liedjie.com
Liedjie.com Musiekstroomdiens Bepalings & Voorwaardes
http://liedjie.com/bepalings-en-voorwaardes
Bepalings vir die Gebruik van Liedjie.com mobiele App. 1 Toepassing en bindende gesag van hierdie Bepalings. Hierdie bepalings en voorwaardes ( Bepalings ) reguleer u gebruik van die liedjie.com Webtuiste by http:/ liedjie.com. Item) en u aanvaarding sal versoek. Die Bepalings mag van toepassing wees tesame met verdere spesifieke bepalings van toepassing op ‘n bepaalde diens of produk wat NicheStreem aan u mag voorsien. Indien daar ‘n botsing is tussen hierdie Bepalings en die spesifieke bepalings, s...
liedjie.com
Liedjie Kunstenaars Oorsig | Verspei Jou Musiek met Liedjie.com
http://liedjie.com/oorsig-vir-kunstenaars
As `n kunstenaar is jy seker vertroud met dienste soos Apple Music, Deezer, Tidal en Spotify. Omdat daar net ‘n paar in Suid-Afrika beskikbaar is met geen spesifieke fokus op die diverse en gewilde Afrikaanse musiekmark nie het ons besluit om. Te ontwikkel: ‘n musiekstroomsdiens wat toegewyd is aan Afrikaanse kunstenaars en hulle aanhangers. Ons doel: om jou musiek ten toon te stel aan die mense wat saak maak jou grootste fans. Wie is ons en hoe doen ons dinge? Is die eerste musiekstroomdiens in die.
liedjie.com
Afrikaanse Musiekstroomdiens | Oor Liedjie.com
http://liedjie.com/oor-liedjie
Liedjie, die eerste Afrikaanse musiekstroomdiens, is gebore uit ‘n sameloop van liefde vir musiek en tegnologie. Musiek is `n alomvattende deel is van ons lewens, ‘n klankbaan vir ons daaglikse bestaan. Nou met die krag van tegnologie, maak ons dit moontlik om enige tyd en enige plek na jou gunsteling musiek te luister deur net van jou slimfoon gebruik te maak. Liedjie is jou musikale bondvennoot vir elke bui, geleentheid, aktiwiteit, spesiale dag, fees, gebeurtenis, en vele meer.
liedjie.com
Afrikaans Musiek & Kunstenaars | Kontak Liedjie
http://liedjie.com/kontak-ons
Vir meer inligting of navrae oor Liedjie, kontak ons:. Volg ons op sosiale netwerke:.
liedjie.com
Liedjie Musiekstroomdiens Privaatheidsbeleid
http://liedjie.com/privaatheidsbeleid
PRIVAATHEIDSBELEID VIR LIEDJIE.COM (BESTUUR DEUR NICHESTREEM (EDMS) BPK). Hierdie beleid verduidelik en bepaal hoe ons die inligting mag gebruik wat u verskaf of wat ons oor u versamel wanneer u van ons dienste of webtuiste gebruik maak, ‘n ooreenkoms(te) met ons sluit (of aansoek doen), en wanneer u instem om u tot hierdie beleid te verbind. Persoonlike inligting (of in hierdie beleid bloot na verwys as inligting ) sluit in enige persoonlike inligting soos in POPI gedefinieer. Indien u enige vrae oor hi...