fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: Afrikaner genesis eksodus
http://fritzseoord.blogspot.com/2014/05/afrikaner-genesis-eksodus.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Tuesday, May 13, 2014. Ek kom van melk spatsels en Cobra walms oor bruin. En sonlig groen deur Sunlight bottel naby wasbak. Ek groei uit ’n dik mat alge-groen buffelsgras. Wat my laat juk as ek val. 8221; “Pass! 8221; “Touch! Mond wat droog maar hygend lag. Ek waai oor Van Riebeeckstrand. Bordkryt stof wat klinies ruik.
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: April 2007
http://fritzseoord.blogspot.com/2007_04_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Monday, April 23, 2007. Agter appels en piesangs. Langs die tafel gewortel sit. Loer ek na jou. In die skemer se arms. Al dwalend tussen blaaie. Van nog 'n boek. Ken jy selfs die naam. Van jou jongste riller? Ons twee weer sal ontmoet. Subscribe to: Posts (Atom).
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: July 2006
http://fritzseoord.blogspot.com/2006_07_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. 7th of the 7th. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Friday, July 07, 2006. 7th of the 7th. Sunblazed windows scatter light. The Shadow stirs the air. And moves unseen across. You feel them tear. Right through your heart. The door opens a wave of sound. As he slides across the room. Heavy is his walk. Monday, July 03, 2006. As ek 'n berg was.
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: April 2008
http://fritzseoord.blogspot.com/2008_04_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Friday, April 11, 2008. Oor die marmer wil my voete knars. Blou koepel wit rivier. Onder vrede wil spelonke bars. Die kelders van die koue dier. Jy loop so onseker onvas haastig op. Pad, weg na erens anders. Jy dink jy vlug so. Graag wil jy bestaan maar. Die moeras eendersheid ‘n. Sop waarin jy verdrink wat jy.
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: May 2014
http://fritzseoord.blogspot.com/2014_05_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Friday, May 30, 2014. Die duiker-ooi wandel vanaf die Swartland berg. En terwyl sy met feetjies skinder. Meng sy haar seisoene soos verf. Soms slof sy in die stof blond. Kaalvoet, vuilneus en gesond. Soms flit-flit sy suikerbekkie-fyn. Versigtig oor 'n geharde Protea-tuin. In haar heilige arms. Draai my toe in. En die ...
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: December 2008
http://fritzseoord.blogspot.com/2008_12_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Monday, December 15, 2008. Maar die jou-jou het losgeskeur. Sonder trane sonder treur. Al was dit seer). Het 'n Eiland gemaak. En niemand kon die lawa keer. Tussen die onse lê 'n ek. Destyds in stof bedek. Drie - enig en vet. Mens stap oor die drumpel duine. Strompel, kniel vooroor. Van engele met wolk titane.
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: August 2007
http://fritzseoord.blogspot.com/2007_08_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Sunday, August 19, 2007. Oë sluk dronkweg sporadies. Oor haar tepels en hoendervleis. Dis koud agter die tralies. Waar note soos skote vreterig nóg eis. En Svetlana gooi hulle nog 'n stukkie. So tergend deur die opening. Van haar klein hokkie. En agter dooie oë kring. N Meisie met ouers en 'n hond.
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: February 2008
http://fritzseoord.blogspot.com/2008_02_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. Tale of Two Continents. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Thursday, February 14, 2008. Tale of Two Continents. Die Here moet nou help. Halwe mens in veiligheid. Of Heeltemal in die duister? Watse keuse is dit dié? En as hierdie wurg. My laaste geloof onthoof. Met wie praat ek dán. Subscribe to: Posts (Atom).
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: January 2012
http://fritzseoord.blogspot.com/2012_01_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. Koning van die motte. Tuimelend in the Noorde. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Monday, January 30, 2012. Koning van die motte. Grof groen wol - sy jas. Sy vonk deur gate vervloeë. Loop soos geraamte onvas. Met blonde strooi voor oë. Wat sou kon flits. Met vlerke van as. Sunday, January 01, 2012. Hier staan een van julle seuns. Moet my nie verlaat nie.
fritzseoord.blogspot.com
Die Sielhouer praat: May 2006
http://fritzseoord.blogspot.com/2006_05_01_archive.html
Ons is almal sielhouers. Op hierdie werfjoernaal probeer een die soek na betekenis uitdruk. Ek verstaan jou nie. MY KUNS MY ART. Alexander en Afr in Londen. Afr Koffiekroeg in Londen. View my complete profile. Sunday, May 28, 2006. Ek verstaan jou nie. Jy het my ontvou. Met my Melkbosstrand jeug. My Pa se trots. En my Ma se hande wat opbou. Maar wat dan van die krete in die nag? Die vroue en kinders wat wag. Onder jou stilte, jou Vyand. Vry om hulle te jag. Jy het my vereer. My 'n jonge Taal gegee.