geestelike boeke en CD’s. Is daar ‘n boek wat jy graag wil bestel? Skakel Wilna by 082 3933910. Laai gerus die onlangste Skakels hier af:. Mini Skakel November 2013. Mini Skakel October 2013. Mini Skakel September 2013.
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Bedieninge
http://ngkrayton.co.za/bedieninge.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Hier volg ‘n lys van al die kommissies (in alfabetiese volgorde). Wat tans by die NGK Rayton aktief is. Raak betrokke! Funksioneer soos ‘n uitvoerende komitee vir die Kerkraad. Hanteer alle sake wat aan die Kerkraad voorgelê moet word. Lede van Dagbestuur bestaan uit voorsitters van die hoofbedieninge an die finansiële kommissie. Hou ‘n wakened oog oo...
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Administrasie
http://ngkrayton.co.za/administrasie.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Junior kategese: Na afloop van die oggenderediens. Die saakgelastigde is Me Helena van der Merwe. Kerkkantoortye: Dinsdae, Donderdae en Vrydae 8:00 13:00. Maandae en Woensdae 8:00 12:00. Is daar enige veranderinge aan jou besonderhede (nuwe telefoonnommers, adres-veranderinge, ens) of dalk ‘n nuwe toevoeging tot die familie? Laai die dokument hieronder.
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Agtergrond
http://ngkrayton.co.za/agtergrond.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Die gemeente is hierdie jaar 40 jaar oud! N Aksiekomitee van kerkraadslede en lidmate van die gemeentes Bronkhorstspruit en Premiermyn het bymekaargekom om die reëlings te tref vir afstigting van Rayton Gemeente. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Rayton is op 29 Januarie 1971 gestig. Die vier hoof bedieninge met hul onderafdelings lyk soos volg:.
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Algemeen
http://ngkrayton.co.za/algemeen.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Egpare wat hul kinders ten doop wil bring, moet die leraar kontak vir ‘n afspraak vir doopkategese. Die doop word elke eerste Sondag van die maand in die gemeente bedien. Verhuring van die kerksaal:. Daar is ‘n spesiale komitee wat omsien na die voorsiening van verversings tydens begrafnisse. Daar is ook sekere reels van toepassing wanneer ‘n pers...
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton - Getuies van Christus
http://ngkrayton.co.za/index.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. Versprei die Woord in die hardloop! Op Saterdag, 17 Augustus 2013. Die wedloop is ‘n inisiatief van die NGK Rayton in samewerking met die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Die doel? Bybels vir elke persoon in die Suid-Ndebele-gemeenskap. Die mikpunt is 10 000! Hoe neem jy deel? Koste beloop R50 per km wat die koste van een Bybel dek. Die Bybel is die m...
ngkrayton.co.za
NG Kerk Rayton | Wie is ons
http://ngkrayton.co.za/wieisons.html
Die NG Gemeente Rayton se Missie fokus op die Getuies van Christus, bekragtig deur Sy Gees tot eer van die Vader en tot redding van mense. Vul in die Vorm. NGK Rayton is ‘n plattelandse gemeente op die voorstoep van Pretoria. Die gemeente val in die Oostelike Sinode se grense en is vanjaar (2011) 40 jaar oud. Daar is tans net minder as 1000 lidmate op die gemeenteregister. Kommentaar op hierdie webblad? Stuur ‘n e-pos aan kerkkantoor@ngkrayton.co.za. Laai die dokument hieronder.
kungwini.wordpress.com
Links | Kungwini West Community Portal
https://kungwini.wordpress.com/links
Kungwini West Community Portal. Let's be positive and constructive! Magalalies / Bronberg Property Owners Association. Boschkop Community Police Forum. Follow Blog via Email. Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email. Join 17 other followers. Water in Kungwini West. NEW: Draft IDP for comments. Letter to the speaker…. Registration weekend 5 and 6 Feb. Blog at WordPress.com. Follow “Kungwini West Community Portal”. Build a website with WordPress.com.