strooimeisie.wordpress.com
Geseënde Kersfees | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2016/12/25/geseende-kersfees
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? Desember 25, 2016. Desember 27, 2016. Almal het gaan sit en hande gevat. Almal is stil. Die reën op die sinkdak val egter so hard dat hy harder moet praat…. 8220;Here, dankie vir die voedsel wat vir ons voorberei is. Seën asseblief die hande wat dit voorberei het en seën die kos in ons liggame.”. Sy stem is skielik huiwerend… sy oë steeds toe…. 8220;En Here. Dankie.”. 8220;Dankie.”. Kersfees is ...
hannoanne.wordpress.com
Rice land – To the edge of the Earth
https://hannoanne.wordpress.com/2016/05/29/rice-land
To the edge of the Earth. Hanno and Anne s journey. May 29, 2016. If you type the name of our town into Google translate it comes up with the plump-poetic word. Our particular part of Rice Town is called. Using a different one of the many words for rice this time). Just after we had moved to Japan, a colleague from a different area commented: So you live in the Northeastern region of Japan. That s. The first frost free nights of April catapulted us into the bustling season of. After the water, the seedli...
travel4601.wordpress.com
My skryf is vandag weg… – Bali Drome
https://travel4601.wordpress.com/2017/01/04/my-skryf-is-vandag-weg
My skryf is vandag weg…. 8230;maar wil darem net inloer. xxx. Januarie 4, 2017. Januarie 4, 2017. 7 thoughts on “My skryf is vandag weg…”. Januarie 4, 2017 om 3:30 nm. Is julle darem klaar getrek? Januarie 4, 2017 om 4:28 nm. Ons is, Danie. Die huis bly heerlik, nou is dit uitsorteer en wegmaak. Ek was vandag vir die eerste keer sedert die 23 Des by die nuwe winkel hier in Harties. Wil Maandag oopmaak, so van more af gaan ek daar werfskaf en regskuif. Januarie 4, 2017 om 4:04 nm. Dit kom weer terug….
travel4601.wordpress.com
Oppad huis toe, draai ons in die sewentiger jare. – Bali Drome
https://travel4601.wordpress.com/2016/12/28/oppad-huis-toe-draai-ons-in-die-sewentiger-jare
Oppad huis toe, draai ons in die sewentiger jare. Òns musiek. Kliphard blêr “I can see clearly now…, I won’t give up…, I love you Timothy, You, Wake up little Suzy, wake up…, S.O.S.”. Sy ‘verraad’ toe hy my in standerd sewe met ń tweeling verneuk. Glo omdat ek te veel gelees het. En tog, hier sit ons twee, 42 jaar later. Langs mekaar. Oppad na nog ń nuwe begin, nuwe huis, nuwe besigheids perseel. Eerlik, ek is bang. Bang om weer wortels te plant. Bang vir nóg ń uitdaging. Ons gaan ok wees. Het nou al n k...
diewithasie.wordpress.com
‘n Baie Donker Dag | Die Wit Hasie
https://diewithasie.wordpress.com/2017/01/03/n-baie-donker-dag
Into The Woods We Go…. 8216;n Baie Donker Dag. Januarie 3, 2017. Januarie 3, 2017. 8216;n Bietjie-baie hartseer. 8216;n Bietjie-baie hartseer →. 11 thoughts on “ ‘n Baie Donker Dag. Januarie 3, 2017 at 4:37 nm. Ek is SO jammer om van jou 4potige-kindjie se dood te hoor. Mens rou net so oor n dier soos oor een van jou familie. Hy het n wonderlike lewe saam met julle gehad, en sy kaskenades het al jou blog-lesers laat skaterlag. Sterkte xxx. Januarie 3, 2017 at 6:31 nm. Ai so jammer om te hoor. Ai, ai ai.
strooimeisie.wordpress.com
Soos kalwerliefde | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2016/11/18/soos-kalwerliefde
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? November 18, 2016. November 19, 2016. Net omdat ek dit wéét en dit self ook is…. Wortel in my hart geskiet. Niks maak meer saak nie. Want jy het my lief. 5 thoughts on “ Soos kalwerliefde. November 19, 2016 om 08:08. Eenvoudige min woorde wat baie sê…Pragtig! November 19, 2016 om 08:41. Soms is meer woorde net oorbodig 🙂. Liked by 2 people. November 19, 2016 om 16:51. Desember 5, 2016 om 22:27.
blik.co.za
wordpress
http://blik.co.za/wordpress
Praat atid Nie alles is waar nie, veral nie di. Kom reis saam om die wêreld. Kondensasies van n warm siel Lukrake meedelin. Diaries of a fishermans wife. Ek en my ses! Letters to Ida-Lu Letters from South Africa to. Items Bladsy 1 van 36:. Bedehuis Bethanië Kerk van die Heilige. Here, red my! Filed under: challenges, Flower power, Nature, Silent Sunday Tagged: beauty, flowers, photography. Wag n Bietjie Welcome! Paris: Fou de Pâtisserie. Holladriehoe Hier gesels ek oor alles . Dag 3 Gasvrou en ek het gis...
strooimeisie.wordpress.com
Dank vir stank? | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2017/01/03/dank-vir-stank
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? Januarie 3, 2017. Januarie 19, 2017. Kan dit werklik al 15 jaar gelede wees? Die gedagte is nog so helder in my kop. Ek, jong en energieke student, wat saam met ‘n groep sendelinge in Afrika ingevaar het. Dit was net vir 10 dae en dit was net Mozambiek toe, maar dit het verander hoe ek oor baie dinge gedink het. Dramavry: ‘n keuse. Soos blare van ‘n karee →. 2 thoughts on “ Dank vir stank? Dit b...
strooimeisie.wordpress.com
Mag jou lewe vol gholfballetjies wees! | strooimeisie
https://strooimeisie.wordpress.com/2016/12/07/mag-jou-lewe-vol-gholfballetjies-wees
Allerhande deurmekaar gedagtes van ’n vrou wat besluit het om haarself te vind. Hoe skryf ’n mens oor jouself? Mag jou lewe vol gholfballetjies wees! Desember 7, 2016. Kyk die video HIER. 8216;n Nota oor my “stoute strooi”. Ode aan ‘n oop-deur-kollega →. 4 thoughts on “ Mag jou lewe vol gholfballetjies wees! Desember 7, 2016 om 19:53. Ek leen hierdie vir Faceboek! Liked by 1 person. Desember 7, 2016 om 19:57. Jy is welkom, Toorts! Dit was vir my net te mooi om nie te deel nie! Liked by 1 person. On Die a...