2-spoorgrondpad.blogspot.com
2-Spoor Grondpad: November 2009
http://2-spoorgrondpad.blogspot.com/2009_11_01_archive.html
Mag die grondpad van infertiliteit in 'n teerpad van geluk verander. Saturday, November 28, 2009. Sjoe maars eks moeg. Vanoggend 4 uur was ons op en oppad Witsand toe na die Vlakte. Eks nie juis die oggend tipe nie , maar ek was nogal baie op gewonde! Na daai skoot geklap het was dit net pure pret, ek het so lanklaas iets gedoen en dit was net weer so lekker gewees. Eks baie trots op myself. Moet se eks nou so styf en seer dat ek nie kan beweeg nie. en voel 70! Saturday, November 28, 2009. Hulle sukkel s...
2-spoorgrondpad.blogspot.com
2-Spoor Grondpad: April 2010
http://2-spoorgrondpad.blogspot.com/2010_04_01_archive.html
Mag die grondpad van infertiliteit in 'n teerpad van geluk verander. Friday, April 30, 2010. Die aarde word behandel deur "Evil mense". Liewe Luv het ‘n brief gister in die pos gekry by sy werk:. Die brief is van ‘n naamlose pateet (ja jy lees reg, naamloos dit se mos als van die persoon). Dit lees as volg:. Ons is nog nie in die hemel waar almal en alles volmaak is nie- hier op aarde het ons te make met mense en almal het foute. (Ook jou engel suster! Ek stel voor dat jy omdraai op die pad wat jy gestap...
2-spoorgrondpad.blogspot.com
2-Spoor Grondpad: July 2010
http://2-spoorgrondpad.blogspot.com/2010_07_01_archive.html
Mag die grondpad van infertiliteit in 'n teerpad van geluk verander. Thursday, July 29, 2010. Gaan ons die hof ooit haal? Eks op die oomblik nie by die huis vir die week nie. Was op Vleesbaai, wat heerlik was so lekker om net mooi niks te doen nie, net by die see te wees en chill. Die see kom tot teen die huis, dit voel of jy op ‘n boot sit ( dankie tog dis nie ‘n boot nie ander het ek gekots van die seesiek). Die hof het oop gemaak en nou is daar weer nog papiere wat geteken moet word, FOK! Of is ek dom?
brattysview.blogspot.com
Brattys' View: November 2010
http://brattysview.blogspot.com/2010_11_01_archive.html
A child is born in your heart. Sunday, November 28, 2010. Ceasar 8.11.2010. I have done a blog posting on its own for this topic.It won't be very long but it is one that fills my heart with sadness. My daughter was born on the 8th November 2010 at 7:15. On the 8th November 2010 at 11:15 my dogs got hold of my precious kitten Ceasar and killed him. My heart was broken and I really have not taken the time to mourn for my precious, precious baby kitty. To my Ceasar, my precious little Kitty. It all started ...
2-spoorgrondpad.blogspot.com
2-Spoor Grondpad: August 2015
http://2-spoorgrondpad.blogspot.com/2015_08_01_archive.html
Mag die grondpad van infertiliteit in 'n teerpad van geluk verander. Tuesday, August 4, 2015. A week ago a dear friend of me and I did a "pop-up-coffee shop" at my home for one day! It was such a fun day! The cakes was delicious and the coffee great! We make a fire in the fireplace and have a few stuff up for sale! With kids it's a bit of an organizing! But from 9 when the first " clients-friends" step in till 6 it was busy. I was actually amazed by the out come! This is my very dear friend! Ek's besig o...
2-spoorgrondpad.blogspot.com
2-Spoor Grondpad: March 2011
http://2-spoorgrondpad.blogspot.com/2011_03_01_archive.html
Mag die grondpad van infertiliteit in 'n teerpad van geluk verander. Tuesday, March 22, 2011. Ek sien daar is nog baie van julle wat my storie hier volg, .op http:/ www.zero-guarantees.blogspot.com/. Sal julle sien dat ons 3de probeerslag gesorg het vir MIRACLES TWINS! Wat my Suro-sus vir ons dra, ja sy is on "Tummy-Aunty" Ons is so OPGEWONDE! Tuesday, March 22, 2011. Subscribe to: Posts (Atom). Die pad tot hier geloop! 2x Laporoskopies (endo, sist, twisted tube,septum verwyder). 7x Swanger - 7x Miskraam.
brattysview.blogspot.com
Brattys' View: January 2010
http://brattysview.blogspot.com/2010_01_01_archive.html
A child is born in your heart. Friday, January 29, 2010. Today, I got hold of my IVF Co-Ordinator.we are definitely doing our first IVF in March 2010.(yupp, possible Xmas baby in the making). I am going for a scan next Tuesday. They will be putting me on a contraceptive pill for one month. EEEEKKKKK.I have not been on the pill since I was 21 years old. This will give my ovaries a chance to rest. I will then start my "injections" probably around the 28 Feb 2010. So heres to my first IVF. Eeeeekkkkkk.t...
2-spoorgrondpad.blogspot.com
2-Spoor Grondpad: February 2010
http://2-spoorgrondpad.blogspot.com/2010_02_01_archive.html
Mag die grondpad van infertiliteit in 'n teerpad van geluk verander. Sunday, February 28, 2010. Hierdie is vir my die heel verveligste van die hele IVF-proses. Spuit drink jou pille.Spuit drink jou pille.Spuit drink jou pille. ek wil he dit moet dag 8 wees sodat ek deur die kliniek deure kan bars ,opgewonde( ek dink almal sug al as hulle my sien "hiers sy weer" ) om te kan sien hoeveel eiers het ek. Want as die 1ste "dildo-stick" sonar gedoen is weet ek dinge gaan nou gebeur! Want so tyd is al mos snaaks!
2-spoorgrondpad.blogspot.com
2-Spoor Grondpad: Kners op my tande!!
http://2-spoorgrondpad.blogspot.com/2010/09/kners-op-my-tande.html
Mag die grondpad van infertiliteit in 'n teerpad van geluk verander. Friday, September 17, 2010. Kners op my tande! Gister het ek net weer gesien , dat 'n mense nooit moet beplan nie. Jy dink dis hoe jou dag gaan verloop en in sekondes verander als. En die lessie is, LEWE NET DIE LEWE! Laat elke sekonde tel! Vandag is dit die hof, ek het nie eers gevra hoe laat nie, dis amper soos die 2WW. Jy brand om te weet , maar jy wil nie weet nie! Want jy is bang! Sodra ek die uitslag het sal ek julle laat weet!