joanhambidge.blogspot.com
WOORDE WAT WEEG: Antjie Krog and The Post-Apartheid Public Sphere: Speaking Poetry to Power - Anthea Garman (2015)
http://joanhambidge.blogspot.com/2015/08/antjie-krog-and-post-apartheid-public.html
Nuwe verse / New poems. Johann de Lange studie. Monday, August 3, 2015. Antjie Krog and The Post-Apartheid Public Sphere: Speaking Poetry to Power - Anthea Garman (2015). Antjie Krog and The Post-Apartheid Public Sphere: Speaking Poetry to Power -. Anthea Garman. UKZN Press, 2015. ISBN. Oor die rol wat Antjie Krog speel as openbare figuur skryf Anthea Garman uiters insigryk. Sy wys op die buitelandse posisie, die bekronings, die pryse, die lof van J.M. Coetzee en haar komplekse rol. Met Krog in ’n ...
joanhambidge.blogspot.com
WOORDE WAT WEEG: July 2015
http://joanhambidge.blogspot.com/2015_07_01_archive.html
Nuwe verse / New poems. Johann de Lange studie. Wednesday, July 29, 2015. T T Cloete sterf. T T Cloete (1924 – 2015). Die poësie laat hom geld met delikate geweld – T. T. Cloete. In 2001 het ek, Heilna du Plooy en Charles Fryer die 100 beste gedigte van Cloete saamgebundel as Die baie ryk ure. Tafelberg). Cloete se debuut met Angelliera. Jy gaan haal jou gedigte ver" skryf hy onlangs in 'n e-pos vir my. En mag hy, wat nou vér is, steeds naby bly aan ons in sy verse. Daar waar die aarde sy meniskus. As in...
joanhambidge.blogspot.com
WOORDE WAT WEEG: Harper Lee – Go set a Watchman (2015)
http://joanhambidge.blogspot.com/2015/08/harper-lee-go-set-watchman-2015.html
Nuwe verse / New poems. Johann de Lange studie. Saturday, August 8, 2015. Harper Lee – Go set a Watchman (2015). Harper Lee – Go set a Watchman. Penguin Random House, 2015. ISBN 978 1 78 515028 9. Nog selde was daar soveel publisiteit rondom ‘n boek as met Harper Lee se Go set a Watchman. Die boek se verspreiding was onder embargo geplaas tot een minuut na vyf op die 14e Julie 2015. Daar is ook ‘n Audio-boek wat Reese Witherspoon voorlees. Nafhanklik van die kritiese resepsie. To Kill a Mockingbird.
susansmithdotcom.wordpress.com
Biebouw-resensie: Reisiger te perd deur Piet van Rooyen | SusanSmith
https://susansmithdotcom.wordpress.com/2015/03/18/biebouw-resensie-reisiger-te-perd-deur-piet-van-rooyen
As die son stilstaan. Biebouw-resensie: Reisiger te perd deur Piet van Rooyen. Maart 18, 2015. And tagged afrikaanse poësie. Titel: Reisiger te perd. Outeur: Piet van Rooyen. N Perd van ’n ander kleur. Piet van Rooyen debuteer reeds in 1973 met. Draak op die erf. Waarna nog vier bundels en ook die bekroonde romans. 1997) die lig sien. Soos ’n grys slang met sy kronkels. Dan weer soos ’n bruisende bruin rivier. Al met die strate langs kom die berede soldate. In teenstelling met die seëvierende aantog te m...
joanhambidge.blogspot.com
WOORDE WAT WEEG: Johann de Lange studie
http://joanhambidge.blogspot.com/p/johann-de-lange-studie.html
Nuwe verse / New poems. Johann de Lange studie. Johann de Lange studie. Auden en De Lange: 'n platoniese gesprek? Die foto of skildery as interteks. Die Marilyn Monroe-figuur in die digkuns van Johann de Lange. Die gesprek met die vader(s): Die Orpheus-mite in die digkuns van Johann de Lange. Die prosa van Johann de Lange: Die versplintering van die “ek”. Die resepsie van die digkuns en prosa van Johann de Lange: Polemieke en enkele onderhoude. Die man agter die foto. En die aanwesige / afwesige vader.
joanhambidge.blogspot.com
WOORDE WAT WEEG: Video Clips
http://joanhambidge.blogspot.com/p/video-clips.html
Nuwe verse / New poems. Johann de Lange studie. The drama of being a child (c) Joan Hambidge. Gebruik met vriendelike vergunning. Subscribe to: Posts (Atom). Soek op hierdie blog / Search This Blog. Blog Argief / Blog Archive. Jacomien van Niekerk - Baie worde: Identiteit en t. TT Cloete Die groot misterie van twee vroue. Joan Hambidge - The Runaway Jury. Duane Aslett - Goudduiwel (2016). Ingrid Jonker - Versamelde gedigte (2016). Bibi Slippers - Fotostaatmasjien (2016). Tom Dreyer – Dorado (2016). Alles...
susansmithdotcom.wordpress.com
Plek as liggaam en liggaam as plek. Tendense van die nuwe materialisme en interaksie tussen mens en plek in enkele tekste uit Verweerskrif (2006) van Antjie Krog | SusanSmith
https://susansmithdotcom.wordpress.com/2015/07/14/plek-as-liggaam-en-liggaam-as-plek-tendense-van-die-nuwe-materialisme-en-interaksie-tussen-mens-en-plek-in-enkele-tekste-uit-verweerskrif-2006-van-antjie-krog
As die son stilstaan. Plek as liggaam en liggaam as plek. Tendense van die nuwe materialisme en interaksie tussen mens en plek in enkele tekste uit Verweerskrif (2006) van Antjie Krog. Julie 14, 2015. In hierdie artikel word die plek as liggaam en liggaam as plek deur middel van ’n ekokritiese en die nuwe-materialisme-benadering verken aan die hand van gekose verse uit Antjie Krog se bundel. Smith 2012:893). In opposition to storied matter , which implies that a story is being told. In this article body ...
susansmithdotcom.wordpress.com
versindaba onderhoud | SusanSmith
https://susansmithdotcom.wordpress.com/digter/versindaba-onderhoud
As die son stilstaan. Versindaba onderhoud met Amanda Lourens. Ek vind aanklank by taal wat ’n vrou se denkwyse reflekteer. Susan, baie geluk met die verskyning van jou debuutbundel! Ek vra dit veral omdat die bundel besonder heg gestruktureer is, met verbande wat bykans deur die hele bundel gelê kan word.”. LEES VERDER OP VERSINDABA. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Vos leer Grieks Afrikaans Praat.
susansmithdotcom.wordpress.com
navorsingsartikel | SusanSmith
https://susansmithdotcom.wordpress.com/digter/navorsingsartikel
As die son stilstaan. Verlies as tema in In die afwesigheid van sin. Alicia van der Spuy. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. ( Log Out. Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. ( Log Out. Stel my in kennis van nuwe kommentaar per e-pos.
susansmithdotcom.wordpress.com
Vos leer Grieks Afrikaans Praat | SusanSmith
https://susansmithdotcom.wordpress.com/2015/03/18/vos-leer-grieks-afrikaans-praat
As die son stilstaan. Vos leer Grieks Afrikaans Praat. Maart 18, 2015. And tagged afrikaanse poësie. Fragmente uit die Ilias. Homeros. Van Homeros word allerweë as die grondslag van die Westerse letterkunde bestempel, selfs die beginpunt van wêreldletterkunde weens die groot invloed op poësie en verhaalkuns. Die werk is egter oor die algemeen onbekend aan en selfs ontoeganklik vir die gewone leser. Met hierdie vertaling van Cas Vos,. Fragmente uit die Ilias,. En van Homeros in die Afrikaanse poësie en di...
SOCIAL ENGAGEMENT