kelkiewyn.wordpress.com
Wat ‘n grap | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2015/08/07/wat-n-grap
Skip to primary content. Wat ‘n grap. Augustus 7, 2015. Met die dat ek vanoggend se iStore-nuusbrief lees, val my bek toe mos nou behoorlik oop. Van stomme verbasing. Waarna ek maar net kan kopskud en grinnik. Vanselfsprekend neem ek toe screenshots daarvan. So ‘n grap móét oorvertel word. Net dit. Geen ander apps nie. Om, van alle dae, Vrouedag te vier. Toe toe toe, kaalvoet en swanger terug kombuis toe met julle. En moenie vergeet om mooi te lyk nie, hoor! This entry was posted in Uncategorized. Verska...
kelkiewyn.wordpress.com
Julie | 2015 | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2015/07
Skip to primary content. Skip to secondary content. Monthly Archives: Julie 2015. Julie 21, 2015. Jy sal altyd daai een persoon kry wat dink dis oukei om haar reg tussen jou en dit wat jy afneem, te kom tuismaak. 8220;Want ons is lief vir hulle”. Julie 17, 2015. Laaste groot jagter’ Toppie Kruiper sterf in sy slaap – Netwerk 24. En net nou die dag. Het ek oor jou en jou broer John geskryf. Sal ek ooit jou woorde destyds. Aan my vergeet toe een van die gidse jou kennis oor jou eie wêreld bevraagteken het?
kelkiewyn.wordpress.com
En die wenner van die prys vir beste akteur …… | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2015/07/14/en-die-wenner-van-die-prys-vir-beste-akteur
Skip to primary content. En die wenner van die prys vir beste akteur. Julie 14, 2015. 8230;……. DIE VELDLIKKEWAAN! Ander genomineerdes vir ons jaarlikse Hartjie-vannie-Bosveld-toekenning: klipdassie, gebande muishond, lepelaar, rooibok, waterbok, blouwildebees, bontsebra, blesbok. Vasbyt ouens, dalk volgende keer. Mits julle natuurlik gaan opdaag wanneer ek die volgende een wil skiet. This entry was posted in Uncategorized. 6 thoughts on “ En die wenner van die prys vir beste akteur. Jip, lekker speels.
kelkiewyn.wordpress.com
07 | Augustus | 2015 | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2015/08/07
Skip to primary content. Skip to secondary content. Daily Archives: Augustus 7, 2015. Wat ‘n grap. Augustus 7, 2015. Met die dat ek vanoggend se iStore-nuusbrief lees, val my bek toe mos nou behoorlik oop. Van stomme verbasing. Waarna ek maar net kan kopskud en grinnik. Vanselfsprekend neem ek toe screenshots daarvan. So ‘n grap móét oorvertel word. Net dit. Geen ander apps nie. Om, van alle dae, Vrouedag te vier. Follow Kelkiewyn on WordPress.com. Samewerking op sy beste. November 23, 2015. Junie 6, 2014.
kelkiewyn.wordpress.com
V staan vir Valeriya …. | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2014/06/06/v-staan-vir-valeriya
Skip to primary content. V staan vir Valeriya …. Junie 6, 2014. Asook verpletter, verwilderd, verwoes, verreikend, verwese, verwoed. (tina se uitdaging). Waarskuwing aan romantiese siele: Ontnugtering in laaste deel van video. Tydens haar loopbaan ontvang sy verskeie toekennings asook die titel “Honoured Artiste of Russia” op aanbeveling van die president. In 2005 verskyn sy op die lys van die 50 hoogs betaalde mense in die film-, sport-, letterkunde- en musiekbedryf. Junie 6, 2014 om 18:07. Ek wou nog b...
kelkiewyn.wordpress.com
Ag nou ja | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2015/07/21/ag-nou-ja
Skip to primary content. Julie 21, 2015. Jy sal altyd daai een persoon kry wat dink dis oukei om haar reg tussen jou en dit wat jy afneem, te kom tuismaak. This entry was posted in Uncategorized. 10 thoughts on “ Ag nou ja. Julie 21, 2015 om 15:40. Askies dat ek lag maar dis vir my baie snaaks en dan kyk hulle ook nog vir jou! Julie 21, 2015 om 21:16. Toemaar, ek het dit ook heel amusant gevind. Julie 21, 2015 om 19:48. Oeps en sy vra nie om verskoning nie. Julie 21, 2015 om 21:17. Julie 21, 2015 om 20:41.
kelkiewyn.wordpress.com
Vroegoggend by Midmardam | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2014/05/23/vroegoggend-by-midmardam-2
Skip to primary content. Mei 23, 2014. This entry was posted in Uncategorized. 6 thoughts on “ Vroegoggend by Midmardam. Mei 23, 2014 om 13:47. Kelkie let me be the first to welcome you! I hope you are happy in your nemw home. Mei 23, 2014 om 13:58. Mei 23, 2014 om 19:35. Thank you, I appreciate it. Mei 24, 2014 om 08:53. Mei 24, 2014 om 09:22. Mei 28, 2014 om 01:18. Wonderful capture… Thanks for sharing,. Best wishes, Aquileana😉. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. 4 out o...
kelkiewyn.wordpress.com
Hello world! | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2012/04/02/hello-world
Skip to primary content. April 2, 2012. Welcome to WordPress.com. After you read this, you should delete and write your own post, with a new title above. Or hit Add New. On the left (of the admin dashboard. To start a fresh post. Are some suggestions for your first post. You can find new ideas for what to blog about by reading the Daily Post. To your browser. It creates a new blog post for you about any interesting page you read on the web. Make some changes to this page. April 2, 2012 om 11:39. Toortsie...
kelkiewyn.wordpress.com
Hoe rooier …. | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/2014/05/24/hoe-rooier
Skip to primary content. Hoe rooier …. Mei 24, 2014. This entry was posted in Uncategorized. 6 thoughts on “ Hoe rooier …. Mei 24, 2014 om 21:35. Mei 24, 2014 om 21:51. Die foto ja, ongelukkig nie die kar nie. Mei 26, 2014 om 11:45. In die dae toe petrol nog goedkoop was. Mei 27, 2014 om 12:05. Mei 26, 2014 om 13:08. Ek lief hierdie foto… die droë blare, en die ou kar….🙂. Mei 27, 2014 om 12:05. Droë blare gee sommer dadelik karakter. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier.
kelkiewyn.wordpress.com
About | Kelkiewyn
https://kelkiewyn.wordpress.com/about
Skip to primary content. This is an example of a WordPress page, you could edit this to put information about yourself or your site so readers know where you are coming from. You can create as many pages like this one or sub-pages as you like and manage all of your content inside of WordPress. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Epos (Die adres word nooit bekend gemaak nie). McGregor en al sy dinge. Spiri...