bidvirlerouxs.blogspot.com
Gebed: September 2006
http://bidvirlerouxs.blogspot.com/2006_09_01_archive.html
Friday, September 01, 2006. 1 Ons goeie gesondheid. 2 Wonderlike tyd in Suid Afrika. 3 Veilige reis vanaf Suid Afrika en die kinders nie opgegooi het in die vliegtuig nie. 4 Die mense wat so mooi vir ons gesorg het in Suid Afrika. 1 Predikante wat ons gesien het dat hulle kan betrokke raak met sending. 2 Finansiele steun vir die toekoms van die kerke en individue. 3 Mense wat uitgedaag is vir sending om gehoorsaam aan die Here te wees. 4 Ons kursus wat weer binnekort begin. Subscribe to: Posts (Atom).
bidvirlerouxs.blogspot.com
Gebed: November 2006
http://bidvirlerouxs.blogspot.com/2006_11_01_archive.html
Monday, November 13, 2006. Bid asseblief vir vrede vir Vina vir die begrafnis vandag van haar pa. Bid asseblief dat die Here aan ons Sy wil sal openbaar of Hy wil he ons eers SA toe moet gaan of dadelik na die Filipyne toe. Ons het nog nie genoeg ondersteuning vir die veld nie en as dit Sy wil is sat ons dadelik na die veld toe moet gaan sal die ondersteuning genoeg wees voor ons gaan. Bid asseblief dat Hy dit aan ons duidelik sal maak. Dank God vir gesondheid oor die hele familie.
lerouxfamilie.blogspot.com
le Roux familie: May 2008
http://lerouxfamilie.blogspot.com/2008_05_01_archive.html
Sunday, May 11, 2008. Nuus van af die Le Roux’s. 8220;Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen ‘n lid daarvan.” 1 Korintiërs 12:27. Prys die Here want Hy is goed! 8216;n Skokende ervaaring! Om in die Filipyne te bly is nogsteeds ’n ervaaring! Die draad van die knipper moes ‘n ’earth’ lekkasie gehad het, want elke keer as dit aan Philip geraak het, het dit hom geskok! Die ‘Pinoy’ taxi! Ons was baie bly toe ons veilig by die huis aangekom het. Net in die Filipyne! Die funksie was by die ...
lerouxfamilie.blogspot.com
le Roux familie: November 2006
http://lerouxfamilie.blogspot.com/2006_11_01_archive.html
Monday, November 13, 2006. Vandag was 'n redelike hartseer dag want Vina se pa is vandag begrawe. Ons glo hy is saam met die Here vandag en vind troos in Hom. Hy se in Sy woord verbly julle in die Here en ons moet altyd bly wees in Hom. As Hy se ons moet dit doen dan is dit moontlik. Dit is nie altyd baie maklik nie maar dit is moontlik en ons sal daaraan ons gedagtes rig. Ons geniet elke oomblik die kursus en is dankbaar vir die voorreg om hier te wees en die Here te dien. Subscribe to: Posts (Atom).
lerouxfamilie.blogspot.com
le Roux familie
http://lerouxfamilie.blogspot.com/2010/01/ons-nuwe-web-bladsy-is-in-werking.html
Sunday, January 24, 2010. Ons nuwe web bladsy is in werking. Besoek dit gerus by www.heartforthelost.co.za. Registreer as julle ons nuusbriewe wil ontvang. Baie dankie vir al julle gebed en ondersteuning. Subscribe to: Post Comments (Atom). Enter your search terms. View my complete profile. Ons nuwe web bladsy is in werking. Besoek dit geru.
lerouxfamilie.blogspot.com
le Roux familie: July 2006
http://lerouxfamilie.blogspot.com/2006_07_01_archive.html
Friday, July 21, 2006. Ons eerste jaar is verby en ons het vanaand gradeplegtigheid. Die jaar het nou tot 'n einde gekom en ons jubel in die Vader vir Sy wonderbaarlike seeninge wat Hy daagliks op ons uitstort. Die jaar was baie moeilik en hard maar ons is tot alles in staat deur Hom wat vir ons krag gee. Ons sal so gou moontlik terug skryf. Ons is nou op vakansie vir 'n tyd maar sal in e-mail kontak wees. Groete en baie liefde. Subscribe to: Posts (Atom). Enter your search terms. View my complete profile.
lerouxfamilie.blogspot.com
le Roux familie: April 2006
http://lerouxfamilie.blogspot.com/2006_04_01_archive.html
Monday, April 24, 2006. Saturday, April 22, 2006. En vina leroux@ntm.org.uk. Subscribe to: Posts (Atom). Enter your search terms. View my complete profile. Ons is baie dankbaar vir my ma Sarie wat so mooi n. Ons het aan die einde van nog twee kwartale gekom . Ons is so bevoorreg om vriende van SA te ontmoet h.
lerouxfamilie.blogspot.com
le Roux familie: August 2007
http://lerouxfamilie.blogspot.com/2007_08_01_archive.html
Wednesday, August 29, 2007. Hier is ons eerste brief vandat ons terug is in Suid Afrika en ek is seker dat julle nou se “uiteindelik! Een van ons belangrikste dinge wat ons moet doen is om ons finansies en ondersteuning te vergroot sodat ons kan uitgaan. Die datum van ons vertrek hang maar grootendeels af van hoe vinnig ons ondersteuning kan inkom. Ons gaan binnekort begin met die 40 dae doelgerigte lewe wat hier in Brakpan afskop. Ons gaan inval by Gold Reef ouetehuis. Ek het ook betrokke geraak by die ...
lerouxfamilie.blogspot.com
le Roux familie
http://lerouxfamilie.blogspot.com/2008/05/nuus-van-af-die-le-rouxs-julle-is-die.html
Sunday, May 11, 2008. Nuus van af die Le Roux’s. 8220;Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen ‘n lid daarvan.” 1 Korintiërs 12:27. Prys die Here want Hy is goed! 8216;n Skokende ervaaring! Om in die Filipyne te bly is nogsteeds ’n ervaaring! Die draad van die knipper moes ‘n ’earth’ lekkasie gehad het, want elke keer as dit aan Philip geraak het, het dit hom geskok! Die ‘Pinoy’ taxi! Ons was baie bly toe ons veilig by die huis aangekom het. Net in die Filipyne! Die funksie was by die ...