skoenlappertjie.wordpress.com
Wie is Hx? | Gedagtes
https://skoenlappertjie.wordpress.com/wie-is-hx
In Afrikaans vir enige iemand wat 'n liefde vir Afrikaans het. Inspirasie vir elke dag. Ek is ‘n doen-dit alles mamma van 2 dogtertjies. Die oudste is nou 7, en hierdie jaar in Graad 2, die jongste is 6 en in Graad R. -my jongste het outisme-. Jy sal meer van my leer hoe langer jy lees (en hoe meer ek skryf! Ek is baie sportief, en hou baie van buitelug ekspidisies. My een groot droom is om eendag valskerm te spring! Laat my weet as jy wil saamkom! 23 Responses to “Wie is Hx? November 7, 2010 at 12:17 nm.