kinekansel.blogspot.com
kinekansel: Transformers & Fantastic 4
http://kinekansel.blogspot.com/2007/07/transformers-fantastic-4.html
Wednesday, July 25, 2007. Transformers and Fantastic 4. Die groot ou is op pad, en hy kom om die hele aarde te verswelg. Hy het 'n paar pionne wat solank sy koms voorberei vir die verorbering van die blou planeet. Dit is in kort die samevatting van altwee flieks. Eintlik verbasend hoe die www, waar jy nou lees, van ons planeet 'n village gemaak het. Vyande word anders gedefinieer. Is die vyand dalk Noord-Korea? Iewers in die Ooste? En die fokus verskuif: Kyk na die planeet! Net na "grense tussen mense".
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: Harry Potter and the Order of the Phoenix
http://kinekansel.blogspot.com/2007/08/harry-potter-and-order-of-phoenix.html
Sunday, August 05, 2007. Harry Potter and the Order of the Phoenix. Openingstoneel: Crop circles. Of is dit 'n parkie? Word ons bewegings en roetines wat ons elke dag deurtrap, soms soos 'n magiese "fixture" wat jou lewensvloei bepaal en jou vryheid inperk? Dalk bang vir ander roetes. Bly by die bekende. Gevangene. Ons is nie gebou vir ontkenning nie. Dis hoekom ons oor en oor droom oor die goed wat nie afgehandel is nie - nagmerries inkluis. Jou keuse is dus:. 2 Ontdek jou Hogwarts-kamer wat spontaan oo...
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: Brother Son, Sister Moon
http://kinekansel.blogspot.com/2007/09/brother-son-sister-moon.html
Saturday, September 29, 2007. Brother Son, Sister Moon. Must have stopped our car. Two dozen times to climb out. And gather into his hands. The small toads blinded. By our lights and leaping,. Live drops of rain. The rain was falling,. A mist about his white hair. And I kept saying. You can't save them all,. Accept it, get back in. We've got places to go. But leathery hands full. Of wet brown life,. Knee deep in the summer. He just smiled and said. They have places to go to too. Brother Son, Sister Moon.
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: Music & Lyrics
http://kinekansel.blogspot.com/2007/10/music-lyrics.html
Wednesday, October 10, 2007. Hierdie post is eintlik vir Freddy homself. Then again: is daar enige skrywer wat nie vir homself skryf nie? Van al die Drew Barrymore-rolle, hou ek slegs van haar rol wat sy in ET gespeel het. Dis die enigste ene waarvan ek weet dat sy nie praat asof 'n beechie aan haar verhemelte vassit nie, en sy word nie so erg histeries en handgebaar-gemeen nie. Ek kan nou nie juis dieselfde vertel van Hugh Grant nie. Hy het immers nie in ET gespeel nie. I was living in the past, but som...
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: Volgende post: Shrek Third
http://kinekansel.blogspot.com/2007/07/volgende-post-shrek-third.html
Friday, July 06, 2007. Volgende post: Shrek Third. Ek is heel gespanne. By voorbaat behoorlik vies, of by voorbaat behoorlik tevrede. Dis 'n onhoudbare ervaring. Die rede. ons gaan vanmiddag laat Shrek the Third kyk. En die vrae wat huidiglik in my onderbewussyn rondwoel en kort-kort in 'n visioen uitbars (sien gerus Oppietrap. Se wondery hieroor), belemmer my konsentrasie. Shrek 2 was eintlik in 'n ander genre as Shrek 1, though steeds goed. Tot weersiens. Dink aan my. Sien uit na die resensie!
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: Evan Almighty
http://kinekansel.blogspot.com/2007/08/evan-almighty.html
Tuesday, August 28, 2007. Ek verstaan nie aldag hoe resensente. Se koppe werk nie. As ek by McDonalds gaan eet, en ek moet daaroor 'n resensie neerpen, gaan ek bietjie onnosel wees om dit op dieselfde manier te beoordeel as Le Ballon Rouge in Franschhoek. Nee, vandag het ek geen teks nie, jy kan mos sien ek wou net kla. Sorry, ek dink ek sal nog steeds hierdie een 'n skip gee. Ek gaan dit beslis kyk. Party resensente is so pretentious, ek kyk net flieks waarvan hulle nie hou nie. Bertus die vrye denker!
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: The Lost World
http://kinekansel.blogspot.com/2007/09/lost-world.html
Thursday, September 20, 2007. Hiermee die redes hoekom ek lanklaas 'n post gedoen het. Ek kon, maar ek was regtig egtig nie lus nie. Ons het gisteraand "i now pronounce you chuck and larry" gaan kyk. doen chuck and larry! Okay, moenie chuck and larry dóén nie, maar skryf oor die fliek. Ek is skielik dankbaar dat jy lanklaas gepost het. Subscribe to: Post Comments (Atom). Brother Son, Sister Moon. Johannes Hus, salige Rus. Idiwidi en Die Draak. My epos is fredddels@gmail.com, met drie d's.
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: Children of a Lesser God
http://kinekansel.blogspot.com/2007/10/children-of-lesser-god.html
Wednesday, October 03, 2007. Children of a Lesser God. Sekere vorme van doofheid is onverskoonbaar. Skuus, ek spring soms oor argumente. 1 Children of a Lesser God is 'n fliek wat die issue van doofheid aanspreek(! En is die God van dowes dan kleiner as die God van horendes? 2 Dit is vandag internasionale blogger dag, en daar is 'n campaign aan die gang wat bewusmaking oor Burma promoveer. http:/ www.facebook.com/event.php? 5 Die kwessie spring op: In sulke erge menslike vergrype: Waar is God? My epos is...
kinekansel.blogspot.com
kinekansel: October 2007
http://kinekansel.blogspot.com/2007_10_01_archive.html
Thursday, October 11, 2007. Hierdie blog het Ferreira gespeel en vertrek. Dis nou ook te vinde by. Gmpfhh. Die mag van die menigtes. Links to this post. Wednesday, October 10, 2007. Hierdie post is eintlik vir Freddy homself. Then again: is daar enige skrywer wat nie vir homself skryf nie? Ek kan nou nie juis dieselfde vertel van Hugh Grant nie. Hy het immers nie in ET gespeel nie. Maar nou, 'n paar weke sedert ek hierdie fliek gesien het (en myself slap gelag het vir Pet Shop Boys en Wham! Ek weet nou n...