neteknogsteeds.wordpress.com
Oor swart bome, ‘n kraai in ‘n bottel en Breyten Breytenbach | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/07/06/oor-swart-bome-n-kraai-in-n-bottel-en-breyten-breytenbach/comment-page-1
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Oor swart bome, ‘n kraai in ‘n bottel en Breyten Breytenbach. Posted by Net Ek. On Julie 6, 2015. Posted in: Gedigte van Breyten Breytenbach. Wat die hart van vol is loop die mond van oor. vir ounooi. Kan ek om die dood. Nie ‘n bitter vers skryf nie. Alhoewel dit die mode is. Om stikkend verby die moederspeen. In mond te skel. En die sandkastele van kinderjare. Roekeloos om te skop,. Op die grafte te spoeg. Juis om die dood;. Want ek het u lief.
neteknogsteeds.wordpress.com
Oor reën, ‘n wit uiltjie en Antjie Krog | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/06/30/oor-reen-n-wit-uiltjie-en-antjie-krog
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Oor reën, ‘n wit uiltjie en Antjie Krog. Posted by Net Ek. On Junie 30, 2015. Posted in: Gedigte van Antjie Krog. Ek weet. Ek het net gister iets van Antjie Krog geplaas, maar die is so mooi! Sodat my treurigheid klein kan word. Met die kraal van jou hande. Sodat die winde verby my ore waai. Met jou wit uiltjie. Sodat ek vergeet van my afsterf. Wanneer die aarde se onderlyf skeur. En my klein eiland verdrink in die nag. 8211; Antjie Krog. Jy lew...
neteknogsteeds.wordpress.com
Oor István Sándorfi en Maya Angelou (!!!N!!!) | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/07/07/oor-istvan-sandorfi-en-maya-angelou-n/comment-page-1
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Oor István Sándorfi en Maya Angelou (! Posted by Net Ek. On Julie 7, 2015. Posted in: Kuns and Fotografie. As naaktheid jou afsit, moet asseblief nie verder lees nie! István Sándorfi is op 12 Junie 1948 in Budapest gebore. Sy werke is asemrowend! Ongelukkig is hy op 59 in Parys oorlede. Ek deel graag ‘n paar van my gunstelinge. Amours Docile, Amours Fossiles, 1997. Amours Nubiles, 2003. La Fontaine des Innocentes, 2004-2006. Le Dos de Anne, 2005.
neteknogsteeds.wordpress.com
Net Ek | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/author/neteknogsteeds
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. All posts by Net Ek. Daar is niks soos ‘n swart gesig in ‘n venster. Posted by Net Ek. On November 4, 2016. Posted in: Sommer Maar Net. Om die swart hond in jou gemoed te laat lê nie. Gisteroggend het ek ‘n wetter halflyf in my kamervenster betrap. Hulle moes ons dopgehou het want dit was so 20 minute nadat my man werk toe gery het. Die bliksem het GEWEET ons is in die huis maar hy wou nogsteeds in. Nee, dit maak my de moer in. Posted by Net Ek.
neteknogsteeds.wordpress.com
Net Ek | Ek herhaal jou…sonder begin of einde | Page 2
https://neteknogsteeds.wordpress.com/page/2
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Ek het GEDINK ek ken winter…. Posted by Net Ek. On Oktober 10, 2016. Posted in: Sommer Maar Net. 8230; tot ek in Kroonstad was vir die Bokkieweek. Ek dink nie eers ek het in Nieu Bethesda so koud gekry nie! Ek weet nie hoe akkuraat mens se foon is nie, maar die laaste oggend toe ons wakker word, het my foon gewys dis -6. Glo my, dit het meer soos -106,8 gevoel. So nou brag ek maar bietjie, al is dit BAIE laat. Moes mooi kyk om my seun te sien!
neteknogsteeds.wordpress.com
Nog ‘n bietjie weirdness op hierdie Woensdag! | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/07/08/nog-n-bietjie-weirdness-op-hierdie-woensdag/comment-page-1
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Nog ‘n bietjie weirdness op hierdie Woensdag! Posted by Net Ek. On Julie 8, 2015. Posted in: Kuns and Fotografie. Ek het hierdie interessante ou foto’s weer raakgeloop! So bly die mediese tegnologie het so ver gevorder! Patients at mental institutions were restrained with wet blankets. Protective gear for a radiology nurse, circa 1918. Early treatment of rickets involved tanning during the winter months; circa 1925. Stacking up polio sufferers i...
neteknogsteeds.wordpress.com
Oor benerige vlerke, modder en die (oorspronklike) maer man met die groen trui | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/06/29/oor-benerige-vlerke-modder-en-die-oorspronklike-maer-man-met-die-groen-trui
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Oor benerige vlerke, modder en die (oorspronklike) maer man met die groen trui. Posted by Net Ek. On Junie 29, 2015. Posted in: Gedigte van Breyten Breytenbach. Ek wou aanvanklik nie die gedig vandag plaas nie, maar ‘n Maandag het mos maar ‘n manier om mens se gemoed op te donner. O ja, die deel in kursief is my gunsteling deel van die gedig, daarom dat ek dit in kursief getik het. Geen ander rede. Bedreiging van die siekes. My oë is gestysel.
neteknogsteeds.wordpress.com
Nog ‘n bietjie weirdness op hierdie Woensdag! | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/07/08/nog-n-bietjie-weirdness-op-hierdie-woensdag
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Nog ‘n bietjie weirdness op hierdie Woensdag! Posted by Net Ek. On Julie 8, 2015. Posted in: Kuns and Fotografie. Ek het hierdie interessante ou foto’s weer raakgeloop! So bly die mediese tegnologie het so ver gevorder! Patients at mental institutions were restrained with wet blankets. Protective gear for a radiology nurse, circa 1918. Early treatment of rickets involved tanning during the winter months; circa 1925. Stacking up polio sufferers i...
neteknogsteeds.wordpress.com
Gedigte uit “Nadoodse Ondersoek” van Martina Klopper | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/07/02/gedigte-uit-nadoodse-ondersoek-van-martina-klopper
Ek herhaal jou…sonder begin of einde. Flenters Van My Hart. Gedigte uit “Nadoodse Ondersoek” van Martina Klopper. Posted by Net Ek. On Julie 2, 2015. Posted in: Geleende Woorde. Verlede week toe ek die bundel van Aniel Botha van my rak afhaal, het die een (en nog ‘n paar ander ook) my oog gevang. Ek het vir Wolfie beloof ek sal weer so paar kom deel die week, ek hoop julle lees lekker (ek is nie so seker of die gedigte in almal se smaak sal val nie, maar dis een van my gunsteling bundels). N Baksteen ont...
neteknogsteeds.wordpress.com
Oor István Sándorfi en Maya Angelou (!!!N!!!) | Net Ek
https://neteknogsteeds.wordpress.com/2015/07/07/oor-istvan-sandorfi-en-maya-angelou-n