nou-wat-nou-brisbane.blogspot.com
Nou-wat-nou-Brisbane: Uitsig vanaf Mt Coo-tha
http://nou-wat-nou-brisbane.blogspot.com/2007/03/uitsig-vanaf-mt-coo-tha.html
N Alternatiewe kykie na Brisbane. Friday, March 9, 2007. Uitsig vanaf Mt Coo-tha. Hierdie foto is vandag geneem vanaf Mt Coo-tha, net wes van die stad. Die uitsig is ongelooflik mooi. 'n Mens kan na alle kante kyk. Dit is eers as 'n mens hier bo op die berg staan dat 'n mens kan sien hoe uitgesprei Brisbane en omgewing is. Ten spyte van 'n baie ernstige droogte is daar eenvoudig geen keer aan die ontwikkeling van hierdie streek nie. Daar is net te min akkommodasie en die mense stroom elke maand in.
amanda-boucher-gedigte.blogspot.com
Amanda Boucher Gedigte: Welkom by Amanda Boucher se Gedigte
http://amanda-boucher-gedigte.blogspot.com/2007/03/welkom-by-amanda-boucher-se-gedigte.html
Thursday, March 1, 2007. Welkom by Amanda Boucher se Gedigte. Welkom by die digkuns van Amanda Boucher. So stil-stil skryf Amanda haar hart uit en verwoord sy haar wereld en emosies. Sluit aan by haar e-pos lys en ontvang op 'n weeklikse basis 'n inspirerende gedig vars uit haar pen. Posted by Rudolph Jacobs. Subscribe to: Post Comments (Atom). Baie welkom, jy is besoeker. Bio van Amanda Boucher. Welkom by Amanda Boucher se hoekie. Sy is gebore en getoe in Vereeniging, 70km suid van Johannesburg, Gauteng.
amanda-boucher-gedigte.blogspot.com
Amanda Boucher Gedigte: Wanneer jy vir iemand lief is
http://amanda-boucher-gedigte.blogspot.com/2007/03/wanneer-jy-vir-iemand-lief-is.html
Friday, March 2, 2007. Wanneer jy vir iemand lief is. Wanneer jy vir iemand lief is. Sal jy graag in sy arms rus,. Jou oë sluit en tevrede wees. Jul sal een wees in die gees. Woorde is dan tog oorbodig. En om jou sien jy die lig. Dit is ook hoe God dit wil hê. Al wat jy moet doen is om dit te sê. God ken die mens, Hy het ons gemaak. Elkeen met sy eie smaak. Daarom werk God met elkeen anders. Het jy al gekyk by die see na die branders? Elkeen spoel en breek op ‘n ander manier. Stewig in mekaar gevleg.
amanda-boucher-gedigte.blogspot.com
Amanda Boucher Gedigte: March 2007
http://amanda-boucher-gedigte.blogspot.com/2007_03_01_archive.html
Tuesday, March 13, 2007. Hoe kan ek ophou dankbaar wees? Hoe kan ek ophou dankbaar wees? Christus stuur my Sy Gees. Hoe kan ek ophou van Hom praat? Hy is al een wat my gee: goeie raad. Hoe kan ek stilbly as ek sien? Hoe die mense weier om God te dien. Hoe kan ek teneergedruk voel? As ek weet Jesus het met elke mens ‘n doel. Hoe kan ek kwaad teen ander beding? Die tyd is min. Hoe kan ek my ophou met dinge van die duister? God is besig om te praat, en ek moet luister. Hoe kan ek my aan aardse dinge steur?
amanda-boucher-gedigte.blogspot.com
Amanda Boucher Gedigte: U liefde is so geweldig groot
http://amanda-boucher-gedigte.blogspot.com/2007/03/u-liefde-is-so-geweldig-groot.html
Tuesday, March 13, 2007. U liefde is so geweldig groot. U liefde is so geweldig groot. U help ons uit elke nood. Gee ons die oë om te sien. Sodat ons, sonder om te dink, U sal dien. Baie mense sê so gou,. Dis moeilik om U gebod te onderhou. Maar dis die deel wat ek nie kan verstaan:. Wat is so moeilik om lelike woorde te laat staan? Waarom is dit so moeilik om na iets moois te kyk? En daardeur vir satan sê hy moet wyk. Waarom moet iets wat U ons gee,. Altyd verdraai word op ons wee? Gevul word met U Gees.
amanda-boucher-gedigte.blogspot.com
Amanda Boucher Gedigte: Vandag beteken sewe stappe nader aan God
http://amanda-boucher-gedigte.blogspot.com/2007/03/vandag-beteken-sewe-stappe-nader-aan.html
Tuesday, March 6, 2007. Vandag beteken sewe stappe nader aan God. Van nou af het jy weer ‘n nuwe kans. Aan God al die eer. Net jy kan besluit of jy Jesus as jou. Dat Jesus jou laste wil dra. Altyd sal die Heilige Gees jou bystaan. Al tel jy net ses letters is die sewende stap om God aan te neem. Nou is die vraag wat gaan jy met vandag doen my vrind? Want môre is jy dalk nie meer te vind. Gaan jy vandag laat verby gaan? En hierdie belangrike stap tot môre laat staan? En ook sien hoe jou toekoms blink.
sa-light-tackle-boat-angling.blogspot.com
South African Ligth Tackle Boat Angling Association: Welcome to SALTBAA
http://sa-light-tackle-boat-angling.blogspot.com/2007/03/welcome-to-saltbaa.html
South African Ligth Tackle Boat Angling Association. This site is dedicated to the promotion of the South African Light Tackle Boat Angling Association. Wednesday, March 7, 2007. Welcome to the blogspot of SALTBAA, it is the South African Light Tackle Boat Angling Association. This organisation is committed to the development of angling as a sport in South Africa. Subscribe to: Post Comments (Atom). Welcome, you are visitor. Please contact us: E-mail: saltbaa.admin@gmail.com. Read about angling at SALTBAA.