jdjoubert.blogspot.com
Jouberts in Dallas: June 2006
http://jdjoubert.blogspot.com/2006_06_01_archive.html
Wednesday, June 21, 2006. Laas naweek was ons laaste naweek-uitstappie hier binnie die US en ons was Los Angeles toe vir dit. Al wat nou oorbly is een naweek in Dallas en dan 'n week vakansie in Vancouver dan is ons oppad terug. Ons het die Vrydagaand by die lughawe aangekom en moes bietjie wag vir 'n shuttle bussie wat ons na ons hotel sou vat. Die lughawe was verskriklik besig en die mense ry net soos hulle wil! Die toergids het darem baie van Los Angeles. Hollywood Walk of Fame - Dit is die sypaadjie ...
jdjoubert.blogspot.com
Jouberts in Dallas: March 2006
http://jdjoubert.blogspot.com/2006_03_01_archive.html
Thursday, March 30, 2006. Ek was darem gewapen met 'n Dallas kaart en 'n uitgewerkte plannetjie in my kop ;-) Gelukkig was ek omtrent die enigste kar op die pad. Alles het toe goed afgeloop, en ons het weer so bietjie kom slaap. Deur die dag het ek en Christian bietjie 'n draai gaan loop in die omgewing. Middagete gekry en sommer 'n draai in die stad ook geloop. Het teen die Anaheim Mighty Ducks. Groete, tot die volgende nuus! Posted by Jaco Joubert at 7:27 PM. Monday, March 27, 2006. Ons het gister (Sat...
jdjoubert.blogspot.com
Jouberts in Dallas: February 2006
http://jdjoubert.blogspot.com/2006_02_01_archive.html
Tuesday, February 28, 2006. Ek het die skielike nuus gekry dat daar vir my moontlike werk vir 'n S.A klient is deur my maatskappy, maar hulle wil he ek moet vir 2 weke soontoe kom om die basis reg te kry. Ek sal dan hopelik genoeg werk bymekaar kan maak om hier in Dallas te kom doen totdat ons weer teruggaan. Posted by Jaco Joubert at 11:56 PM. Monday, February 27, 2006. Die mense kan gewoonlik dadelik hoor ons is nie van Amerika af nie (ek sukkel dan al eintlik met die Engels in S.A ook! Partykeer vra h...
jdjoubert.blogspot.com
Jouberts in Dallas: JavaOne 2006
http://jdjoubert.blogspot.com/2006/05/javaone-2006.html
Saturday, May 20, 2006. Ek het hierdie week (Dinsdag tot Vrydag) 'n konferensie bygewoon hier in San Francisco vir die programmeer taal waarmee ek die meeste van my tyd deurbring, naamlik Java. Ek sal julle nie verveel met al die detail hier nie. Ek beplan om van al die tegniese goed wat ek gesien en gehoor het, op my ander blog. Te skryf (sodra ek tyd kry! So dit was baie vol dae, met amper nie eers tyd vir eet nie. Eet is vir mense wat baie die geleentheid kry om na sulke goed te gaan! Naweek in Dallas...
jdjoubert.blogspot.com
Jouberts in Dallas: April 2006
http://jdjoubert.blogspot.com/2006_04_01_archive.html
Monday, April 24, 2006. Standby, Las Vegas, Standby. Jammer oor hierdie lang blog, print dit miskien en lees 'n hoofstuk elke aand voor julle gaan slaap. daar is net so baie om te vertel! Ons het laasweek mense ontmoet wat ook vir Jana se maatskappy werk, wat van Suid Afrika af kom. Hulle is van die Kaap af en is nou al so 3 jaar in Dallas. Ons het een aand vir hulle gaan kuier en sommer lekker gesels. Dit voel goed om weer sommer net Afrikaans met iemand te kan praat! Ons kry gelukkig toe plek op die vl...
jdjoubert.blogspot.com
Jouberts in Dallas: May 2006
http://jdjoubert.blogspot.com/2006_05_01_archive.html
Saturday, May 20, 2006. Ek het hierdie week (Dinsdag tot Vrydag) 'n konferensie bygewoon hier in San Francisco vir die programmeer taal waarmee ek die meeste van my tyd deurbring, naamlik Java. Ek sal julle nie verveel met al die detail hier nie. Ek beplan om van al die tegniese goed wat ek gesien en gehoor het, op my ander blog. Te skryf (sodra ek tyd kry! So dit was baie vol dae, met amper nie eers tyd vir eet nie. Eet is vir mense wat baie die geleentheid kry om na sulke goed te gaan! Hierdie weergawe...
jdjoubert.blogspot.com
Jouberts in Dallas: January 2006
http://jdjoubert.blogspot.com/2006_01_01_archive.html
Tuesday, January 31, 2006. Vat jou goed en trek.Joubertjies, vat jou goed en trek! Ek begin hierdie blog as 'n tipe dagboekkie van my en Jana se wedervaringe in Amerika. Ek sal regtig probeer om so gereeld as moontlik ietsie hier te skryf vir almal om te lees. ek behoort mos baie tyd te he, aangesien ek nou huis-man gaan wees! Net so bietjie agtergrond vir die wat nie weet nie:. Dit los ons toe met 'n maand om al ons goedjies te reel. Ons het darem altwee ons Amerikaanse visas gekry. Jana gaan as 'n ...