
digtedenke.wordpress.com
digtedenke | Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan.Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. (by Welmi)
http://digtedenke.wordpress.com/
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. (by Welmi)
http://digtedenke.wordpress.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Friday
LOAD TIME
8.8 seconds
16x16
32x32
PAGES IN
THIS WEBSITE
9
SSL
EXTERNAL LINKS
29
SITE IP
192.0.78.13
LOAD TIME
8.782 sec
SCORE
6.2
digtedenke | Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. | digtedenke.wordpress.com Reviews
https://digtedenke.wordpress.com
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. (by Welmi)
Laat dit mooi wees | digtedenke
https://digtedenke.wordpress.com/2015/07/13/laat-dit-mooi-wees
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. 8216;n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen…. Laat dit mooi wees. Julie 13, 2015. Laat dit mooi wees. Wanneer jy terug kyk. Laat dit mooi wees. Mag die stukke weer heel wees. Mag die seer dan genees. Laat dit mooi wees. Mag jou hart jou vind. Mag jou kop jou hart vind. Mag jy God hoor in die wind. Laat dit mooi wees. Wanneer jy terug kyk. Laat dit mooi wees…. This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Liked by 2 people.
Jy vat alles | digtedenke
https://digtedenke.wordpress.com/2015/08/08/jy-vat-alles
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. 8216;n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen…. Augustus 8, 2015. Hoekom is dit dat ek nie kan vergeet nie? Hoekom is dit net jy? Jy sê niks,. Maar jy vat alles. Sonder om te probeer. Kom jy in een nag. This entry was posted in Afrikaans. 8216;n Ander hart. Woordeloos met gevoel →. 2 thoughts on “ Jy vat alles. Augustus 10, 2015 om 5:42 vm. Liked by 1 person. Augustus 30, 2015 om 4:06 nm. Tik jou kommentaar hier.
‘n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen… | digtedenke
https://digtedenke.wordpress.com/about
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. 8216;n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen…. 8216;n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen…. Ek het iemand se kommentaar gelees…. 8220;wat sou ons tog wees sonder woorde? 2 thoughts on “ ‘n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen…. Pingback: ‘n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen… digtedenke. Desember 4, 2015 om 8:04 vm. Woorde is nogals ‘n groot geskenk né🙂. Liked by 1 person.
Welmi | digtedenke
https://digtedenke.wordpress.com/author/welmijvr
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. 8216;n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen…. November 23, 2016. Luister jy na my. Aanwesige hart en siel. Net om te verstaan wat jy sien. Gee jy (toe) vir my jou binneste soos die. Ander kant die langpad,. Dis toe jy my liefde word. Augustus 13, 2016. Die koue klouter teen my lyf. Maar ek lê doodstil. Dis my gedagtes wat rond dryf,. In my binneste is dit my stem wat gil. Ek kon sweer jy was hier,. Nie lank terug nie.
Saam met die winter verdwyn | digtedenke
https://digtedenke.wordpress.com/2015/06/29/saam-met-die-winter-verdwyn
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. 8216;n Skrywer wat dronk geword het op woorde alleen…. Saam met die winter verdwyn. Junie 29, 2015. As die winter verby is. Sal jy ook weg gly…. Jy sal saam met die koue in my hart verdwyn. In my brein sal die herinnering van jou. This entry was posted in Ongeklassifiseerd. Clanwilliam Nagte (Kortverhaal) (onvoltooid). Laat dit mooi wees →. 2 thoughts on “ Saam met die winter verdwyn. Julie 1, 2015 om 7:08 vm. Dit is so ja….
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
9
Boomhuisie | n veer in die wind | Bladsy 2
https://boomhuisie.wordpress.com/page/2
N veer in die wind. Pouse die dans vir eers. September 18, 2016. Ek luister na gian groen. En dan dink ej aan die see. Ek dink aan leerders en wonder wat hulle nou maak. Ek sien die see as ek die oggend my gordyne ontbloot. Maar herken dit nie altyd nie. Dit is asof ek dinge miskyk. Maar het die tyd dalk aangebreek. Om die realiteit diep in die oe te kyk. En dan ‘n gesprek te tree, eerder as te dans. Augustus 18, 2016. Sy spoeg swart spieg,. Kerplaks reg oor die teels. Haar gehoor gly,. Knik, knik seesiek.
boomhuisie | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/author/boomhuisie
N veer in die wind. Hande oop om vra te vra? Januarie 6, 2017. Januarie 6, 2017. Hy stap verby ou standbeelde van buddha en die ander gode van die verlede. Van tye vergete. Hy kyk nou na hulle met sy dagsak op sy rug, vol tjoklits en sulke goeters. Hy kyk na hulle vir antwoorde, hy weet hulle is net steen, maar hy kyk steeds. Vra sy en lag. Die lag laat hom alles wat fout was agterlaat. Hy nooi homself om saam haar terug te gaan na die skool toe, waneer dit klaar gereen het. 8216;n trippie doer toe.
Selfpub-Sandput | Speelplek van onafhanklike skrywers | Page 2
https://selfpubliseer.wordpress.com/page/2
Speelplek van onafhanklike skrywers. Word ‘n skrywer van hierdie Blog. Oktober 26, 2015. Luister mooi my kind. Dan kan jy hulle hoor. Die verhale wat die wind. Vertel aan die hawer. Luister mooi my kind. Anders hoor jy hulle nie. Die verhale wat die wind. Sig-sag sing in die riete. Luister mooi my kind. Jy is ‘n digter gebore. Wanneer jy in die wind. Dit alles mooi kan bêre. Oktober 17, 2015. Ons mors ons kosbare tyd. So dikwels en soveel. Daarom het ek die wysers. Van elke klok gesteel. Oktober 15, 2015.
Koester Afrikaans | Selfpub-Sandput
https://selfpubliseer.wordpress.com/2015/07/18/koester-afrikaans
Speelplek van onafhanklike skrywers. Word ‘n skrywer van hierdie Blog. Julie 18, 2015. Wat ons skryf, lees. En wat ons praat. Hoe arm sal ons wees. Stories van die wind. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Die stories van die oseaan.
Verskuil | Selfpub-Sandput
https://selfpubliseer.wordpress.com/2015/08/01/verskuil
Speelplek van onafhanklike skrywers. Word ‘n skrywer van hierdie Blog. Augustus 1, 2015. Verskuil in die privaatheid van jou siel,. Versluier agter ‘n sy sagte glimlag,. Omvou in sagte rondings wat ander bekoor. 8216;n skrefie van jou menswees sluimer in jou oë. Wat laat jou, effe skaam, glimlag? Wat laat jou uitbars van die lag? Weet hy, wat jou hart in sy hande dra? Onbekende op jou grondpad. Stap jy jou pad sonder ‘n kurk? Regop en sonder enige kwel. Of is dit kommer wat jou oë so verdof? An error has...
Sprokies held | Selfpub-Sandput
https://selfpubliseer.wordpress.com/2015/08/01/sprokies-held
Speelplek van onafhanklike skrywers. Word ‘n skrywer van hierdie Blog. Augustus 1, 2015. Was ‘n hark ‘n paard. 8216;n skoppie en besempie. 8216;n skild met swaard. Ons tuin ‘n koninkryk. Die tuinmeubels n paleisie. Hierin woon die prinses. Was sy hond ‘n draak. Waarvan ek haar moes red. As ek maar ‘n ridder was. Wat die moed gehad het. Dan was ek haar held. En sterker as hy. Dis hoekom ek saggies huil. As ek verby haar huis ry. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier.
Op jou oewer | Selfpub-Sandput
https://selfpubliseer.wordpress.com/2015/05/26/op-jou-oewer
Speelplek van onafhanklike skrywers. Word ‘n skrywer van hierdie Blog. Mei 26, 2015. Verlore in die voetpad wat deur jou binneste loop. Droomverlore sit ek nog op die oewer van jou rustige stroompie. My siel roep na jou. My hele wese ruk en pluk aan my lyf. Maar ek is hier omvou deur die koue kantoor. Die enigste voëlgesang kom as iemand se ringtone. En ek moet aan beweeg. Myself uit jou plantasie losskeur. Maar ek wil nie want op die ou end is dit waar ek wil wees. By jou. Op jou lowergroen matras.
Nuwe roetines | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/2016/10/12/nuwe-roetines
N veer in die wind. Oktober 12, 2016. Ek is nou al vir so twee weke dertig en ek het onlangs myself toegelaat om baie negatief te raak, te dink en te wees. Ek dink, ek weet dit is nou die tyd vir verandering. Ek sien so biejtie as a vryedenker en sisteme irriteer my. Hoekom? Daaroor is ek nie seker nie, maar ek sal dink. Ek het ook ‘n to-do list app wat ek saam my kalender gebruik. Dinge wat ek moet doen, en dit herhinner my net, en is maklik om op hoogte te bly. One thought on “ Nuwe roetines. Stel my i...
Priegel | Selfpub-Sandput
https://selfpubliseer.wordpress.com/author/priegel
Speelplek van onafhanklike skrywers. Word ‘n skrywer van hierdie Blog. Oktober 12, 2016. Die stories van die oseaan. My naam is Korneel. Ek is ‘n skipper. Van ‘n kleine boot. So word die see. Ek ken elke storie. Van die silwer maan. Wat bo my staan. Want ‘n meeu ‘n voël. Stukkies van my brood. Of ek gee hom. Wat my hiervoor dankbaar is. My die stories vertel. En die maan en elke ster. Wat bo my staan. Oktober 5, 2016. In my hele lewe. Hierin gebeur so ongelooflik veel. Dis soos ‘n dik boek. Hulle is soos...
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
29
Главная страница
Общество с ограниченной ответственностью Цифровые технологии системный интегратор в области защиты информации. Создано в 2006 году широко известными на рынке обеспечения информационной безопасности компаниями: ЗАО ЦБИ-сервис и ОАО ИнфоТеКС. ООО Цифровые технологии внедряет комплексные решения защиты информации в информационных и телекоммуникационных системах. Проводит работы по подготовке компаний к прохождению аттестации в соответствии с Законом "О персональных данных".
Dig Technology | Squeeze Yourself, with Technology
Squeeze Yourself, with Technology. Installing and configuring Tomcat 5.5 for JSP and Servlets on Ubuntu 11.04. November 6, 2011. The below configurations work only for user having bash or rbash shell as their default shell. 1 Please uninstall tomcat that you have installed from “Ubuntu Software Center”. 2 Download the Following:. A apache-tomcat-5.5.34.tar.gz. B apache-tomcat-5.5.34-admin.tar.gz. All the above file will be available on their respective official sites apache-tomcat from TOMCAT’s site.
Digital Technnology Solutions, LLC Home
Digital Technology Solutions, LLC. Delivering Quality IT Services Through Proven Solutions. Welcome to Digital Technology Solutions. Whether your home PC or Mac needs a one time service call or your business needs a Help Desk service contract solution with on-site hours, we can meet your needs. We offer a variety services to meet your needs according to your budget. Call us at (410)684-2664 or Contact Us.
Ted's Digital Approaches to Fine Arts Blog
Ted's Digital Approaches to Fine Arts Blog. June 18th, 2010. Jeff Baij is an up-and-coming digital artist who is has begun to gain recognition (with interest in his work from the Whitney! For his quirky, humorous digital art that often hinges on fresh perspectives on pre-exisitng ideas such as classic still life and his piece ANIMALMIXUP (http:/ jeffbaij.com/work/animalmixup.html) which is a digital version of a popular child’s game and book format. June 18th, 2010. One of my favorite aspects of her art ...
digtedenke | Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan.
Denke van die hart want die kop is te dom om liefde en smart te verstaan. Hoekom is dit dat ek nie kan vergeet nie? Hoekom is dit net jy? Jy sê niks,. Maar jy vat alles. Sonder om te probeer. Kom jy in een nag. 8216;n Ander hart. Sal jou hart se ritme omdraai. En jou asem sal in jou keel sit. Jou water sal by jou oë uit mors. En dan sal j weet,. Ek het jou agter gelos. Jy kan vir my Chinese rose bring. En jy kan vir my Bryan Adams sing. Maar jou briewe vol leë beloftes;. Jy kan saggies vir my lieg. Laat ...
オフィス移転を効率良くする|スムーズビジネス引越センター
Graphic and Fashion T-shirts
Your Cart is Empty. 10/10 - Just Like You. People on the street are looking strange at you while you're catching a little monsters? View full product details ». Royal blue / S / round neck t-shirt unisex. Royal blue / M / round neck t-shirt unisex. Royal blue / XL / round neck t-shirt unisex. Royal blue / L / round neck t-shirt unisex. Royal blue / XXL / round neck t-shirt unisex. Royal blue / 3XL / round neck t-shirt unisex. Black / S / round neck t-shirt unisex. Black / S / round neck t-shirt woman.
digteens.com
THIS SITE CONTAINS ADULT CONTENT, INCLUDING NUDITY. IF YOU ARE UNDER 18 (UNDER 21 IN SOME AREAS) AND IT IS NOT LEGAL FOR YOU TO VIEW THIS CONTENT, YOU MUST CLOSE THIS WINDOW NOW. I AM OVER 18/21 - LET ME IN!
www.digtees.com
Цифровая техника в радиосвязи
Вычислительная техника и информационные технологии. Схемо и системотехника электронных средств. Микропроцессоры и цифровая обработка сигналов. Устройства приема и обработки радиосигналов в системах подвижной радиосвязи. Устройства генерирования и формирования сигналов в системах подвижной связи. Источники питания радиоэлектронной аппаратуры. Схемотехника современных телекоммуникационных устройств. Микроконтроллеры в технике связи. Инженерная и компьютерная графика. Книги в электронном варианте. 08072016 ...
SOCIAL ENGAGEMENT