genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: Dag 5
http://genesisgclub.blogspot.com/2010/04/dag-5.html
Tuesday, April 27, 2010. Dag 5 DRAMATIC CHANGE IN SCENERY! Die oggend het vir Callie begin met net pyn! Na gister was sy achillies baie seer. Vandag se eerste 40km kon hy skaars trap! Dankie tog vir pyn pille en 'n comrade wat so gaaf was om dit vir hom te gee! Toe die pille inskop, toe trap Callie weer! Maar in sy woorde - "loutere hel om deur dit te kom! Maar hy is daar deur! Die dag het begin oor irrigation plase met 'n pragtige uitsig van Southern Berg wat voor jou le! Dit reen vanaand so bietjie.
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: Dag 8
http://genesisgclub.blogspot.com/2010/04/dag-8.html
Friday, April 30, 2010. 8 down and 1 to go! N Baie goeie dag vir Callie en Gerald! Vandag se roete is dieselfde roete as dag 2 by die Sani2C - en dit opsigself is nie 'n maklike dag vir enige fietsryer nie! Sit nou 7 dae se ry by en kyk wat doen nie manne. 97km en 2230m se klim het die manne tjop-tjop gedoen in 7 ure 20min! Laas jaar het Callie en Gerald die Sani2C saam gedoen en dag 2 was 'n lang dag vir hulle - 9 ure. Dieselfde roete het die tweetjies vandag afgehandel in 7 uur 20! Dis 'n great dag!
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: Dag 7
http://genesisgclub.blogspot.com/2010/04/dag-7.html
Thursday, April 29, 2010. 7471km op die tyres! Nog 'n dag op sy einde! Vandag is die dag 1 van die gewone Sani2C roete! Manne soos Febbie, Handre, Gandi - julle weet mos nou presies wat die dag inhou! 1ste 18km van die roete is weer district road - so lekker vinnig! Tussen al die melkplase en plantastiese deur ry die manne tot by View Climb wat die eerste regtige klim vir die dag is! Dit is ook die laaste keer wat hulle Southern Drakensberg gesien het! Callie en Gerald het vandag 5 uur 50 gery aan 86km e...
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: Dag 6
http://genesisgclub.blogspot.com/2010/04/dag-6.html
Wednesday, April 28, 2010. Gebed en geloof is kragtig! Callie se achillies en sy knie het nie vandag vir hom moeilikheid gegee nie! Callie se sy lyf en sy bene voel fine en is sterk, maar hy het versigtig gery om nie sy achillies en sy seer knie op te mors nie - good management i say! Vandag was UNBELIEVEABLY MOOI! Die oggend het begin met 50km district road - wie sou nou dit kon dink! What goes up. must come down! Die dag het Callie herinner aan Nepal - alles om jou is so mooi! Die manne het 93.7km ...
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: April 2010
http://genesisgclub.blogspot.com/2010_04_01_archive.html
Friday, April 30, 2010. 8 down and 1 to go! N Baie goeie dag vir Callie en Gerald! Vandag se roete is dieselfde roete as dag 2 by die Sani2C - en dit opsigself is nie 'n maklike dag vir enige fietsryer nie! Sit nou 7 dae se ry by en kyk wat doen nie manne. 97km en 2230m se klim het die manne tjop-tjop gedoen in 7 ure 20min! Laas jaar het Callie en Gerald die Sani2C saam gedoen en dag 2 was 'n lang dag vir hulle - 9 ure. Dieselfde roete het die tweetjies vandag afgehandel in 7 uur 20! Dis 'n great dag!
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: May 2010
http://genesisgclub.blogspot.com/2010_05_01_archive.html
Monday, May 10, 2010. Genesis Trust G-Club Blog. Sunday, May 9, 2010. Callie se laaste blog. Laas week die tyd het ek met ‘n koue bier in my hand die Joberg2C ge-celebrate met Gerarld en ander fietsryers. Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit nie en ek voel so bevoorreg om deel te kon wees van die eerste Joberg2C. Hoe skryf jy die swaarkry en die lekkerkry en die camaraderie tussen al die ryers? En vandag se berge moet eers oorkom word. Baie mense het die 923km aangedurf net om die Sani2C te ry. (dit ...
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: Callie se laaste blog....
http://genesisgclub.blogspot.com/2010/05/callie-se-laaste-blog.html
Sunday, May 9, 2010. Callie se laaste blog. Laas week die tyd het ek met ‘n koue bier in my hand die Joberg2C ge-celebrate met Gerarld en ander fietsryers. Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit nie en ek voel so bevoorreg om deel te kon wees van die eerste Joberg2C. Hoe skryf jy die swaarkry en die lekkerkry en die camaraderie tussen al die ryers? En vandag se berge moet eers oorkom word. Dag 7-9 was die Sani2C roete en dit was beter as wat ons ooit kon voor gehoop het. Baie mense het die 923km aangedurf ...
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog
http://genesisgclub.blogspot.com/2010/05/blog-post.html
Monday, May 10, 2010. Genesis Trust G-Club Blog. Subscribe to: Post Comments (Atom). To downlaod donation form. O provide a platform for the like-minded individuals with a vision to promote education as a means to ensure a future for the youth of. Through this initiative less privileged children are enabled to obtain a tertiary education and to eventually become independent adults. The contribution provided by the G-Club on a monthly basis is a direct result of the input provided by its members.
genesisgclub.blogspot.com
Genesis Trust G-Club Blog: Dag 9
http://genesisgclub.blogspot.com/2010/05/dag-9.html
Saturday, May 1, 2010. 923km - DONE and DUSTED! 07:20 het die manne op ge-saddle vir die laaste dag van die Joburg2C! Met vol harte en baie opgewondenheid het die manne die oggend begin. Vandag was 'n baie vinnige dag! Laas jaar by die Sani2C het hulle twee dag 3 gedoen in 5:45 - die jaar. na KLOMP kilometers het hulle dit gedoen in 3 uur 40min! Die eerste 60km was OP! Die race brief gisteraand het gese die 'n flat and fast! Jy moes werk vir die flat! Gerald and Callie was monsters! Die SMILES was van oo...
SOCIAL ENGAGEMENT