boomhuisie.wordpress.com
Boomhuisie | n veer in die wind | Bladsy 2
https://boomhuisie.wordpress.com/page/2
N veer in die wind. Pouse die dans vir eers. September 18, 2016. Ek luister na gian groen. En dan dink ej aan die see. Ek dink aan leerders en wonder wat hulle nou maak. Ek sien die see as ek die oggend my gordyne ontbloot. Maar herken dit nie altyd nie. Dit is asof ek dinge miskyk. Maar het die tyd dalk aangebreek. Om die realiteit diep in die oe te kyk. En dan ‘n gesprek te tree, eerder as te dans. Augustus 18, 2016. Sy spoeg swart spieg,. Kerplaks reg oor die teels. Haar gehoor gly,. Knik, knik seesiek.
boomhuisie.wordpress.com
boomhuisie | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/author/boomhuisie
N veer in die wind. Hande oop om vra te vra? Januarie 6, 2017. Januarie 6, 2017. Hy stap verby ou standbeelde van buddha en die ander gode van die verlede. Van tye vergete. Hy kyk nou na hulle met sy dagsak op sy rug, vol tjoklits en sulke goeters. Hy kyk na hulle vir antwoorde, hy weet hulle is net steen, maar hy kyk steeds. Vra sy en lag. Die lag laat hom alles wat fout was agterlaat. Hy nooi homself om saam haar terug te gaan na die skool toe, waneer dit klaar gereen het. 8216;n trippie doer toe.
boomhuisie.wordpress.com
Nuwe roetines | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/2016/10/12/nuwe-roetines
N veer in die wind. Oktober 12, 2016. Ek is nou al vir so twee weke dertig en ek het onlangs myself toegelaat om baie negatief te raak, te dink en te wees. Ek dink, ek weet dit is nou die tyd vir verandering. Ek sien so biejtie as a vryedenker en sisteme irriteer my. Hoekom? Daaroor is ek nie seker nie, maar ek sal dink. Ek het ook ‘n to-do list app wat ek saam my kalender gebruik. Dinge wat ek moet doen, en dit herhinner my net, en is maklik om op hoogte te bly. One thought on “ Nuwe roetines. Stel my i...
boomhuisie.wordpress.com
Boom se berg, bier en boek blog: Deel 6 | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/2016/10/13/boom-se-berg-bier-en-boek-blog-deel-6
N veer in die wind. Boom se berg, bier en boek blog: Deel 6. Oktober 13, 2016. Oktober 13, 2016. Ek was die begin van die jaar, Maart in Nepal. Praat van happy places. Nepal, die hele land, is ‘n berg. Die idee van ‘n interstate highway is ontdekbaar alles, is kronkel en draaitjies en paste oor die berge. So daar is baie berge. Die hoogste is daar, ek het nie haar besoek nie, nog nie. Hier is’n video. Die een is nie spesiaal nie, maar is Nepal se commercial lager, so daarsy. Oktober 13, 2016 om 9:36 vm.
boomhuisie.wordpress.com
Gevoelens | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/2016/09/24/gevoelens
N veer in die wind. September 24, 2016. Any system which allows men to choose their own future will end by choosing safety and mediocrity,. And in such a Reality the stars are out of reach. What is the point of being alive, she said, if you’re not going to communicate? Ek kom Desember huis toe en ek is bietjie op my senuwees. Pouse die dans vir eers. Nuwe roetines →. Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. As jy...
boomhuisie.wordpress.com
About | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/about
N veer in die wind. Ek is ‘n Afrikaanse seun, wat so byna dertig jaar gelede in ‘n Afrikaanse voorstad van Kaapstad gebore is. Ek sien soms dinge, maar sukkel nog met die lens. Die blog is ‘n samekoms van gedagtes en dinge wat dalk eendag in ‘n langer storie of stories kan ontaard, sodra ek daai lens gefokus kry. One thought on “ About. September 8, 2014 om 10:42 vm. Wanneer jy kans het, gaan loer daar by my asb, jy is genomineer vir iets! Laat 'n boodskap Kanselleer antwoord. Tik jou kommentaar hier.
boomhuisie.wordpress.com
‘n trippie doer toe | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/2016/11/25/1322
N veer in die wind. 8216;n trippie doer toe. November 25, 2016. November 25, 2016. Ek het vandag by die planeet, Junopea, arriveer. Die reis was sonder enige groot probleme. Ek het wel so driekwart deur wakker geword! Dit kon moeilikheid beteken het, aangesien ek vir 2 jaar sou wakker wees sonder veel om te doen. Maar gelukkig het die slim mense wat die ruimteskip ontwerp het, voorsiening gemaak hiervoor. Ek ‘n het die knoppie gedruk en verder gesluimer. AI maak my bang. Hande oop om vra te vra? Verskaf ...
boomhuisie.wordpress.com
Hande oop om vra te vra?? | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/2017/01/06/hande-oop-om-vra-te-vra
N veer in die wind. Hande oop om vra te vra? Januarie 6, 2017. Januarie 6, 2017. Hy stap verby ou standbeelde van buddha en die ander gode van die verlede. Van tye vergete. Hy kyk nou na hulle met sy dagsak op sy rug, vol tjoklits en sulke goeters. Hy kyk na hulle vir antwoorde, hy weet hulle is net steen, maar hy kyk steeds. Vra sy en lag. Die lag laat hom alles wat fout was agterlaat. Hy nooi homself om saam haar terug te gaan na die skool toe, waneer dit klaar gereen het. 8216;n trippie doer toe.
boomhuisie.wordpress.com
AI maak my bang | Boomhuisie
https://boomhuisie.wordpress.com/2016/10/31/ai-maak-my-bang
N veer in die wind. AI maak my bang. Oktober 31, 2016. Fanie sit voor sy computer en tik verskriklik aan ‘n essay wat hy vir die mense in charge wil stuur. AS mense nog in charge is, hy weet nie so lekker nie. Soos hy tik raak hy al hoe meer senuweeagtig. Hy mag te te laat wees. Hy proeflees die brief vinnig om te verseker dit is verstaan, want sy brein jaag so, en waneer dit gebeur babbel hy soms. Sy hard klop vinnig en hy merk op dat sy pols duidelik klop in sy arm. Hy druk print. Maar vir hoe lank gaa...