atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: Liza se Brief - 7 Junie 2008
http://atlantaventers.blogspot.com/2008/06/liza-se-brief-7-junie-2008.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Saturday, June 7, 2008. Liza se Brief - 7 Junie 2008. Vandag het Liza gaan sit en haar herinnering van Tannie Helena neergeskryf. Dit lui soos volg:. Liewe Oom Maarten,. Ek kan onthou op die plaas het Tannie Helena vir my koek gebak toe ek ses jaar oud was. Toe ek gaan vir my oor operasie in die hospitaal, toe ek die dag uitegkom het, het Tannie Helena vir my Yogi-sip gekoop. Toe ek en Ouma oor Moses baklei het was Tannie Helena in die huis op die plaas.
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: Harvest Items
http://atlantaventers.blogspot.com/p/harvest-items.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Subscribe to: Posts (Atom). The Venter Family DNA Project. Ouma Ellen se Resepte. The Venter Family DNA Project. Lewe op die “plaas”.
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: Beef Tenderloin Medallions w/ Rice Pilaf
http://atlantaventers.blogspot.com/2008/05/beef-tenderloin-medallions-w-rice-pilaf.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Friday, May 9, 2008. Beef Tenderloin Medallions w/ Rice Pilaf. Beef Tenderloin Medallions w/ Rice Pilaf (4 points)5 Servings. We had this on Friday night May 9, 2008. Liza grilled the meat to perfection! 3/4 lb. Beef tenderloin roast. 1/3 cup Dry red wine1. 1/4 tbsp. Vegetable oil. 3/5 tbsp. Soy sauce. 3/5 Garlic clove, minced. 3/5 tsp. Dry mustard. 1/8 tsp. Ground marjoram, thyme or basil leaves. 1/3 cup Uncooked wild rice. 1/3 cup Uncooked brown rice.
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: Lewe op die “plaas”
http://atlantaventers.blogspot.com/2010/06/lewe-op-die-plaas.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Tuesday, June 8, 2010. Lewe op die “plaas”. Ons plekkie is eintlik te klein om in enige sin ‘n plaas genoem te word—in Suid-Afrika sou ons sê dis ‘n plot. Amper 6 akker. Ek weet nie hoeveel hektaar dit is nie. Nie baie nie. Maar dis ons s’n, min of meer, en ons is gelukkig hier. Hier’s ‘n paar foto’s:. Aankoms van Elvis en die girls. Die kleinkinders se koppies raas vreeslik. The Venter Family DNA Project. Ouma Ellen se Resepte.
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: May 2008
http://atlantaventers.blogspot.com/2008_05_01_archive.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Friday, May 9, 2008. Beef Tenderloin Medallions w/ Rice Pilaf. Beef Tenderloin Medallions w/ Rice Pilaf (4 points)5 Servings. We had this on Friday night May 9, 2008. Liza grilled the meat to perfection! 3/4 lb. Beef tenderloin roast. 1/3 cup Dry red wine1. 1/4 tbsp. Vegetable oil. 3/5 tbsp. Soy sauce. 3/5 Garlic clove, minced. 3/5 tsp. Dry mustard. 1/8 tsp. Ground marjoram, thyme or basil leaves. 1/3 cup Uncooked wild rice. 1/3 cup Uncooked brown rice.
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: Woorde van ver af
http://atlantaventers.blogspot.com/2008/06/woorde-van-ver-af.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Saturday, June 7, 2008. Woorde van ver af. Hier is 'n hele gemeenskappie in Atlanta wat vir Helena ken - sommige persoonlik en sommige deur Maarten. Ons kleinkinders ken vir "Tannie 'Leena" as 'n mitologiese figuur - iemand wat hulle weet regtig bestaan maar wie hulle nooit in hierdie wêreld sal ontmoet nie. Iemand vir wie hulle lief is omdat sy familie is en omdat Uncle Maarten vir haar lief is en omdat sy baie siek is. Liewe Oom Maarten,. Aan my Broer Ma...
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: June 2010
http://atlantaventers.blogspot.com/2010_06_01_archive.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Tuesday, June 8, 2010. Lewe op die “plaas”. Ons plekkie is eintlik te klein om in enige sin ‘n plaas genoem te word—in Suid-Afrika sou ons sê dis ‘n plot. Amper 6 akker. Ek weet nie hoeveel hektaar dit is nie. Nie baie nie. Maar dis ons s’n, min of meer, en ons is gelukkig hier. Hier’s ‘n paar foto’s:. Aankoms van Elvis en die girls. Die kleinkinders se koppies raas vreeslik. Subscribe to: Posts (Atom). The Venter Family DNA Project. Ouma Ellen se Resepte.
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: June 2008
http://atlantaventers.blogspot.com/2008_06_01_archive.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Wednesday, June 11, 2008. My naamgenoot, my tannie en een van die persone wat 'n groot invloed op my gehad het word vandag begrawe. Ek het eintlik beplan om vir haar 'n brief te skryf met haar verjaarsdag, die 21ste Junie, maar die Vader het besluit dat sy hierdie jaar by Hom en haar geliefdes wat haar vooruit gegaan sal wees. Nou kan ek maar net my herhinderinge van haar bewoord. Tot wedersiens, tannie Mary. So Jannie, Hennie, Anne-marie en jul onderskeie...
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: Reeks Eposse oor Helena
http://atlantaventers.blogspot.com/2008/06/reeks-eposse-oor-helena.html
Blog van die Venterfamilie : Venter Family Blog. Saturday, June 7, 2008. Reeks Eposse oor Helena. Hier volg 'n geskiedenis in epos van Helena se siekte en heengaan. Ek hoef nie veel te se nie - die eposboodskappies vertel die hele storie. Hallo Gerfie en die hele clan,. Ek is gou by die internet en wil net seg hallo en ek verneem na julle kooperatiewe gesteldheid. Ons (ek ) is wel en helena sukkel maar . Sal dit maar daar los. Ek verdien hier en daar 'n paar randjies maar moet hard werk daarvoor. My klei...
atlantaventers.blogspot.com
Blog van die Venterfamilie :: Venter Family Blog: TANNIE MARY
http://atlantaventers.blogspot.com/2008/06/tannie-mary.html