pikkelik.blogspot.com
Pikkelik se Blik: December 2008
http://pikkelik.blogspot.com/2008_12_01_archive.html
Thursday, December 11, 2008. Maria, ek dink jy was 'n ontsettende sterk vrou! My hart sou flenters gewees het. Stop net die ander musiekmakertjie! Links to this post. Subscribe to: Posts (Atom). Speel bietjie met my. Ek spits my ore! Ek wil iets sê…. Iemand Stop Die Aarde! Vrydag-song 32 (op ‘n Donderdagaand). I am sailing, I am flying . . 8216;n Pilletjie teen die lewe? Wipneus se plek onder die maan en sterre. A Different View of Reality. Nathan, our gift from God. Free chat widget @ ShoutMix.
pikkelik.blogspot.com
Pikkelik se Blik: Maria
http://pikkelik.blogspot.com/2008/12/maria.html
Thursday, December 11, 2008. Maria, ek dink jy was 'n ontsettende sterk vrou! My hart sou flenters gewees het. Stop net die ander musiekmakertjie! Ja my hart sou ook stukkend gewees het! December 27, 2008 at 2:49 AM. Die koninkryk van die hemele het naby gekom. God het jou lief. Lees jou Bybel. May 26, 2011 at 12:03 PM. Subscribe to: Post Comments (Atom). Speel bietjie met my. Ek spits my ore! Ek wil iets sê…. Iemand Stop Die Aarde! Vrydag-song 32 (op ‘n Donderdagaand). I am sailing, I am flying . .
pikkelik.blogspot.com
Pikkelik se Blik: Liefde is...
http://pikkelik.blogspot.com/2008/10/liefde-is.html
Monday, October 27, 2008. Ag moeder Piksie hulle is te sweet! Jou scrapbooking is baie mooi! October 28, 2008 at 1:13 AM. Jy het sulke pragtige kindertjies! October 30, 2008 at 5:30 AM. Subscribe to: Post Comments (Atom). Speel bietjie met my. Ek spits my ore! Ek wil iets sê…. Iemand Stop Die Aarde! Vrydag-song 32 (op ‘n Donderdagaand). I am sailing, I am flying . . 8216;n Pilletjie teen die lewe? Wipneus se plek onder die maan en sterre. A Different View of Reality. Nathan, our gift from God.
pikkelik.blogspot.com
Pikkelik se Blik: November 2008
http://pikkelik.blogspot.com/2008_11_01_archive.html
Tuesday, November 25, 2008. Ek kannie bid ONSE as ek net vir myself leef nie . Ek kannie bid VADER as ek nie sy kind geword het nie. Ek kannie bid WAT IN DIE HEMEL IS as ek nog aardgebonde is nie . Ek kannie bid LAAT U NAAM GEHEILIG WORD as ek dit ydelik gebruik nie. Ek kannie bid LAAT U KONINKRYK KOM as ek nie sy Woord uitdra nie. Ek kannie bid LAAT U WIL GESKIED as ek altyd my eie sin wil hê nie. Ek kannie bid om my DAAGLIKSE BROOD as ek spandabelrig lewe nie. Links to this post. Speel bietjie met my.
pikkelik.blogspot.com
Pikkelik se Blik: Before I were a mom...
http://pikkelik.blogspot.com/2008/10/before-i-were-mom.html
Wednesday, October 15, 2008. Before I were a mom. Before I were a Mom. I made and ate hot meals. I had unstained clothing. I had quiet conversations on the phone. Before I were a Mom,. I slept as late as I wanted. And never worried about how late I got into bed. I brushed my hair and my teeth everyday. Before I were a Mom. I cleaned my house each day. I never tripped over toys or forgot words of lullabies. Before I were a Mom. I didn't worry whether or not my plants were poisonous. Before I were a Mom.
pik234kelik.wordpress.com
‘n Nuwe Era | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/2012/01/02/n-nuwe-era
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. 8216;n Nuwe Era. Met die dat ons huis ons ‘n fortuin gekos het om te herstel, en die skuldige party sy skouers optrek en weier om te betaal betree ek in hierdie nuwe jaar alweer ‘n nuwe fase in my lewe. Ek sal eenvoudig nou maar voldag moet inspring en werk. Maar nou sit ek met ‘n krisis van epidermiese proporsie, ons dorp het nie so iets soos naskool nie. Dit bestaan eenvoudig nie. Ek weet my kinders is behoorlik versorg. 8216;n Nuwe Era.
kameelland.blogspot.com
Nuusbrokkies: February 2010
http://kameelland.blogspot.com/2010_02_01_archive.html
Friday, February 26, 2010. N Instrument in Sy hand. Die eerste aand al het hierdie drie besige manne van die Hebreers nie net hulle vaandel nie, maar ook hulle gesigte geverf. Riza en Sandra in ernstige gesprek oor.ek weet nie wat nie :-) en Hermien wat geammuseerd lyk oor dit wat sy sien en ervaar. Hier is Riza teen die agtergrond van die plante wat soos 'n gordyn teen drie verdiepings afhang. Die foto is die uitsig oor die woestyn landskap wat deel van Saudi uitmaak. Saturday, February 6, 2010. In die ...
pik234kelik.wordpress.com
Grrrrr Lys | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/grrrrr-lys
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Hierdie is ‘n lys van almal en alles wat my afPP…. Voel welkom om by te sit en aan te las na willekeur. Die toekenning vir die swakste diens denkbaar, met die onhulpvaardigste personeel moontlik gaan aan! Baie geluk mag julle nog jare se moeilikheid beleef…. 5 PATCHES SE SKOONFAMILIE. 6 MISHANDELING VAN VROUENS EN KINDERS. 9 MEERMIN SE EKS. 10 DIE PESTE WAT SONKIND SE MAN GEHIJACK HET. 2008/04/21 at 9:21 am. En vandag pp die KOUE MY AF!
pik234kelik.wordpress.com
Dinge wat ek geleer het… | Pikkelik se blik
https://pik234kelik.wordpress.com/2011/10/05/dinge-wat-ek-geleer-het
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Dinge wat ek geleer het…. Die laaste drie jaar was seker van die moeilikste – en opwindendste van my lewe. Dit was swaarkry jare, rondswerf jare, hartseer jare, seerkry jare, maar ook lag jare, vreugde jare, my kinders sien grootword jare en die meeste van alles hoop jare. Ons trek seker binne die volgende week of twee terug na ons ou huis. Ek het geleer dat:. Daar altyd iemand anders is wat dit slegter as jy het. Dat die motor se brandst...
pik234kelik.wordpress.com
Pikkelik se blik | Oor dae en dinge en moegword en aangaan… | Page 2
https://pik234kelik.wordpress.com/page/2
Oor dae en dinge en moegword en aangaan…. Broodjies vir die blik…. Net nog een…. Nee kyk, dis geensins in my aard op te spoeg en plak nie, maar elkeen wat nie ietsie van homself in hierdie gedeelte sien nie, het dringend Die Bril nodig. Die omie kom gebukkend, skuifelend die pad afgestap, sy verkreukelde hoed styf in sy hand. Vasgeklem. Die plooie trek donker dongas oor sy gesig, en sy oë is dof en blou. Sy klere hang soos ʼn meelsak om hom, sy skoene het al beter dae gesien. 8221; roep hy na my. Dit lyk ...