nellieseblog.blogspot.com
Stofpad huistoe: December 2009
http://nellieseblog.blogspot.com/2009_12_01_archive.html
Sommer net stukkies en brokkies. Sunday, December 27, 2009. Ons se vir mekaar: Die HERE is goed. Ja, die HERE is baie groot en Hy is goed. Links to this post. Tuesday, December 22, 2009. Die non en die riller. Ons gaan neem dvd's uit 'n paar dae gelede. Toe ons nadese in die kar klim, se Benjamin sag, "ek het nog nooit 'n non in 'n dvd-winkel gesien nie, en toe neem sy nogal 'n riller uit! Links to this post. Thursday, December 17, 2009. N Lang-verwagte vakansie saam hom kortgeknip, maar knies nie! Ekke ...
nelliedutoitsafotoblog.blogspot.com
Ek sien jou: January 2010
http://nelliedutoitsafotoblog.blogspot.com/2010_01_01_archive.html
Tuesday, January 5, 2010. Subscribe to: Posts (Atom). View my complete profile. Gap year in the Rocky Mountains. Our daily declarations for going to Charis Bible College, Colorado Springs.
nelliedutoitsafotoblog.blogspot.com
Ek sien jou
http://nelliedutoitsafotoblog.blogspot.com/2010/01/blog-post_3549.html
Tuesday, January 5, 2010. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile. Gap year in the Rocky Mountains. Our daily declarations for going to Charis Bible College, Colorado Springs.
nelliedutoitsafotoblog.blogspot.com
Ek sien jou
http://nelliedutoitsafotoblog.blogspot.com/2010/01/blog-post_5256.html
Tuesday, January 5, 2010. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile. Gap year in the Rocky Mountains. Our daily declarations for going to Charis Bible College, Colorado Springs.
nellieseblog.blogspot.com
Stofpad huistoe: Mannin
http://nellieseblog.blogspot.com/2012/10/mannin.html
Sommer net stukkies en brokkies. Friday, October 19, 2012. Meaning of Mannin (manin). Betekenis van Mannin (manin). Mannin is the poetic Afrikaans translation of Wo-man. When Eve was created in the garden of Eden. Gen 1: 23 - Sy sal mannin genoem word, want sy is uit die man geneem. Meaning of mannin. wat beteken mannin. Subscribe to: Post Comments (Atom). View my complete profile. Gap year in the Rocky Mountains.
nelliedutoitsaresepte.blogspot.com
NellieseResepte: 2011 Christmas Turkey
http://nelliedutoitsaresepte.blogspot.com/2011/12/2011-christmas-turkey.html
Friday, December 30, 2011. Vir die Resep hieronder het ek 'n vulsel gemaak:. Matige hoeveelhede van die volgende gemeng:. Beef mince - 'n pakkie. Pynappelstukke en van die stroop. N Blikkie ingelegde perskes in stukkies gesny en al die stroop. Genoeg broodkrummels om als aan mekaar te laat kleef. Kruie, sout, peper. Maak die maalvleis gaar en voeg als by. Maak die kalkoenvel los van die body en vul daai tussen-in spasie met vulsel. Sit ook van die vulsel binne-in die kalkoen. I can still remember it vivi...
nellieseblog.blogspot.com
Stofpad huistoe: Skep jou eie blog
http://nellieseblog.blogspot.com/2010/01/skep-jou-eie-blog.html
Sommer net stukkies en brokkies. Sunday, January 3, 2010. Skep jou eie blog. Om jou eie blog te skep in Blogger, en alles te kan doen wat ek in hierdie blog doen, is die stappe soos volg:. 1 Skep eers vir jou ‘n Google email adres hier:. Https:/ www.google.com/accounts/ServiceLogin? Copy the link and paste in a new tab). Gebruik dan hierdie gmail adres by die skep van al die ondergenoemde. Hou die password dieselfde, behalwe as jy 'n goeie metode het om dit te onthou. 3 Skep vir jou ‘n gratis 500 M...
nelliedutoitsaresepte.blogspot.com
NellieseResepte: Choc chip cookies
http://nelliedutoitsaresepte.blogspot.com/2010/01/mens-kan-te-veel-choc-chips-in-choc.html
Wednesday, January 6, 2010. Mens kan te veel choc chips in choc chip cookies sit! Daar was onduidelikheid oor die gebruik van die skaaltjie, en so beland 50g extra choc chips in die deeg. Wat toe gebeur, is dat dit baie moeilik is om vorms te maak uit die deeg. Die vormpies breek op, omdat daar te min deeg en te veel choc chips is. Ek het later heeltyd choc chips begin uithaal en raai wat het dit geweeg toe ek die origes na die tyd weeg? 1 300 g botter. 2 375 g strooisuiker (= een en 'n driekwart koppie).
nelliedutoitsaresepte.blogspot.com
NellieseResepte: January 2010
http://nelliedutoitsaresepte.blogspot.com/2010_01_01_archive.html
Wednesday, January 6, 2010. Vir 25 Desember 2009 se kersfeesete, het die familie (die wat nog in Suid-Afrika is! By Connie en Adele bymekaargekom en elkeen ietsie gebring en so was die tafel gelaai met heerlike Suid-Afrikaanse kersfeesdisse. Ook maar goed, want Jamie se vulsel is fantasties - sien resep by ingehegte skakel. Http:/ www.jamieoliver.com/recipes/turkey-recipes/best-roast-turkey-christmas-or-any-time. Ek't ook op 'n warm Suid-Afrikaanse rysslaai afgekom, by die volgende skakel:. 1 300 g botter.