nabyvader.blogspot.com
Naby: June 2011
http://nabyvader.blogspot.com/2011_06_01_archive.html
Monday, June 20, 2011. Wat is meer as genoeg? Wanneer ons iets nuuts aanleer of iets doen waarvoor ons baie lief is, is ons bereid om aanpassings te maak sodat ons meer tyd en energie daarin kan sit. Oral waar ons gaan is dit op ons gedagtes. Soos byvoorbeeld om 'n nuwe motor of huis te koop, golf te speel, of wanneer jy iemand spesiaal ontmoet, ens. Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld. (AOV). Sal ingaan in di...
nabyvader.blogspot.com
Naby: Ons het God soooo nodig!!!
http://nabyvader.blogspot.com/2011/08/ons-het-god-soooo-nodig.html
Thursday, August 25, 2011. Ons het God soooo nodig! Ek is besig om voor te berei om ouers vannaand by ‘n opedag toe te spreek wat by een van die laerskole in Meyerton gehou word. Hulle het my gevra om te praat oor ouer-kind verhoudings en wat kinders van hulle ouers nodig het om suksesvol op skool te wees. Daar is soveel wat ek daaroor kan sê, maar ek is effens uit my diepte omdat my fokus op mense se verhouding met God is. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile.
nabyvader.blogspot.com
Naby: Die Effek van Wag 2
http://nabyvader.blogspot.com/2011/06/die-effek-van-wag-2.html
Wednesday, June 1, 2011. Die Effek van Wag 2. In 2Kronieke 20 word vertel van die Moabiete, Ammoniete en die mense van die Seïrberge wat kragte saamgespan het om tee Juda oorlog te maak. Koning Josafat, wat op daardie stadium geheers het oor die volk, roep die gelowiges bymekaar en bid saam met hulle die volgende:. HERE, God van ons vaders, is U nie God in die hemel nie, en is U nie Heerser oor al die koninkryke van die nasies nie? 2Kronieke 20:6, 12). Subscribe to: Post Comments (Atom).
nabyvader.blogspot.com
Naby: August 2011
http://nabyvader.blogspot.com/2011_08_01_archive.html
Thursday, August 25, 2011. Ons het God soooo nodig! Ek is besig om voor te berei om ouers vannaand by ‘n opedag toe te spreek wat by een van die laerskole in Meyerton gehou word. Hulle het my gevra om te praat oor ouer-kind verhoudings en wat kinders van hulle ouers nodig het om suksesvol op skool te wees. Daar is soveel wat ek daaroor kan sê, maar ek is effens uit my diepte omdat my fokus op mense se verhouding met God is. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. Ons het God soooo nodig!
nabyvader.blogspot.com
Naby: Die wat op die Here wag...
http://nabyvader.blogspot.com/2011/05/die-wat-op-die-here-wag.html
Thursday, May 26, 2011. Die wat op die Here wag. Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? Dit is wonderlik om deel te wees van God se kinders. Dit is fantasties om naby Hom te leef en sy teenwoordigheid te beleef. Dit is onbeskryflik om sy versorging te ervaar. God is goed vir sy kinders. Soos ‘n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees. Michael W. Smith sê so paar dae gelede op facebook die volgende: Religion is boring. Life with God is an adventure!
nabyvader.blogspot.com
Naby: Die geruis van voetstappe in die toppe van die balsembosse
http://nabyvader.blogspot.com/2011/05/die-geruis-van-voetstappe-in-die-toppe.html
Friday, May 27, 2011. Die geruis van voetstappe in die toppe van die balsembosse. 2Samuel 5 is een van my gunsteling gedeeltes wat wag op die Here betref. In hierdie gedeelte word Dawid as koning gesalf en neem hy Jerusalem binne om dit die setel van sy regering te maak. Wanneer die Filistyne hoor dat Dawid koning geword het oor Israel besluit hulle om hom te soek (v17). Hierop raadpleeg Dawid die Here om te hoor wat hy moet doen. Wie wandel in die toppe van bome? Hy moes vir God wag en dan eers kon hy a...
nabyvader.blogspot.com
Naby: Seminare
http://nabyvader.blogspot.com/p/seminare.html
Saterdag 22 Oktober 2011 -. Hervormde Kerk Kamp (NHK Meyerton-Suid). Sondag 6 November 2011 -. Meyerton, Kleidos Gemeente, 15:00. Stuur 'n e-pos na. Indien jy belangstel om een van ons seminare by te woon, of indien jy 'n seminaar vir jou omgewing wil bespreek. Bywoning is gratis, maar jou plek moet vooraf bespreek word. Subscribe to: Posts (Atom). Ek is 'n kind van Vader in Christus. Ek werk as leraar by Kleidos Gemeente in Meyerton, Suid-Afrika. View my complete profile. Ons het God soooo nodig!
nabyvader.blogspot.com
Naby: Die Effek van Wag 1
http://nabyvader.blogspot.com/2011/05/die-effek-van-wag-1.html
Tuesday, May 31, 2011. Die Effek van Wag 1. Ek het verlede week 'n paar "posts" opgesit wat daaroor handel om op God te wag. Hierdie week wil ek sommer net vir jou 'n paar Bybelse voorbeelde gee van die effek daarvan op 'n mens se lewe kan wees. Een van die teksgesdeel-tes wat ek aangehaal het was Jesaja 30:15, 18. Maar Hiskia luister na Jesaja en hulle gaan kniel voor die Here om op God se hulp te wag. Die effek daarvan dat hulle op die Here gewag het is die volgende:. En in dieselfde nag het die engel ...
nabyvader.blogspot.com
Naby: May 2011
http://nabyvader.blogspot.com/2011_05_01_archive.html
Tuesday, May 31, 2011. Die Effek van Wag 1. Ek het verlede week 'n paar "posts" opgesit wat daaroor handel om op God te wag. Hierdie week wil ek sommer net vir jou 'n paar Bybelse voorbeelde gee van die effek daarvan op 'n mens se lewe kan wees. Een van die teksgesdeel-tes wat ek aangehaal het was Jesaja 30:15, 18. Maar Hiskia luister na Jesaja en hulle gaan kniel voor die Here om op God se hulp te wag. Die effek daarvan dat hulle op die Here gewag het is die volgende:. En in dieselfde nag het die engel ...
SOCIAL ENGAGEMENT