babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: October 2011
http://babaadrian.blogspot.com/2011_10_01_archive.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Wednesday, October 26, 2011. Van siektes tot Rachmaninov se 2de klavier konsert. Adrian is mal oor eet. Hy het begin pap eet en dit verskaf groot plesier vir hom, Ma en Pa. Partykeer kom die pap te stadig na sy mond en sal hy dan met sy handjies die paplepeltjie gryp en dit vining in sy mond prober steek. Dit is ook die kans om groot borrelste prober blaas en in die proses eindig die pap in Ma of Pa se gesig. Adrian speel klavier.. Soos n vissersboot op n storm agtige see.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: January 2012
http://babaadrian.blogspot.com/2012_01_01_archive.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Friday, January 13, 2012. Die Ferrari wat gereed maak om weg te trek. Nege maande is verby! Deel van die ondersoek wat vir Pa baie trots gemaak het. Adrian se lengte is in die top 2% van babas van sy ouderdom. Die selfde as die gemiddelde baba van 1 jaar! Ons is al van vroeg af “gewaarsku” dat ons baba nie n “tink-tinkie” gaan wees nie. Met eens, is daar drie geskenkies voor Adrian neer geplak, die opgewondenheid van Ma en Pa is byna onuithoubaar! Adrian se eerste kersfees.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: April 2011
http://babaadrian.blogspot.com/2011_04_01_archive.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Thursday, April 28, 2011. Week 3 en reeds drie maal ouliker! Adrian groei al te goed en weeg nou 3,88kg. Gesondheid is goed en sy gesiggie straal. Ma en Pa kan net nie genoeg kyk, vashou en soen nie! Ons besef al meer wat God se liefde is en hoe volmaak Sy skeppings dade is. Kyk net hoe mooi word die seuntjie. Hier is hy so pas gedoek! Hy het dus definitied my stem herken paar ure nadat hy gebore is. Mamma het so pas vir Adrian gevoed en probeer die akligge windjies uit kry.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: Adrian hou partyjie saam met die Teletubbies
http://babaadrian.blogspot.com/2014/04/weke-voor-die-groot-3-jarige-partytjie.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Sunday, April 20, 2014. Adrian hou partyjie saam met die Teletubbies. 3 jaar oud vandag! Die Teltubbies verjaarsdag koek. Dit is eet tyd! Saam met maaitjies op die springkasteel. Laat die middag het die partytjie tot ‘n einde gekom. Adrian het trots heeltyd vertel hy is nou groot en drie jaar oud. Subscribe to: Post Comments (Atom). Beste kinder web blaaie. Http:/ www.afrikaansinchristchurch.org.nz. Http:/ www.kinderwerf.co.za. Kry nuus oor Adrian.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: Kersfees met die Teletubies
http://babaadrian.blogspot.com/2014/01/kersfees-met-die-teletubies.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Wednesday, January 1, 2014. Kersfees met die Teletubies. Adrian en Juane maak kersgeskenkies oop. Adrian het altyd ‘n behoefte om fisiese aktiwiteite te doen. Om die rede moet ons hom maar gedurig na Toni’s Restaurant vat waar daar ‘n wonderlike klimraam is wat hy kan uitklim na hartelus. Tussen kersfees en nuwe jaar was Toni’s gesluit maar die klimraam wasgelukkig nog tot ons bereik en het ure se genot aan Adrian verskaf. N Heerlike klimraam by Toni's. Kry nuus oor Adrian.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: July 2011
http://babaadrian.blogspot.com/2011_07_01_archive.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Tuesday, July 26, 2011. Baba geluidjies en speeltyd. Hy maak nou baie gereeld geluidjies sodra hy vir Ma of Pa sien. Hy is a vrolike mannetjie wat mal is daaroor om met ons te kommunikeer, hetsy geluidjies te maak of te lag. Elke dag is dit wonderlik om te sien hoe die persoonlikheid verder ontwikkel en die interaksie met Ma en Pa meet intens word. Adrian is altyd so bly om met ons te sosialiseer. Thursday, July 21, 2011. Adrian ontspan na n speel sessie. Kry nuus oor Adrian.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: Dalk 'n Stêrrekundige in wording?
http://babaadrian.blogspot.com/2014/04/dalk-n-sterrekundige-in-wording.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Sunday, April 20, 2014. Dalk 'n Stêrrekundige in wording? Dalk gaan Adrian eendag ‘n sterrekundige wees, of dalk ‘n wiskundige, of dalk ‘n kunstenaar wat vorms en sterre skilder! Die seuntjie het ‘n oog vir vorms en sterre. Gister by Pam en Wolf loop ek en Adrian buite rond. Skielig gee hy ‘n gil en skreeu “kyk, kyk,kyk” en hy wys na ‘n groot struik. Opgewonde roep hy uit “ Sponge! Adrian met sy klei vorms. Adrian en sy sterre. Labels: Sponge Bob Square Pants.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: Studio fotos
http://babaadrian.blogspot.com/2014/07/studio-fotos.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Sunday, July 20, 2014. Ten minste het ons nou 'n paar ordentlike gesins fotos wat vir die oumas gegee kan word. Adrian was die week by die huis aangesien Bambini vir die week gesluit is. Dit het dinge nog al om vêr gegooi in die Enslin-huishouding! Subscribe to: Post Comments (Atom). Beste kinder web blaaie. Http:/ www.afrikaansinchristchurch.org.nz. Http:/ www.kinderwerf.co.za. Kry nuus oor Adrian. Volg gebeure in Adrian se lewe. Watermark template. Powered by Blogger.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: February 2012
http://babaadrian.blogspot.com/2012_02_01_archive.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Monday, February 13, 2012. Soos 'n resies perd op Kennelworth. Adrian geniet die nuwe fase in sy lewe terdee! Kona en Adrian voer die eende. Tuesday, February 7, 2012. Thursday, February 2, 2012. Die Ferrari uit die wegspringblokke. Ongelukkig ook met die kruip en optrek kom ongelukkies. Ma en Pa storm elke keer nader as hy huil nadat hy sy kop gestamp het teen n tafelpoot of blad. n Mens kan ongelukkig nie jou kind vir altyd teen die pyne van die wereld beskerm nie.
babaadrian.blogspot.com
Baba Adrian: March 2012
http://babaadrian.blogspot.com/2012_03_01_archive.html
Wat gebeur in Adrian se lewe? Tuesday, March 6, 2012. High maintenance maar so baie plesier! Vra vir enige persoon wat passievol is oor iets, en almal sal se - dit is high maintenance, maar ai, dit verskaf soveel plesier! Antieke motor versamelaars, filatiliste, boek versamelaars, ens. moet ure spandeer om hulle versamelstukke te soek, herstel, versorg en bewaar. Maar die eind resultaat is altyd baie bevredigend. Adrian geniet sy "ontdekkings reise". Ons moet dus vinnig 'n hand bysit met die afkom slag.
SOCIAL ENGAGEMENT