
JOLETTE.CO.ZA
JoletteUiteindelik is dit ons as die luisteraars se beurt, om deur haar vokale meesterskap, absolute musikaliteit en skrywerstalent geinspireer te word. In haar keuse van liedjies vir hierdie diverse album, speel sy rond met verskillende style. Jolette inkorporeer haar teater agtergrond (met produksies soos “Big Band Blast”), en wys dat sy haar vinger ferm op die pols van die hedendaagse musiekbedryf het. Suid Afrika het nog nooit so iets, van die talent op eie bodem ontvang nie. Hierdie solo album, bloot g...
http://jolette.co.za/