waterwiel.wordpress.com
Daar is altyd die eerste keer. | Die Waterwiel
https://waterwiel.wordpress.com/2007/08/24/daar-is-altyd-die-eerste-keer
8230; en ander dinge wat my kop laat draai. Daar is altyd die eerste keer. Is ek nou duidelik impressed met al die slim mense wat in Afrikaans blok of nie! Soos die Leeuloop man se T-shirt sê “Awesomerowend”. My mede nefies en niggies het duidelik nie meer tyd vir Volkspele en jukskei speel nie. Of dalk doen hulle … net op ander onverstaanbare maniere. This entry was posted on Vrydag, Augustus 24th, 2007 at 3:19 nm and is filed under Uncategorized. Feed You can leave a response. From your own site. Mmmm&...
waterwiel.wordpress.com
Dis ek | Die Waterwiel
https://waterwiel.wordpress.com/about
8230; en ander dinge wat my kop laat draai. Dit word my vertel dat ‘n waterwiel deel van my familiegeskiedenis uitmaak. Erens waar die familie verhaal begin was daar ‘n plaas met ‘n waterwiel. Seker waarom die ding my nog altyd fasineer. Is dit nie hoe die lewe werk nie? Hierdie is my stroom. Hierdie is my wiel. Jy kan help om dit te maak draai met die water wat ons daaroor laat loop. Nuttelose info : Manlik, Pretoria, getroud, bo dertig, onder tagtig, musiek, lees, dink, droom, te min tyd. Stel my in ke...
tharina25.blogspot.com
Tharina's blog: February 2007
http://tharina25.blogspot.com/2007_02_01_archive.html
Writes about all that's happening! Monday, 19 February 2007. Hi My name is Tharina van der Westhuizen. I live in Johannesburg, South Africa. I'm a Journalism student. I totally LOVE sport. Let me tell you more. Favourite football team: Liverpool FC. Favourite Formula 1 driver: Fernando Alonso. Favourite tennis players: Martina Hingis, Justine Henin, Maria Sharapova and Nicole Vaidisova. Favourite local rugby team: Blue Bulls. Favourite rugby and cricket teams internationally: South Africa of course!
tharina25.blogspot.com
Tharina's blog: April 2008
http://tharina25.blogspot.com/2008_04_01_archive.html
Writes about all that's happening! Saturday, 26 April 2008. My favourite Formula 1 driver, Fernando Alonso, and his team, Renault, are back! And that in his home race in Barcelona, Spain. Alonso today almost got pole position after a hard season so far. Kimi Raikkonen of Ferrari just beat him to pole, so he starts in 2nd place. I'm totally ecstatic, and it ought to be a great race tomorrow. Here are the full qualifying results, as well as some great Alonso pics from today's qualifying session. Lewis Hami...
tharina25.blogspot.com
Tharina's blog: September 2007
http://tharina25.blogspot.com/2007_09_01_archive.html
Writes about all that's happening! Tuesday, 18 September 2007. Hier is die voorprent vir die nuwe fliek, Disturbia. Lyk nogal scary. Die hoofrol word gespeel deur Shia LaBeouf, wat ook onlangs in die treffer-fliek, Transformers, gespeel het. Friday, 14 September 2007. F1: 1ste oefenssesie in België. Hier is die 1ste oefensessie in België se uitslae:. F1: Spygate saga - McLaren geskors, $100m boete. Fernando Alonso en Lewis Hamilton mag wel verder deelneem aan die bestuurders kampioenskap. Bryan Habana he...
tharina25.blogspot.com
Tharina's blog: New blog
http://tharina25.blogspot.com/2010/01/new-blog.html
Writes about all that's happening! Wednesday, 13 January 2010. I have started a new blog at http:/ tharinasportsblog.wordpress.com/. Completely dedicated to sport. Go have a look! Confirmation Our Overcast Prices at www.Pharmashack.com, The Unequalled [b][url=http:/ www.pharmashack.com]Online Dispensary [/url][/b] To [url=http:/ www.pharmashack.com]Buy Viagra[/url] Online! 19 February 2010 at 7:22 AM. 27 February 2010 at 10:07 AM. 21 March 2010 at 2:29 PM. 30 July 2010 at 9:40 PM. Top [url=http:/ www....
delliesedinge.wordpress.com
Welkom in Welkom | Dellie se Dinge
https://delliesedinge.wordpress.com/2007/10/26/welkom-in-welkom
Oktober 26, 2007 · Filed under Sommer net. 183 Tagged Sommer net. Ek sien die meeste van my blogmaters ly aan die “einde-van-die-jaar” blues. En toe ek my ogie uitvee, sien ek hulle beplan ‘n “vaNkansie” hier by my, in Welkom! Ek wens dit was moontlik, maar ons almal weet daar is nog so ‘n stootjie wat ons moet klaarmaak voor “vaNkansietyd”. Toe dog ek, miskien kan ek vir julle die tweede beste ding gee: ‘n virtuele vaNkansie in Welkom! Net om die gees weer so bietjie te lig! Skade van die tornado. Febru...
labmuis.wordpress.com
Sulke misdadigers in SA benodig | LabMuis gesels oor die lewe
https://labmuis.wordpress.com/2007/09/23/sulke-misdadigers-in-sa-benodig
LabMuis gesels oor die lewe. Sulke misdadigers in SA benodig. September 23, 2007 at 9:47 nm · Filed under Engeland. Wat sê mens in so ‘n geval? Jou vermetele vloeksel, hoe durf jy my foon steel? Gee hom onmiddelik terug. Of, dankie vir die moeite met my fotos jou bedagsame dief. Rel="bookmark" title="Permanent link to Sulke misdadigers in SA benodig" class="permalink" Permalink. 9 Kommentaar ». My Kop Op 'n Blok! September 24, 2007 @ 5:13 vm. September 24, 2007 @ 7:19 vm. September 24, 2007 @ 2:47 nm.
woestynsand.wordpress.com
…dankie… | Woestynsand tussen my tone
https://woestynsand.wordpress.com/2007/08/06/dankie
Woestynsand tussen my tone. 8230;almal soek na iets…. Stay updated via RSS. Johan Swarts se blOg. Kruidjie roer my nie. Hester on …versamelings…. On …t i m e is on my sid…. On …kommin…. Mariana on …williston…. Antoinette liebeberg on …versamelings…. Rooikappie in die stad. Daar waar jy moet wees. Waar’s jou vlaggie…. Mees onlangse “spoegies”. 8230;2011 TO-DO LIST. 8230;engel van my hart…. This is my journey …. Stuur ‘n e-pos…. Renebosh by gmail dot com. Woestynsand.files.wordpre…. Wat jy vir my beteken,.