pressto.co.za
Pressto » 2015 » February
http://www.pressto.co.za/2015/02
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Now browsing by month. On February 24, 2015. Check dié nool: Rene Reichert – ‘Dappermuis’. Nou ja, volksvervlakking het ‘n nuwe poster boy: Rene Reichert. Die einde van dae is nou naby…. Dames en here, ons stel bekend: Jurie Els en Haas Das se liefdeskind:. Posted in Everything else. On February 20, 2015. Luister: Van Coke se eerste solo single. Die eerste enkelsnit van Francois se selfgetitelde album is nou gratis op sy webwerf. Plek: C...
pressto.co.za
Pressto » Features
http://www.pressto.co.za/category/features
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Now browsing by category. On April 29, 2015. Check: Só copy Afrikaanse sangers oorsese liedjies (selfs oom Gé). Vele liefhebbers van Afrikaanse musiek sal jou gereeld – wanneer jy hulle daarop wys dat die meeste Afrikaanse musiek likkewaaneiers suig – tune dat dit “darem Afrikaans” is. Maar is dit? On April 8, 2015. Van Coke kappit solo met nuwe CD en toer. Die wag is verby. Op die winkelrakke en by sy vertonings. Toe Vind Ek Jou. Is hee...
pressto.co.za
Pressto » 2015 » April
http://www.pressto.co.za/2015/04
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Now browsing by month. On April 29, 2015. Check: Só copy Afrikaanse sangers oorsese liedjies (selfs oom Gé). Vele liefhebbers van Afrikaanse musiek sal jou gereeld – wanneer jy hulle daarop wys dat die meeste Afrikaanse musiek likkewaaneiers suig – tune dat dit “darem Afrikaans” is. Maar is dit? On April 8, 2015. Van Coke kappit solo met nuwe CD en toer. Die wag is verby. Op die winkelrakke en by sy vertonings. Toe Vind Ek Jou. Is heel m...
pressto.co.za
Pressto » Kief musiekvideos
http://www.pressto.co.za/category/kief-musiekvideos
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Now browsing by category. On April 8, 2015. Van Coke kappit solo met nuwe CD en toer. Die wag is verby. 2015 is FRANCOIS VAN COKE se jaar. Hy slaan ‘n nuwe rigting in met sy selfgetitelde debuut solo album op sý manier. Hy het genoeg geskree. Hy stel homself bloot op sekerlik een van die opwindendste vrystellings van 2015. Francois van Coke se album is NOU hier, en beskikbaar op iTunes. Op die winkelrakke en by sy vertonings. Beligting &...
pressto.co.za
Pressto » Gig guide
http://www.pressto.co.za/category/gig-guide
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Now browsing by category. On November 10, 2015. Hannes Brümmer is die Punk in plakkies. Die lui anargis. ‘n Versigtige aktivis. Soos ‘n Sex Pistols song wil hy in jou brein inwurm en soos ‘n lui Sondag wil hy jou laat glo alles gaan oraait wees. Kom lag en dink in dieselfde asem, terwyl onderwerpe wat van verhoudings, politiek, Afrikaanse-musiek en drankverwante-retoriek af wissel, van sy al te gladde tong afspoel. Posted in Gig guide.
pressto.co.za
Pressto » Van Coke kappit solo met nuwe CD en toer
http://www.pressto.co.za/van-coke-kappit-solo-met-nuwe-cd-en-toer
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Van Coke kappit solo met nuwe CD en toer. On April 8, 2015. Die wag is verby. 2015 is FRANCOIS VAN COKE se jaar. Hy slaan ‘n nuwe rigting in met sy selfgetitelde debuut solo album op sý manier. Hy het genoeg geskree. Hy stel homself bloot op sekerlik een van die opwindendste vrystellings van 2015. Francois van Coke se album is NOU hier, en beskikbaar op iTunes. Op die winkelrakke en by sy vertonings. Toe Vind Ek Jou. Toe Vind Ek Jou.
chasingrobertfrost.wordpress.com
Is Local Really Lekker? – Chasing Robert Frost
https://chasingrobertfrost.wordpress.com/2015/05/23/is-local-really-lekker
Two roads diverged in a wood, and I I took the one less traveled by, And that has made all the difference. – R.F. May 23, 2015. May 23, 2015. Is Local Really Lekker? Local music is kind of like your lecturer: you know it’s there, and sometimes you’ll listen, but mostly you’d rather be downloading Nicki Minaj’s. Latest track. South Africans throw the term ‘Local is Lekker’ around like it’s pig manure, but when it comes to locally produced music, do we honestly believe it? As there were only 13 local album...
pressto.co.za
Pressto » 2014 » October
http://www.pressto.co.za/2014/10
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Now browsing by month. On October 31, 2014. Nuwe Foo Fighters tune – Congregation. Dave Grohl en die res van die Foo Fighters gaan eersdaags hul stemme kom dik maak hier in Azania. Hier is ‘n nuwe tune en voorsmakie van hul CD Sonic Highways wat een van die dae uitgereik word. Posted in Kief musiekvideos. On October 31, 2014. Van Coke en Parow gooi akoestiese vibes. Hierdie twee ikone van Bellville wat bekend is vir die treffers. Datum: ...
pressto.co.za
Pressto » grobbies
http://www.pressto.co.za/author/grobbies
South African Entertainment News. South African Entertainment News. Now browsing by author. On December 8, 2015. Weather lady gets hit by stop sign. Posted in Everything else. On April 29, 2015. Check: Só copy Afrikaanse sangers oorsese liedjies (selfs oom Gé). Vele liefhebbers van Afrikaanse musiek sal jou gereeld – wanneer jy hulle daarop wys dat die meeste Afrikaanse musiek likkewaaneiers suig – tune dat dit “darem Afrikaans” is. Maar is dit? On April 8, 2015. Van Coke kappit solo met nuwe CD en toer.
SOCIAL ENGAGEMENT