![mime.co.za](http://fav.cln.bz/gcx1ilkkgjf0cupftzzdpajj/64/mime.co.za.png)
mime.co.za
HuisWelkom by my webwerf! Hier kan jy meer uitvind oor my eenmanvertoning 'BEHEER'. Wat al te siene was by van die land se grootste feeste en teaters reg oor Suid Afrika. Daar is meer daaroor op die 'Show' bladsy te sien. Ek bied ook 'n baie opwindende werkswinkel aan vir skole. Die 4 uur lange, intense werkswinkel is prakties, kreatief en kombineer Fisiese teater met Mimiek en toneelspel. Meer daaroor in detail op die 'Werkswinkel' bladsy. N Bietjie meer oor Jaques van Jaarsveld.
http://mime.co.za/