netmooienigiets.wordpress.com
November | 2010 | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2010/11
November 24, 2010. Filed under: Suid Afrika. 8212; by nadinesmit @ 6:01 nm. Hierdie is die tweede post in ‘n reeks oor “Whiteness”. Ek leer dikwels die meeste van myself wanneer ek in situasies moet reageer, in gesprekke my opinie moet lig of in redenasies my standpunt moet verdedig. Ons weet almal seker min of meer hoe ons voel oor sekere sake, maar ons ware gevoel kom uit sodra ons dit teenoor iemand anders moet verduidelik. So ook was my gevoel of persepsie rondom Apartheid. Dit het vir my sin gemaak ...
netmooienigiets.wordpress.com
Uitdunning van Diere – Natuurbewaring…? | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2007/08/12/uitdunning-van-diere-natuurbewaring
Augustus 12, 2007. Uitdunning van Diere Natuurbewaring? 8212; by nadinesmit @ 12:16 nm. Natuurbewaring is ‘n baie belangrike kwessie reg oor die wêreld. Mense spandeer baie geld aan die bewaring van diere, plante, natuurlike hulpbronne en ons aarde, maar ook daaraan om mense daarvan bewus te maak. Bewaring is ‘n ernstige saak en moet met groot voorsorg benader word. Die doelstellings van dié wet is:. Die beskerming van spesies en ekosisteme wat nasionale beskerming regverdig. 2 Kommentaar ». Mmm… w...
netmooienigiets.wordpress.com
‘n Deur oopgemaak… | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2010/11/15/n-deur-oopgemaak
November 15, 2010. 8216;n Deur oopgemaak…. Filed under: Suid Afrika. 8212; by nadinesmit @ 9:34 vm. Die laaste paar weke is ek en ‘n groep van my vriende besig met die baie ingewikkelde gesprek rondom “wit wees” of “witheid” (whiteness) en al die dinge wat moontlik daarmee gepaard gaan. Ons lees en kyk media en deel idees en opinies op ‘n weeklikse basis en leer op die ou einde baie by mekaar, veral in my geval. Nou, op universiteit bly ek in ‘n koshuis wat nagenoeg 60% wit en 40% swart is en is al...
netmooienigiets.wordpress.com
Badseloop Skoolverwisselingskamp | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2008/09/30/badseloop-skoolverwisselingskamp
September 30, 2008. 8212; by nadinesmit @ 7:06 nm. Ok, so die kamp is al amper so drie maande gelede gewees, maar ek het nou eers die kans om daaroor te blog…. Ek wou nog altyd weer ‘n kamp bywoon, maas as een van die leiers – maar ek het net nooit daarby uitgekom nie. Die jaar het Cobus my weer gevra/genooi om te gaan en ek het gevoel ek wil die geleentheid met albei hande aangryp. Ek’s nie vir een oomblik spyt ek het nie. I had the time of my life! Dit was die regte mindset! 2 Kommentaar ». Die adres w...
netmooienigiets.wordpress.com
Piet Retief Kuiertjie | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2008/09/30/piet-retief-kuiertjie
September 30, 2008. 8212; by nadinesmit @ 5:28 nm. Hehe, dis definitief tyd vir ‘n visit, ek was veels te lank laas hier. Die stof vergader al! Dink dis tyd dat ek weer bietjie skryf en my gedagtes hier uitkry! 1 Kommentaar ». Hoe gaan die gesegde? As jy eers een keer van die Assegaai gedrink het, gaan jy altyd terug vir nog. Kommentaar deur Xena Phoenix. 8212; Julie 28, 2010 @ 11:49 vm. Feed for comments on this post. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Jy lewer kommentaar ...
lifeofmike.co.za
The Worlds Longest Test Drive with a KIA Sportage - Life of Mike
http://www.lifeofmike.co.za/the-worlds-longest-test-drive-with-a-kia-sportage
October 8, 2016. The Worlds Longest Test Drive with a KIA Sportage. Ever since I was a kid, I’ve been a fan of the annual release of the Guinness Book of World Records, so when I was asked to be part of the team documenting KIA’s Worlds Longest Test Drive. I won’t lie, I did a little happy dance in my living room. This record attempt kicks off on the 14th of October in Durban, and will take us through 6 of the 9 Provinces of South Africa, ending next week Thursday in Cape Point. You may also enjoy:.
netmooienigiets.wordpress.com
Augustus | 2007 | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2007/08
Augustus 12, 2007. Uitdunning van Diere Natuurbewaring? 8212; by nadinesmit @ 12:16 nm. Natuurbewaring is ‘n baie belangrike kwessie reg oor die wêreld. Mense spandeer baie geld aan die bewaring van diere, plante, natuurlike hulpbronne en ons aarde, maar ook daaraan om mense daarvan bewus te maak. Bewaring is ‘n ernstige saak en moet met groot voorsorg benader word. Die doelstellings van dié wet is:. Die beskerming van spesies en ekosisteme wat nasionale beskerming regverdig. Help us set a test drive rec...
netmooienigiets.wordpress.com
Selfpersepsie… | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2010/11/24/selfpersepsie
November 24, 2010. Filed under: Suid Afrika. 8212; by nadinesmit @ 6:01 nm. Hierdie is die tweede post in ‘n reeks oor “Whiteness”. Ek leer dikwels die meeste van myself wanneer ek in situasies moet reageer, in gesprekke my opinie moet lig of in redenasies my standpunt moet verdedig. Ons weet almal seker min of meer hoe ons voel oor sekere sake, maar ons ware gevoel kom uit sodra ons dit teenoor iemand anders moet verduidelik. So ook was my gevoel of persepsie rondom Apartheid. Dit het vir my sin gemaak ...
netmooienigiets.wordpress.com
September | 2008 | Net Mooi Enigiets
https://netmooienigiets.wordpress.com/2008/09
September 30, 2008. 8212; by nadinesmit @ 7:06 nm. Ok, so die kamp is al amper so drie maande gelede gewees, maar ek het nou eers die kans om daaroor te blog…. Ek wou nog altyd weer ‘n kamp bywoon, maas as een van die leiers – maar ek het net nooit daarby uitgekom nie. Die jaar het Cobus my weer gevra/genooi om te gaan en ek het gevoel ek wil die geleentheid met albei hande aangryp. Ek’s nie vir een oomblik spyt ek het nie. I had the time of my life! Dit was die regte mindset! Ek en Bernard het ook goed ...