bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: Bahia Art Tote bags working with soft pastel colors and brights together !!!!
http://bahia-art.blogspot.com/2012/10/bahia-art-tote-bags-are-going-places.html
Friday, October 26, 2012. Bahia Art Tote bags working with soft pastel colors and brights together! The pink bag we made for a special christmas gift. We had fun working with the bright pink. Hand dyed bottom is always a suprise when finished . Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile. Bahia Art on Facebook. Johann Hamman's Kwazulu-Natal Battlefield Tours. Die Rebellie van Jan Joubert - 35. Links and Things to sites I like and do. My play ground with color and texture.
bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: December 2011
http://bahia-art.blogspot.com/2011_12_01_archive.html
Sunday, December 4, 2011. Nuwe "batch" Bahia Art handsakke en keramiekware. Ons tweede "batch" handsakke is gemaak, na 5 weke se harde werk, artwork doen, screens expose, screening doen, en als wat daarmee saamgaan vir die finale produk. My beplanning om dit 1 Desember op my webwerf ( http:/ www.bahiart.co.za/. Ons is klaar aan die beplan vir die volgende handsakke en keramiekware, teëls en nuwe katoen linte. Hier is voorbeelde van die handsakke wat beskikbaar was. Hier is ook van die nuwe keramiekware.
bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: Bahia Art - Nuwe voorraad
http://bahia-art.blogspot.com/2012/11/bahia-art-nuwe-voorraad.html
Monday, November 19, 2012. Bahia Art - Nuwe voorraad. So het nog 'n suksesvolle plaasmark gekom en gegaan . weereens het ons baie goed gedoen en was dit 'n lekkerte na al ons harde werk die afgelope paar weke. Daar is nuwe produkte op ons webwerf ( www.bahiart.co.za. Hier is 'n paar van ons produkte beskikbaar op ons webwerf. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile. Bahia Art on Facebook. Johann Hamman's Kwazulu-Natal Battlefield Tours. Die Rebellie van Jan Joubert - 35.
bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: September 2012
http://bahia-art.blogspot.com/2012_09_01_archive.html
Thursday, September 20, 2012. Bahia Art by Dundee se eerste Plaasmark. Bahia Art by die Lentemark te Vryheid. My "outfitjie" klaar gemaak, hou ek die weer dop, want sien, dis mos lente, en lente is mos warmer weer . toe nie! Inderhaas weer in die klerekas induik vir iets om aan te trek! Bahia Art - Keramiek borde. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. Bahia Art on Facebook. Johann Hamman's Kwazulu-Natal Battlefield Tours. Die Rebellie van Jan Joubert - 35. Bahia Art - Keramiek borde.
bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: January 2013
http://bahia-art.blogspot.com/2013_01_01_archive.html
Sunday, January 27, 2013. Bahia Art - Katoen linte vir Valentyns Dag. Met liefde in die lug, bewondering op 'n afstand, daardie "wil tog net sê ." . Ons het besluit om hierdie jaar sagter kleure te gebruik vir ons linte. Hierdie is beskikbaar op ons webwerf. Sou julle tog die tradisionele rooi en swart wil gebruik doen gerus so, ons kan die ontwerpe vir julle in daardie kleurkombinasies druk. Geniet Valentyn's Dag met oorgawe en bederf, bederf en weer bederf die vir wie julle lief is . I am a self-taught...
bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: August 2011
http://bahia-art.blogspot.com/2011_08_01_archive.html
Wednesday, August 31, 2011. Inspirasie . Inspiration! Inspirasie is volop . tyd nie so volop nie . die opgewondenheid om 'n idee . 'n gedagte, 'n storie, 'n stukkie van jou kreatiewe siel in 'n prentjie sak te omskep, dit is tog heerlikgeite wat 'n warmte in jou menswees bring. Die skep, die terugstaan, die kyk en dan met trots en met reg te kan sê dit is my maaksel, my skepwerk! Sunday, August 28, 2011. Bahia Art Tote Handbags. Tuesday, August 23, 2011. Bahia Art Handbags and Handmade ceramic tiles.
bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: Bahia Art - Cotton Ribbon
http://bahia-art.blogspot.com/2013/01/bahia-art-cotton-ribbon.html
Sunday, January 27, 2013. Bahia Art - Cotton Ribbon. Nou ja 2012 was 'n suksesvolle jaar maar ook met sy eiesoortige uitdagings. 'n Baie goeie leerskool en waardevolle lesse wat ons in 2013 met ons kan saamdra, toepas en hopenlik nog baie van kan leer. Ons het ook besluit om so bietjie uit te brei om die huidige tendens van botaniese illustrasies, insekte, handgeskrewe agtergrond met so 'n "postal" invoegsel. Hier is een van ons linte. Besoek ons gereeld vir nog nuwe linte met hierdie tema. History's Wal...
bahia-art.blogspot.com
Bahia Art: March 2013
http://bahia-art.blogspot.com/2013_03_01_archive.html
Tuesday, March 5, 2013. Bahia Art is in Spanje! Heel onverwags kry ons 'n navraag vir ons katoen linte uit Madrid, Spanje . wel ek het eers gedink dit is dalkies 'n "spam" e-mail . Na 'n hele paar e-posse heen en weer is die bestelling geplaas vir 'n groot klomp linte. Geld oorgeplaas, pakkie opgemaak, gestuur en siedaar . Bahia Art gaan Spanje toe! Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. Bahia Art on Facebook. Johann Hamman's Kwazulu-Natal Battlefield Tours. Bahia Art is in Spanje!