HOENDERSOP.WORDPRESS.COM
hoendersop | Oor alles en nog watOor alles en nog wat
http://hoendersop.wordpress.com/
Oor alles en nog wat
http://hoendersop.wordpress.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Monday
LOAD TIME
0.2 seconds
16x16
32x32
PAGES IN
THIS WEBSITE
17
SSL
EXTERNAL LINKS
27
SITE IP
192.0.78.12
LOAD TIME
0.238 sec
SCORE
6.2
hoendersop | Oor alles en nog wat | hoendersop.wordpress.com Reviews
https://hoendersop.wordpress.com
Oor alles en nog wat
hoendersop.wordpress.com
September | 2013 | hoendersop
https://hoendersop.wordpress.com/2013/09
Oor alles en nog wat. September 12, 2013. Dis al wat ek kan sê: Afrikaans is GROOT! Nog is het einde niet: Ek het twee kaartjies vir Skouspel by Sun City gewen by Kyknet Musiek. Sowaar! Julle het gedink ek is klaar, nè? Maar nee, daar is nog! Nouja, genoeg van die kultuur – ek beter aan die werk kom. Cheers. Wat die tuin my geleer het. Nes ek verwag het! Na 3 dae en 3 nagte se reën…. Nou moet dit net reën…. Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.
Na 3 dae en 3 nagte se reën… | hoendersop
https://hoendersop.wordpress.com/2014/11/13/na-3-dae-en-3-nagte-se-reen
Oor alles en nog wat. Nes ek verwag het! Na 3 dae en 3 nagte se reën…. November 13, 2014. 8230; gaan dit nou so in die tuin. Die blêrrie bossies is besig om oor te neem. Ek is vanoggend tuin toe met my emmer vol tuingereedskap, basilieplantjies, hark en ‘n ander hakding – nou gaan ek die bossies regsien en al wat ‘n Afrikaner-plantjie is in ‘n mooi ry langs die tamatie- en boontjiebeddings plant. En hier is my pride and joy – die tamatiebedding. Nov 14, 2014. Nov 14, 2014. Nov 14, 2014. Nov 15, 2014.
Desember | 2014 | hoendersop
https://hoendersop.wordpress.com/2014/12
Oor alles en nog wat. Nes ek verwag het! Desember 4, 2014. Die bossies het oorgeneem. Wel, saam met dierbare ou Johannes het ek ‘n hele dag lank bossies uitgetrek – my rug en sy rug is af – en dis hoe dit nou lyk. Wat my moed amper breek is die gedagte dat dit vir die volgende sewe jaar so sal gaan voordat ons die geveg teen die bossies gewen het. Blykbaar neem dit (volgens google) sewe jaar vir al die saad van bossies om te ontkiem en dit terwyl jy nooit weer toelaat dat ‘n bossie saadskiet nie.
November | 2014 | hoendersop
https://hoendersop.wordpress.com/2014/11
Oor alles en nog wat. Na 3 dae en 3 nagte se reën…. November 13, 2014. 8230; gaan dit nou so in die tuin. Die blêrrie bossies is besig om oor te neem. Ek is vanoggend tuin toe met my emmer vol tuingereedskap, basilieplantjies, hark en ‘n ander hakding – nou gaan ek die bossies regsien en al wat ‘n Afrikaner-plantjie is in ‘n mooi ry langs die tamatie- en boontjiebeddings plant. Hier is ‘n paar afrikanerplantjies langs die uiebedding – ek het hulle geruik, dis beslis Afrikaners, dink ek. Nes ek verwag het!
Tuin update | hoendersop
https://hoendersop.wordpress.com/2014/09/15/tuin-update
Oor alles en nog wat. Dis waar die tuin nou trek. Die eerste plantjies is in! September 15, 2014. Ek het nooit ‘n foto opgelaai van hoe wetenskaplik ek en William die beddings uitgemerk het nie. Vanoggend is die kraalmis afgelewer en vandag word al die beddings klaar voorberei. Sal julle op hoogte hou van hoe die bossies groei en wat die voëls doen. Sep 15, 2014. My ouma het altyd repies foelie in die bome gehang om die voels af te skrik. Ek het gedink dit lyk simpel…maar dit het nogal gewerk. Die adres ...
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
17
’n Kuiertjie met Amelia Strydom, skrywer van mediese romanses | Madelie Human
https://madeliehuman123.wordpress.com/2012/06/08/n-kuiertjie-met-amelia-strydom-skrywer-van-mediese-romanses
Skrywer van romantiese komedie. Madelie gesels oor skryf. Allesbehalwe is op pad! Proestukkie: Bosveldliefde vir Jemma Amelia Strydom →. N Kuiertjie met Amelia Strydom, skrywer van mediese romanses. Junie 8, 2012. Het jy romanses gelees voor jy hulle self begin skryf het? As my rantsoen gedaan was, het ek Ouma se biblioteekboeke deurgedraf. Tryna du Toit en Ena Murray was my gunstelinge. Ek onthou hoe my hart altyd so ‘n bietjie vinniger geklop het wanneer ek een van M Strydom se boeke opgetel he...Toe e...
Nuwe Spesie | Stomp op die vuur
https://jagternw1976.wordpress.com/2012/11/09/nuwe-spesie-2
Skip to main content. Skip to primary sidebar. Skip to secondary sidebar. Stomp op die vuur. Jag / Hunting / Hengel / Fishing / Buitelewe / Outdoors en so bietjie politiek…. Jag – Somerset Oos Mei 2011. Jag – Syferfontein Junie 2011. Larr; People VS Government. Respek 21 Rated →. Ja dit is ‘n nuwe spesie. Posted on November 9, 2012, in Allegaartjie. Larr; People VS Government. Respek 21 Rated →. November 9, 2012 om 9:33 nm. Sit 'n takkie op Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Jy lewer kommen...
Oktober | 2012 | Kokomo se Blog
https://neveling.wordpress.com/2012/10
Een ma, twee tieners. Monthly Archives: Oktober 2012. Die Kleintjie se Verjaarsdag. Oktober 15, 2012. Continue reading →. Oktober 15, 2012. Die Kleintjie se Verjaarsdag. FB gemors – deel 2. Uit die mond van die suigeling. Feist – The Great Escape. Hansie Breedt Op Reis na Italië. Xenia – Herriemerrie. Create a free website or blog at WordPress.com. Create a free website or blog at WordPress.com.
FB gemors | Kokomo se Blog
https://neveling.wordpress.com/2010/11/17/fb-gemors
Een ma, twee tieners. Vrydagaand kuier (Growwe taal, ekskuus! Ons Vreemde Familie →. November 17, 2010. Ons oudste dogter het vandag ‘n boodskap gekry op FB van iemand wat sy nie ken nie, waar hy is fyn detail beskryf hoe hy haar graag sal wil aanrand en verkrag. Sy het hom gerapporteer maar ek dink dit is nie genoeg nie. Ek dink hy behoort oor te kom sodat haar pa hom kan ontmoet. This entry was posted in Uncategorized. Vrydagaand kuier (Growwe taal, ekskuus! Ons Vreemde Familie →. Lê ‘n klag! Lewer kom...
Junie | 2011 | Kokomo se Blog
https://neveling.wordpress.com/2011/06
Een ma, twee tieners. Monthly Archives: Junie 2011. Uit die mond van die suigeling. Junie 28, 2011. Ons huisves ‘n uitruilstudent vir twee weke. Al die pad van Ohio af. Die eerste aand noem sy so terloops dat haar ma ‘n regte hypochondriac is. Ek sluk dit maar met ‘n knippie sout. Tieners en ouers, jy weet … Continue reading →. Waar grys hare vandaan kom. Junie 14, 2011. 8221; “Ja, rekeningkunde.” “Het jy klaar geleer? 8221; “Nee Mamma” “Dink jy nie jy moet leer nie? Die Kleintjie se Verjaarsdag.
sewentien jaar later | Kokomo se Blog
https://neveling.wordpress.com/2011/07/17/sewentien-jaar-later
Een ma, twee tieners. FB gemors – deel 2. Die kleintjie →. Julie 17, 2011. Vandag, sewentien jaar gelede, het ons uit die hospitaal gekom met ons eerste dogter. Ons was reguit na my skoonouers se huis want dit was skoonma se verjaarsdag. Ek sal nooit vergeet hoe sy daardie dag gelyk het nie, sy was so bly vir haar eerste kleinkind, opgewonde, gesond, gelukkig, vol energie. Wat sou ‘n mens nou daarmee bereik om mense daardie laaste afskeid te verbied? This entry was posted in Uncategorized. Partykeer doen...
waar grys hare vandaan kom | Kokomo se Blog
https://neveling.wordpress.com/2011/06/14/waar-grys-hare-vandaan-kom
Een ma, twee tieners. Uit die mond van die suigeling →. Waar grys hare vandaan kom. Junie 14, 2011. Die jongste tiener sit by die eetkamertafel en skryf ‘n musiekstuk. 8220;Bokkie, skryf jy nie more toets nie? 8220;Ja, rekeningkunde.”. 8220;Het jy klaar geleer? 8220;Nee Mamma”. 8220;Dink jy nie jy moet leer nie? 8220;Ja, seker, maar ek het nie ‘n boek nie.”. 8220;Waar is jou boek? 8220;Ek het hom vir Poppie geleen vir die toets want sy het hom meer nodig as ek.”. This entry was posted in Uncategorized.
FB gemors – deel 2 | Kokomo se Blog
https://neveling.wordpress.com/2011/07/16/fb-gemors-deel-2
Een ma, twee tieners. Uit die mond van die suigeling. Sewentien jaar later →. FB gemors – deel 2. Julie 16, 2011. Een van ons dogters het verlede jaar so ‘n vieslike brief deur FaceBook gekry, lees gerus hier. Vandag vertel hulle my dat die skoolhoof gister ‘n brief gelees het wat deur een van die skoliere gestuur is aan die skool waar sy stap vir stap vertel van hierdie persoon wat haar so. En natuurlik is hy in hulle skool. Hy dink hy is die slagoffer, hy het mos niks eintlik gedoen nie. FB gemors R...
Mei | 2011 | Kokomo se Blog
https://neveling.wordpress.com/2011/05
Een ma, twee tieners. Monthly Archives: Mei 2011. Mei 25, 2011. Jare gelede was ek betrokke by ‘n industriële arbeid saak. Groot hartseer vir almal in my familie maar ek het relatief goed daaruit gestap. Maar geld is mos maar waardeloos as dit gaan oor jou selfbeeld en mens-wees. Nou die … Continue reading →. Vreemde wêreld wat ons in leef. Mei 7, 2011. Die Kleintjie se Verjaarsdag. FB gemors – deel 2. Uit die mond van die suigeling. Feist – The Great Escape. Hansie Breedt Op Reis na Italië.
TOTAL LINKS TO THIS WEBSITE
27
Hoenderrit
De mooiste rally van Hoenderloo! Startlocatie: Kasteel Biljoen in Velp. Na het geweldige succes van de HoenderRit van Kasteel Cannenburch naar Hoenderloo in 2015, zal de tweede HoenderRit op zaterdag 3 september verreden worden. De start is bij Kasteel Biljoen in Velp. De rit zal eindigen in Hoenderloo, op de Hoenderloo Fair. Alwaar u kunt genieten van overheerlijke lokale hapjes en drankjes. Aan deze rit kan iedereen meedoen met een oldtimer van 25 jaar of ouder (. Wat kunt u verwachten? De route is een...
HoenderRun Obstacle Challenge | Third Edition 17 september 2016
Third Edition 17 september 2016. 11 TOUWBRUG MET BALKEN. 14 KLOSSEN EN KNOPEN. 20 SWING OVER BALK. 11 TOUWBRUG MET BALKEN. 14 KLOSSEN EN KNOPEN. 20 SWING OVER BALK. Welkom op de pagina van HoenderRun Obstacle Challenge! Iteraard is de Kidsrun weer een vast onderdeel van het evenement en dus kunnen ook de allerkleinsten weer, onder begeleiding van bedreven sporters, een verkorte versie van het parcours afleggen. HoenderRun Obstacle Challenge vanaf 13 jaar 22.50,-. Kidsrun, vanaf 6 jaar tot 12 jaar 15,00 ,-.
Building company Serge Hönders
Building plots Raeren Petergensfeld West. Building plots Raeren Petergensfeld Est (New). Existing buildings and refurbishment. Highly attractive building plots for sale - right on the German-Belgian border in Raeren. Raeren Petergensfeld Eastside, the process of approving has started. Welcome to Serge Hönders Construction. Dear customers, we moved - our new adress is "Belven 5" in Raeren. Would you like build, convert or extend your home? Contact and How to find us. Construction Serge Hönders PGmbH.
Informatieve website voor liefhebbers/fokkers van raskippen
Welkom op HOENDERS.NET. Naast de gegevens die interessant kunnen zijn voor de liefhebber van raskippen en die u in de menulijst links hiernaast vindt, is de hoofdbedoeling van deze website eigenlijk het geven van informatie over kippen houden en kippen fokken op het forum. Om het geheel overzichtelijk te houden hebben wij het forum opgesplitst in de rubriek ALGEMEEN waar men terecht kan voor algemene onderwerpen zoals broeden. Veel plezier op Hoenders.net.
Krachtig in commerciële communicatie | Voor de commercieel professional
Spring naar de hoofdnavigatie. Spring naar de inhoud. 06 459 268 90. Krachtig in commerciële communicatie. Training & Opleiding. Verkopen als tweede beroep. Profileren op de Beurs. High Impact Sales opleiding. High Impact Sales VIP programma. High Impact Sales Pro programma. High Impact Sales Basis programma. Opleiding Klantgerichte communicatie blended. Opleiding Klantgerichte communicatie online. Word een commerciële gesprekspartner op topniveau! Voor de commercieel professional. Meer klanten van Werner.
hoendersop | Oor alles en nog wat
Oor alles en nog wat. Wat die tuin my geleer het. Februarie 2, 2015. Ek het mos by google leer tuinmaak, maar daar is ‘n paar goed wat ek wys geword het uit hierdie proses. 1 Moenie haastig wees nie – die natuur het sy eie tempo en laat hom nie aanjaag nie. Of jy nou wag vir bossies om op te kom of jou eerste boontjies om te blom, of die mielies wat die langste geneem het om te begin groei – dit gebeur op hulle eie tyd. Ons het al begin om die beddings bietjie aan te skuif na die sonkant toe. Ek sal ...
Account Suspended
This Account has been suspended. Contact your hosting provider for more information.
hoendervanger.com
Welcome to the home of hoendervanger.com. To change this page, upload your website into the public html directory. Date Created: Wed Jul 18 10:40:04 2012.
Mijn Hosting Partner - The web site is under construction
This website has been created by. And is still under construction. MIJNHOSTINGPARTNER.NL voorziet in de behoefte. Om tegen de scherpste prijzen te concurreren met. Simpele keuzes, snelle registratie, snelle activering. Van pakketten en afhandeling van uw vragen. En dat alles tegen de scherpste prijs!
www.hoendervanger.nl
www.hoendervangers.com
This Web page parked FREE courtesy of DomainZoo.com. Search for domains similar to. Is this your domain? Let's turn it into a website! Would you like to buy this. Find Your Own Domain Name. See our full line of products. Easily Build Your Professional Website. As low as $6.95/mo. Call us any time day or night (480) 624-2500.
SOCIAL ENGAGEMENT