LAERSKOOLKRUINPARK.CO.ZA
Welkom by Laerskool KruinparkAlhoewel Laerskool Kruinpark ‘n akademiese instansie is, glo ons dat ‘n laerskoolkind nog op soveel terreine ontwikkel en groei dat ons dit nie kan ignoreer nie. As gevolg hiervan streef Laerskool Kruinpark na TOTALITEITSOPVOEDING. Totaliteitsopvoeding staan vir ons op vier bene:. Ons het ‘n juniorkoor en revuegroep, asook ‘n unieke kitaargroep. Die landsdiensklub voorsien aan die behoeftes van ons natuurliefhebbers. Laerskool Kruinpark is trots op ‘n hoë akademiese standaard. Ons oud leerlinge het g...
http://laerskoolkruinpark.co.za/



SOCIAL ENGAGEMENT