laerskoolkruinsig.co.za
Laerskool Kruinsig
Telefoon (011) 972 4147/8 : Faks (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-. Pos kruinsig@netdial.co.za ;. Adres www.laerskoolkruinsig.co.za. H/v veld en fiskaalstraat. Posbus 10435, Aston Manor, 1630. Kruinsig @netdial.co.za. Tel : (011) 972 -. Of : (011) 391 -. Telefaks : (011) 391 -. Koördinate na Laerskool Kruinsig. WISKUNDE TOETS 18 AUGUSTUS. NUUSTAK 24 VAN 6 AUGUSTUS 2015.
laerskoolkuruman.org
Laerskool Kuruman Primary School
laerskoollaeveld.co.za
Welkom by Laerskool Laeveld
Meer oor Laerskool Laeveld. Uit die hoof se pen. Visie/Vision and Missie/Mission and Kernwaardes/Core Values. Grondslagfase / Foundation Phase. Senior Fase / Senior Phase. Landloop / Cross Country. Gedragskode / Code of Conduct. Bestuurspan / Management Team. Beheerliggaam / Governing Board. Naskool / After Care. Kontakbesonderhede / Contact Detail. Aanvra van oorplasing/Transfer Request. Welkom by Laerskool Laeveld. Laerskool Laeveld Ouerondersteunershemde / Parent Supporters shirts. Ford (Mnr. Step...
laerskoolmariepskop.co.za
Website Hosting | WordPress Hosting | Web Hosting | Domain Registrations
This domain is registered on behalf of our client. SA Domain - Registering domains since 1997.
laerskoolmeyerspark.co.za
laerskoolmeyerspark.co.za - This domain may be for sale!
Laerskoolmeyerspark.co.za has been informing visitors about topics such as Primary School Web Site, Homework and Huiswerk. Join thousands of satisfied visitors who discovered School Admissions, Primary School and School Financial Aid. This domain may be for sale!
laerskoolmiddelburg.co.za
Laerskool Middelburg – Beste laerskool in Mpumalanga
32 Joubert str, Middelburg, Mpumalanga. ONS IS ‘N WAARDE-GEDREWE SKOOL. Besoek ook gerus ons Facebook blad en “Netviripret blad” vir die nuutste uit ons Koedoekamp! Alle Koedoespoortjies en Koedoe-oortjies julle eie webtuiste is ook gereed. Klik op die volgende skakels:. Soek ons webtuiste…. Kliek hier om kommunikasie vanaf die skool te ontvang. November 21, 2017. Hoof- en onderhoofleiers 2018. November 15, 2017. Twee vir Nkangala Gholfspan. October 26, 2017. October 26, 2017. October 23, 2017.
laerskoolmikro.co.za
Voorblad
Waar kind nog kind kan wees. Kliek hier vir alle vorms! OUD LEERDER TWEEDE IN DIE LAND! Ons spog graag met Christine Vivier,. Oud leerder, wat uitsonderlike akademiese uitslae behaal het die afgelope gr. 12 eksamen. Sy was die tweede beste presteerder in Suid-Afrika. Laai School Communicator hier af:. Mej Marike Meyer is ons fondswerwer. Http:/ www.school-communicator.com/download.php. U kan haar kontak by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
laerskoolmontagu.net
Welkom by die webtuiste van Laerskool Montagu.
Kwartaalprogram - Kw 3. Volg ons nuutste gebeure:. Hartlik welkom by die webtuiste van Laerskool Montagu. Die visie van die skool is om die Monties toe te rus vir die toekoms deur hulle volle potensiaal te ontwikkel. Met hierdie webtuiste gee ons vir u inligting ter ondersteuning van u rol as ouer. Ons spog graag met al die Monties se prestasies en deelname aan verskeie aktiwiteite, waarmee hulle hul potensiaal ontwikkel in die pragtige omgewing van Montagu. Designed by Mitya Sargeant.
laerskoolmooirivier.co.za
Welkom by Laerskool Mooirivier
Baie welkom aan al ons leerlinge. Kontak gerus een van ons ouer verteenwoordigers vir enige hulp of raad:. Willemien van der Linde - 084 971 2357. Mari Strydom - 082 333 7569. Gerda Laufs - 079 493 4594. Laerskool Mooirivier wil kinders met liefde en deernis opvoed om hulle volle potensiaal in die wêreld te verwesenlik en om ʼn leidende rol op akademiese, kulturele en sportgebied te speel. Dit moet bereik word deur :. Kinders ongeag geslag, taalvoorkeur of herkoms altyd menswaardig te behandel. Die Teolog...
laerskoolmorewag.co.za
Welcome
Welkom By Laerskool Môrewag. Môrewag is ‘n skool waarop die betrokke ouergemeenskap , ja, ook die hele dorp baie trots kan wees. Met sy pragtige voorkoms , groot speelgronde en vriendelike en bekwame onderwysers word ‘n aangename. Atmosfeer geskep wat ‘n leerlus behoort te wek by elke kind in wat sy skoolloopbaan hier begin. Ons glo dat na mate die jare vorder , nog groot leiers op talle gebiede hieruit gaan voortkom. Ons aktiwiteite bestaan uit n variasie van Sport, Kultuur en Akademie.