LAERSKOOLROOIHUISKRAAL.BLOGSPOT.COM
Laerskool RooihuiskraalWelkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede.
http://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com/
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede.
http://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com/
TODAY'S RATING
>1,000,000
Date Range
HIGHEST TRAFFIC ON
Saturday
LOAD TIME
0.4 seconds
16x16
32x32
PAGES IN
THIS WEBSITE
12
SSL
EXTERNAL LINKS
0
SITE IP
172.217.7.1
LOAD TIME
0.409 sec
SCORE
6.2
Laerskool Rooihuiskraal | laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com Reviews
https://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede.
laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com
Laerskool Rooihuiskraal: February 2008
http://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com/2008_02_01_archive.html
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede. Thursday, February 7, 2008. Loadshedding" Hoe affekteer dit ons skool? Beurtkrag is 'n groot probleem vir Laerskool Rooihuiskraal. Vanaf geen klokke wat lui, tot dringende afkondigings wat nie gemaak kan word nie, besef 'n mens hoe belangrik elektrisiteit is. Dis dan die "fikse" mense van die skool! Selfs as dit saalperiode is en die krag gaan af, kan ons nie gewyde sang hou nie. Sy is in die "Feëtjie"-klas...
Laerskool Rooihuiskraal: September 2007
http://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com/2007_09_01_archive.html
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede. Tuesday, September 18, 2007. Omsendbrief: 18 September 2007. Uit die Hoof se kantoor. Dis amper weer vakansietyd lekker rus! Ons sien mekaar weer op 1 Oktober 2007. Baie geluk aan Juffrou Zelda Klopper wat in die vakansie op 28 September verjaar! 1 BEPLANNING VIR DIE LAASTE WEEK VAN HIERDIE KWARTAAL. Siklus 8 Dag 1. Grondslagfase (Gr 1-3) Oueraand per uitnodiging/afspraak. SKOOL SLUIT VIR LEERDERS OM 12:00.
Laerskool Rooihuiskraal: Rooimiere se Eerste Nat Weke by Laerskool Rooihuiskraal
http://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com/2008/01/rooimiere-se-eerste-nat-weke-by.html
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede. Thursday, January 31, 2008. Rooimiere se Eerste Nat Weke by Laerskool Rooihuiskraal. Reën, reën, lieflike reën val om ons heen . Vir die Graad 1-juffrouens was dit oraait want hulle kinders kon op hul tyd aan die skool se doen en late gewoond raak. Die atletiekpersoneel moes met groot frustrasie apparaat uitpak, bane merk, spanlyste skryf . net om alles weer vinnig terug te dra en weg te pak.
Laerskool Rooihuiskraal: Atletiekbyeenkoms te Laerskool Rooihuiskraal: 17 Januarie
http://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com/2008/01/atletiekbyeenkoms-te-laerskool.html
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede. Thursday, January 31, 2008. Atletiekbyeenkoms te Laerskool Rooihuiskraal: 17 Januarie. Laerskool Rooihuiskraal bedank graag vir Laerskool Wierdapark en Laerskool Nantes, wat op 17 Januarie by ons kom atletiek hou het. Die dag het wonderlik afgeskop, maar ongelukkig het die donderweer en swaar reën ons ingehaal. Ten spyte hiervan, kon sommige leerlinge darem kans kry om deel te neem.
Laerskool Rooihuiskraal: August 2007
http://laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com/2007_08_01_archive.html
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede. Thursday, August 30, 2007. Omsendbrief: 28 Augustus 2007. BOODSKAP VAN DIE HOOF:. Ek moet streef om die beste te wees, ek moet deelneem om te wen, ek moet my talente maksimaal “ontdek” en ontwikkel om die beste te wees. Hoekom is ouers van “wen”-spanne baie meer betrokke? En selfs indien leerders op hoërskool begin presteer, hoekom sien ons dan ander ouers na vore kom? Die Laerskool Rooihuiskraal en sy hele be...
TOTAL PAGES IN THIS WEBSITE
12
Tuis | Laerskool Newton Park
Port Elizabeth, Suid-Afrika. Wind: 20.92 km/h. Hartlik welkom by Laerskool Newtonpark se webtuiste. Ons is ‘n trotse Afrikaanse skool met ‘n ryke geskiedenis. By Laerskool Newtonpark glo ons dat uitnemendheid by omgee begin. Kom kuier by ons en ervaar eerstehands hoe kinders in ‘n positiewe omgewing tot hul volle potensiaal ontwikkel word. Die etos van die skool rus op vier pilare, naamlik: geestelik, akademie, sport en kultuur. Ons kan met trots sê dat al vier pilare in ons skool ewe sterk staan.
Tuisblad
Graad R en RR. Belangrike Datums - Tweede Kwartaal. Sportrooster - Tweede Kwartaal.
Laerskool Phalaborwa | Groenskool
27 (0)15 781 1041/2 Faks:. 27 (0)15 781 2397. Mopaniestraat 35, Privaatsak X01012, Phalaborwa 1390. RAPPORTE WORD UITGEDEEL (18:00-19:00). ALGEMENE OUERAAND GR. RR – GR. 7 (18:30-19:30). SR KOOROEFENING 14:00 – 15:30. MEV DE WET VERJAAR. GRAAD 6 - TANNIE POPPIE KOKKEDOOR. GRAAD 6 - TANNIE POPPIE KOKKEDOOR. GRAAD 6 - TANNIE POPPIE KOKKEDOOR. GR RRR, RR EN GR. R OEFEN PRYSUITDELING IN SAAL. GRONDSLAGFASE OEFEN PRYSUITDELING IN SAAL. GR RRR-, RR-GRADEPLEGTIGHEID EN GR. R-PRYSUITDELING (SKOOLSAAL) 18:00.
laerskoolplatina.co.za is hosted by Axxess
Has been registered on behalf of a client. And is currently under development. Host your own site today!
Laerskool Roodebeeck
To equip our learners at Roodebeeck with the strengthening of reading, writing, mathematical and life skills as well as communication. Om ons leerders by Roodebeeck toe te rus deur die versterking van lees, skryf, wiskundige en lewensvaardighede asook kommunikasie. To lay a good foundation for further education through quality teaching and learning on a daily basis, in a safe environment for all. To ensure diversity through the implementation of a holistic approach. Please select / Kies asseblief.
laerskoolrooihuiskraal.blogspot.com
Laerskool Rooihuiskraal
Welkom in die Kraal! Hier plaas ons alle nuus, soos omsendbriewe, huiswerk, en interessanthede. Thursday, February 7, 2008. Loadshedding" Hoe affekteer dit ons skool? Beurtkrag is 'n groot probleem vir Laerskool Rooihuiskraal. Vanaf geen klokke wat lui, tot dringende afkondigings wat nie gemaak kan word nie, besef 'n mens hoe belangrik elektrisiteit is. Dis dan die "fikse" mense van die skool! Selfs as dit saalperiode is en die krag gaan af, kan ons nie gewyde sang hou nie. Sy is in die "Feëtjie"-klas...
Laerskool Rustenburg : Larries
Welkom by Laerskool Rustenburg. Kliek hier om na ons blad te gaan.
Laerskool Sabie Primary - Home Page
Some 400 learners are part of Sabie Primary. We are a small parallel medium school wich offers outstanding opportunity for all learners to express themselves and to excel not only in academics, but also cultural activities and sport. The democratic composition of the school reflects a true South African picture as we have 50% black learners and 50% white learners. We have a very dedicated staff of 28 consisting of educators, administrative staff and workers. At all times Sabie Primary aims:. The image wi...
Inligting
ONS FOKUS - DOEN IETS OM UITNEMENDHEID TE BEVORDER. LAAI ASB DIE KOMMUNIKEERDER AF OP U SELFOON OF REKENAAR. 16:00 - Inskrywings, besigtiging van terrein. 18:00 - Program en inligting in die saal.
Laerskool Suikerbos Primary – Van Krag Tot Krag
Missie & Visie. Hoof & Onderhoof. Grondslagfase Personeel (Gr. 1 3). Intersenfase Personeel (Gr. 4 7). Kliek op brief vir grooter sig. Click on letter for larger view. Hoë akademiese standaarde, ‘n gedissiplineerde geborge atmosfeer, aktiewe deelname aan sport en kulturele aktiwiteite en ‘n spontane, entoesiastiese gees. Dit is ‘n voorreg vir ons om saam met u as ouer jou kind se vordering dop te hou. Hegte bande tussen skool en ouer is belangrik vir die ontwikkeling van u kind. Baie geluk Laerskool Suik...
Laerskool Swartland Primary School - Laerskool Swartland Primary School
Laerskool Swartland Primary School. KOM WEES DEEL VAN DIE JAARLIKSE KERMIS! HIER IS WAT JY KAN VERWAG. Saalbyeenkoms 12 Februarie 2018. Hierdie leerders is hierdie week in die saal vereer vir hulle mooi prestasies in atletiek die afgelope twee weke! Onderwysers se Ken-mekaar-funksie 2018. Die graad 7 onderwysers het die aandag getrek met hulle kostuums vir die aand. Elke graad het volgens hierdie jaar…. Totsiens aan personeel wat ons verlaat in 2017. Http:/ www.school-communicator.com. Tel: 022 482 2251.