sarie.com
Bekendes | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/bekendes
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Michelle Obama red dié keer die president. Agter elke man staan sy vrou. Maar in die Amerikaanse president, Barack Obama, se geval is dit sy vrou, Michelle, én haar kredietkaart. Sy moes onlangs die rekening betaal toe Barack se kredietkaart geweier is. Embed from Getty Images Die Amerikaanse …. Hoe klink jóú Afrikaans? Hoe klink jóú Afrikaans? Oor Emma en Ryan.
sarie.com
Skoonheid | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/skoonheid
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Die een naelkleur wat by álles pas? Het die gewilde sanger Rihanna dalk die een naellakskakering wat by alle uitrustings pas, ontdek? Die Grammy-bekroonde kunstenaar is bekend vir haar dramatiese manikure. Maar by verlede week se VMA-toekennings het sy aanhangers verras deur met ’n doodeenvoudige vuilpienk naelkleur, …. Goudbruin lyf binne minute. Die jaarlikse...
sarie.com
Vir Altyd | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/bekendes/vir-altyd-bekendes
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Wys nou ook oorsee. Nou het jy ook die kans om die Afrikaanse rekordbreker-prent Vir Altyd te kyk as jy in Australië en Nieu-Seeland woon! Ivan Botha en Donnalee Roberts se Vir Altyd het reeds R15 660 000,00 by die plaaslike loket verdien. Ek dink verwag is ʼn …. Nuwe flieks by die loket. Die romantiese avontuurfilm Vir Altyd het nóg ’n rekord opgestel! As jy ee...
sarie.com
Het jy gehoor? | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/skoonheid/het-jy-gehoor-skoonheid
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Aktrise Courteney Cox spyt oor botoks. Die 52-jarige aktrise Courteney Cox is spyt oor die estetiese behandelings wat sy op haar gesig laat doen het. Só het sy onlangs aan die avonturier Bear Grylls gesê in ’n onderhoud tydens ’n episode van sy werklikheidsreeks Running Wild …. Bekende sanger gaan nóóit weer grimering dra nie. Kry ’n bob met ’n skeermes! Die mo...
sarie.com
Teken In | SARIE
http://www.sarie.com/teken-in
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Nuut in ons winkel. Bull; Van ons adverteerders. Bull; Terme & voorwaardes. A Media 24 Women's Interest. Site Kopiereg 2016 SARIE. Alle regte voorbehou. XML Sitemap. Foxinni WrodPress Web Designer. Ons gesels ook oor nuwe musiek, konserte en winkels wat afslag bied.
sarie.com
Mooimaak | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/skoonheid/mooimaak
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Mooimaaksessie met Tamara Knyazeva (50). Tamara Knyazeva van Kaapstad het nooit gedink dat sy soos ’n koningin sal voel nie, maar ná haar mooimaaksessie het als verander. Wat sê Tamara? Wat is jou beste eienskap? Beslis my oë. Beskryf jou klerestyl Klassiek. Wat was jou geliefdes …. Mooimaaksessie met Carmen Muller (30): My selfbeeld het ’n hupstoot gekry”.
sarie.com
Skoonheidstories | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/skoonheid/skoonheidstories
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Jou grimering en uitrusting kán pas. Grimering in dieselfde skakering as jou uitrusting is vir baie ’n groot taboe, maar dit kán gedoen word. En as jy dit regkry, lyk dit sjiek, elegant en perfek afgerond. Twee belangrike wenke: Wenk 1: As jy jou grimering by jou …. Watter haarstyl was gewild in jóú geboortejaar? Luuksheid in ’n bottel. Vroue het reeds in antie...
sarie.com
Het jy gehoor? | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/mode/het-jy-gehoor-mode
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Britney Spears verras weer. Wanneer daar ’n rooitapyt-geleentheid is, kan ons nie anders as om ons te verkyk aan die bekendes se uitrustings nie. Party slaan jou asem weg, ander laat jou sidder. Die groot verrassing by vanjaar se MTV Video Music Awards was Britney Spears. Britney haal byna nooit die …. Dié 5 kleure laat donkerkoppe fantasties lyk. SARIE se mode...
sarie.com
Mev. SA-finalis nou in 'Binneland' | SARIE
http://www.sarie.com/bekendes/het-jy-gehoor-bekendes/mev-sa-finalis-nou-binneland
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? Bradley Cooper en Lady Gaga maak ’n fliek saam! Tom Cruise maak fliek in Namibië! Jou groen skoonheidsgids: Ken jou etikette. Bouwer Bosch gesels met Lesego! Mev SA-finalis nou in ‘Binneland’. Vanaand (20 Augustus) op. Ons leer Danielle Steynvaardt beter ken …. Verlede jaar op 17 April het Danielle Steynvaardt. Dieselfde dag waarop sy graad gevang het. 8220;Dit...
sarie.com
Koopgids | SARIE
http://www.sarie.com/kategorie/mode/koopgids-mode
Teken nóú in op SARIE of SARIE KOS. Koop nóú in die SARIE-winkel. Koop in die winkel. Op die rooi tapyt. Sy Klink Soos Lente. Wat eet ons vandag? 46664 021 461 0346 / www.4fashion.com A Abode 072 261 3540 A.C. Activewear 021 592 6230 A-List 021422 4064 / 021 422 4844 Accessorize 021 447 7718 / www.accessorize.co.za Ackermans 021 900 1000 / www.ackermans.co.za Adornment Africa 011 791 3397 Afraid of Mice 021 …. Adele se dieet – en dit wérk glo! Ons Mej. Wêreld Rolene Strauss. Nuut in ons winkel.