sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: September 2011
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2011_09_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Friday, September 30, 2011. As vrou van die direkteur van. Wow, dit klink lekker belangrik! Behoort ek sekerlik die antwoord op hierdie vraag te hê! Hierdie oupa-ouma-oggend het toe gister gerealiseer. 'n Groep van 10 graad 7's sal tegnies gesproke 'n groep van 40 oupas en oumas oplewer! Dit is in my oë wins! Een van die kinders het selfs al 4 grootouers by die geleentheid ontvang! Wat 'n geweldige wins! Want vir my, wat sonder grootouers g...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: August 2013
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2013_08_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Wednesday, August 28, 2013. All about blessings en seëninge. Count your blessings / Tel jou seëninge. A word full of emotional value. blessings. We always have the tendency to think BIG when we hear the word. As if only big things or events can be counted as blessings. But this past week, we have been blessed beyond believe. Why? Wicus en sy sokkerspan het deurgedring na die semi-finale van die. Wedstryde vir 2013. Met die verskriklike ...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: Twee prentjies...
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2013/09/twee-prentjies.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Thursday, September 26, 2013. Ons tel ons seeninge in vywe. Hierdie foto is geneem op die strand in Kommetjie. Naweek van 13 Julie 2013. Wonderlike herinneringe saam met ons dierbare kinders. Xander wou graag 'n das aan kerk toe. Dit mag! Herman, Elsbeth en kinders. Subscribe to: Post Comments (Atom). Herman, Elsbeth en kinders. View my complete profile. Vrye Gereformeerde Kerke Suid-Afrika. He lets me walk on mountains.
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: November 2011
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2011_11_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Wednesday, November 30, 2011. Sedert 2006 het die graad vier en vyf-klasse van GLB kans gekry om groen vingers te 'kweek'. Die tuintjie-projek soos dit gou by GLB bekend gestaan het, is eintlik deel van die EBW (Ekonomiese Bestuurswetenskappe) leerplan vir die gr. 4 en 5's. Hier leer hulle van begroting, omset, wins, verlies, vraag en aanbod. Mamma weet nog nie! Nadia het sowaar groen vingers! 65279; . Die sluitingsdatum vir die kompetis...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: December 2012
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2012_12_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Monday, December 17, 2012. Einde van 2012 is in sig. Dit het ook op kollegiale vlak gegroei en so is ons as paartjie na die besigheid se jaar-eind-funksie genooi. En nie net sommer 'n funksie nie, 'n naweek! Aandete was in die vorm van lekker slaai en steak en 'n gesellige kuier en samesyn. Sondagoggend was elkeen vry om te doen wat hulle wil. 'n Gesamentlike ligte middagete het die geleentheid afgesluit en ons was weer om half vier...Danki...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: September 2012
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2012_09_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Thursday, September 27, 2012. Urban Park, Groenpunt. Lank lewe die papierkompetisie! N Piekniek by Urban Park in Groenpunt. Die piekniekpakkies was gevul met lekkernye en die koeldrank het welkome lafenis gebring. Baie dankie aan juffrou Anita van GLB wat die piekniek gereël het en tannies Annelies, Annette en Karin wat saamgery het om "juffrou" Elsbeth met vervoer te help en geselskap te hou. Graad 6 en 7 2012. Middelste ry vlnr: Wicus vdL...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: August 2012
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2012_08_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Saturday, August 18, 2012. Ons het tyd gehad om Donderdag by die dam met die roeibootjie en duikplank te gaan piekniek hou. Die weer was pragtig - koud, maar sonnig. 'n Aantal kids het die roeibootjie (met gepaardgaande nat broek en skouers) aangedurf (miskien bietjie geïnspireer deur die roeiers van SA wat goud en brons op die Spele gewen het? Die berge agter die huisie was die oggend toe ons opstaan. In die sneeu te poseer. Maar aan d...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: August 2011
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2011_08_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Sunday, August 28, 2011. Vir die van julle wat die laaste 2 jaar meer as een keer in ons huis was en die badkamer moes gebruik, sal hierdie twee prentjies bekend lyk. TekenNa hierdie ywerigheid, het die inspirasie opgedroog (of dalk was dit die beursie wat droog gestaan het). Projek-hoofbadkamer het stilgestaan. Kom kyk gerus as jy dit nog nie gesien het nie, dis werklik mooi. Hierdie soort projekte word (in Elmslot in elk geval) meestal sl...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: February 2013
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2013_02_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Tuesday, February 19, 2013. Die jaar is alweer 7 weke oud. en baie het gebeur! Om alles in een blog te probeer druk, sal wees soos om 'n gekondenseerde versie van Ps 119 in een vers te druk! Ek hou dit maar bietjie by die hoogte (en laagte-) punte. En toe was dit sommer alweer gou tyd vir Xander se 7de verjaarsdag! Die croissants vir ontbyt en die volmaan by die see-piekniek! Program. Wicus nou ook katkisasie, Herno nou op Sondagoggende...
sewevanderlindens.blogspot.com
V A N D E R L I N D E N: October 2011
http://sewevanderlindens.blogspot.com/2011_10_01_archive.html
HERMAN . ELSBETH . HERNO . MARICIA . WICUS . XANDER . JORIENKE . Sunday, October 23, 2011. Hoe vier 'n mens vier? Ag wat, dis baie maklik - 'n mens word Sondagoggend wakker. Mamma help jou om mooi kerkklere aan te trek. Jy storm by mamma en pappa se slaapkamer in en roep kliphard in pappa se oor: Pappa ek verjaar, jy moet opstaan! Dan gaan jy sitkamer toe en wag totdat die hele gesin aanwesig is. En dan. dan begin jy vier! Almal sing, almal gee drukkies en soentjies en. geskenke! Maar darem ook geskenke!