bekuitspoel.wordpress.com
Augustus | 2008 | Bek-Uitspoel!!
https://bekuitspoel.wordpress.com/2008/08
Omdat ons kan…. You are currently browsing the monthly archive for Augustus 2008. 4 Augustus, 2008 in Geestelik. Ja ek weet ek het lanklaas geskryf. gat maar ‘n biekie hektiek. Chris Chameleon het onlangs ‘n briljante stukkie wysheid kwytgeraak in Die Burger. 8220;Jy kan Christus slegs los, as jy Hom nooit geken het nie” – Wonderlik! Johan Swarts se bl0g. Die Burger – Nuus. An error has occurred; the feed is probably down. Try again later. Create a free website or blog at WordPress.com.
blouoog.wordpress.com
Die Blou Oog | Die een wat alles sien… | Page 2
https://blouoog.wordpress.com/page/2
Die een wat alles sien…. Wat is ‘tag’ in Afrikaans? 29 November , 2007. Het my eerste getag, en Sonkind. Ek het al soveel van hierdie tipe goeters gedoen dat ek mooi sal moet dink om myself nie te herhaal nie. Hier is dit:. Daar word gereeld vir my gesê ek het ‘n sagte stem, en ‘n goeie telefoon persoonlikheid. Hierdie is my lewensnommer volgens numerologie. Ek korrigeer mense se taalgebruik terwyl hulle praat. Ek hoop julle het dit baie insiggewend gevind. Beskou julsef as getag…. 20 November , 2007.
blouoog.wordpress.com
Oupa Frans sluit sy oë | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2008/06/03/oupa-frans-sluit-sy-oe
Die een wat alles sien…. Adam leef nog…. And he rises from the ashes…. Oupa Frans sluit sy oë. 3 Junie , 2008. Francois Jacobus van Zyl. 6 Mei 1913 – 2 Junie 2008). Responses to “Oupa Frans sluit sy oë”. Feed for this Entry. Lewer kommentaar Kanselleer die reaksie. Tik jou kommentaar hier. Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:. Die adres word nooit bekend gemaak nie). Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out. Adam leef nog…. Van gym en dit.
blouoog.wordpress.com
Van gym en dit… | Die Blou Oog
https://blouoog.wordpress.com/2011/02/23/van-gym-en-dit…
Die een wat alles sien…. And he rises from the ashes…. Van gym en dit. 23 Februarie , 2011. So kry ek toe laasweek ‘n email van Discovery Vitality wat my inlig dat ek voor 31/03/2011 die gym 20 keer moet besoek as ek nie my afslag tarief wil verbeur nie. Ek hou nie eens van gym nie. En ek het my rug twee naweke terug seergemaak. En hoe het ek my rug seergemaak? Deur ‘n klein bakkie lasagne uit die oond te haal. Klieks, en uit is my rug. En, oja, ek het al 50g verloor! Feed for this Entry. Van gym en dit.
ruzelda.wordpress.com
hulde bleik ook soms | ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
https://ruzelda.wordpress.com/2007/01/31/hulde-bleik-ook-soms
Ruzelda se kasblom and (kie)Rankies. Oor my lewende liggaam. Stellenbosch se nonnatjie roep my. Januarie 31, 2007 · 12:27 nm. Hulde bleik ook soms. Ek het nie vergeet nie – jou goudvis-gegeurde poeiersop. Is in die pos (net soos al daardie tjeks). Hierdie is net vir ingeval dit nooit by jou uitkom nie: regte-egte (digitale) goudvissop. (Jy kan kies hoe sterk gegeur jy dit wil h ê.). Lekker, lekker, Da Mario, jy’s so oud🙂 . Hoop dis ‘n huppelbare dag. Stellenbosch se nonnatjie roep my. Nee, Johan, twéé:.
swartskaap.wordpress.com
Swartskaap\'s Weblog | Groot grappies blad | Page 2
https://swartskaap.wordpress.com/page/2
Swartskaap ’s Weblog. Praat met Dr. Skaap. Praat met Dr. Skaap. Toe word ons dors! Ek sien nou die dag my buurman en sy seun buite speel en ek moes net hierdie foto met julle deel. PS: click op die foto om hom beter te kan sien! Augustus 13, 2007. Mag almal in ons goverment net so eerlik wees dan sou ons land baie beter af gewees het , of wat dink julle. Augustus 13, 2007. Vir almal wat n ander taal wil leer. Augustus 10, 2007. Het 10ml van my coke gesteel. Dit is nie nou meer 340ml nie maar 330ml. Being...
ruzelda.wordpress.com
so natuurlik soos ‘n multiplug wat ‘n graad kraam | ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
https://ruzelda.wordpress.com/2007/01/06/so-natuurlik-soos-n-multiplug-wat-n-graad-kraam
Ruzelda se kasblom and (kie)Rankies. Oor my lewende liggaam. 8220;the alleen ware waardevol ding is intuisie” – A. Einstein. En as dit Dinsdag is… →. Januarie 6, 2007 · 12:17 vm. So natuurlik soos ‘n multiplug wat ‘n graad kraam. Hierdie inskrywing kom kompleet met apologie aan Johan. Wat die titel [subliem! Ontmoet my winskopie van die dag:. Verby is die tyd van slegte ooghaar-dae: teen slegs R18.95 kan almal nou natuurlike (. 8216;as natural as your own’. In elkgeval – as hierdie. Apply first Charming ...
ruzelda.wordpress.com
en as dit Dinsdag is… | ruzelda se kasblom & (kie)Rankies
https://ruzelda.wordpress.com/2007/01/09/en-as-dit-dinsdag-is
Ruzelda se kasblom and (kie)Rankies. Oor my lewende liggaam. So natuurlik soos ‘n multiplug wat ‘n graad kraam. Toonbeeld van nutteloosheid #1 →. Januarie 9, 2007 · 9:58 vm. En as dit Dinsdag is…. Vanoggend het Anna Morf by my kamer ingehorrel gekom – soos sy elke Dinsdagoggend doen. Sy het vir my ‘n Dinsdagpersent gebring: dit was ‘n pakkie kitssop (. 8216;tasty chicken and papyrus’. Ek was oorstelp van vreugde. Ek wou nog altyd ‘n pakkie kits-hoendersop van daardie geur gehad het! Ek hou elke dag van v...
myhoekie.wordpress.com
2009 Mei 27 « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2009/05/27
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Check out Swine flu luau pig. I want you to take a look at : Swine flu luau pig. Mei 27, 2009. Webfettiâ MySpace Full Layouts, Codes for Hot Free Layouts. Webfettiâ MySpace Full Layouts, Codes for Hot Free Layouts. Mei 27, 2009. Ek is ‘n fotograaf en mamma by die huis. Ek is gebore ‘n Vrystater wat myself nou in bloubul wêreld bevind…help! Verder is ek sommer net myself…van adorable tot net plein moeilik….dis ek. Krista & Jaco.
myhoekie.wordpress.com
2008 April « My hoekie…..my nuwe begin!
https://myhoekie.wordpress.com/2008/04
My hoekie….my nuwe begin! Waar ons kan klets and onsself wees. Ek het eindelik besef wat ek die meeste op hierdie ou aarde verlang….vrede. Is dit moontlik? Imagine ‘n peaceful life….sonder kringlope, hick-ups, hartseer, stres, bekommernisse….oi freakin lekka…. Ongelukkig raak ons menslike spesie gou verveeld en verdeeld. So die gevolgtrekking wat ek ontdek het (so by myself)…. as dit sleg gaan soek ons vrede…… as dit goed gaan en ons het die vrede oor ons dan raak ons verveeld! April 14, 2008.